Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kop stamp vir 'n koppige kind?
Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43074] |
Thu, 31 May 2001 06:14  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tanya Oosthuizen ( 20) is 'n vonnis van 15 jaar tronkstraf opgelê vir die
beplanning en uitvoering van 3 gewapende rooftogte.
Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar uit
te kom nie.
Met nabetragting sou dit vir haar miskien beter gewees het om 'n kort vonnis
te kry toe sy die eerste maal oortree het.
Sy was egter toe vrygespreek omdat sy aangebied het om te getuig teen haar
medebeskuldigde.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43170 is 'n antwoord op boodskap #43109] |
Fri, 01 June 2001 11:35   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, Max!!! Hoe kan jy sulke nare voorstelle soos werk maak - jy wil 'n
presedent skep en al die ander mansgevangenes ook dwing om te werk:)) Jy
weet mos hier word almal oor dieselfde kam geskeer:))))
Die Regter ( Bosch) het gesê dat sy 'n inteligente persoon was wat geweet
het wat reg en verkeerd was. ( sy was glo kosskool hoofmeisie en sy het baie
goed akademies gedoen).
Sy het glo 'n kans gekry om tot besinning te kom nadat sy die eerste maal
vrygespreek is, maar sy het uit vrye wil, in teenstryd met alle raad van
haar ouers, besluit om met die verhouding voort te gaan, en het 3 gewapende
rooftogte gereel en uitgevoer - onder die liefdevolle leiding en raad van
haar manipulerende vriend in die tronk.
Sy kan regtig nie 'n vinger na enige persoon wys nie.
Moet jou nie te veel bekommer nie.
Volgende jaar is dit 10 jaar sedert FW sy toespraak gelewer het, en ek is
seker 'n klomp mense gaan amnestie ontvang. Indien nie, is daar die 2004
definitiewe, sonder enige twyfel, amnestie.
Annette
Max wrote in message ...
> Ek ken die saak nie, weet nie of daar dooies geval het of so nie, maar
> 15 jaar is mos belaglik lank! Verkragters en moordenaars sit korter! En
> dit met oorvol tronke. Het die feit dat sy die eerste keer verpligte
> sielkundige behandeling moes kry, enigsins as versagtende omstandighede
> getel? Kry sy nou behandeling?
>
> Weet nie hoe gevaarlik sy is nie, maar hoekom laat hulle haar nie werk
> nie? Sy kan bedpanne skoonmaak of papiere optel of lyke was, ek gee nie
> om nie. Sit haar onder huisarres, hoekom moet die belastingbetalers haar
> losies betaal vir 15 jaar?
> ____________________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9f5uvu$hil$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> :)) Ek dog dit sou wees:
>> 1) Sy is nie dik pelle met ouens in die Parlement nie
>> 2) Sy het skuldig gepleit.
>> Annette
>> Davie Davis wrote in message
> ...
>>> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n
> jaar uit
>>>> te kom nie.
>>
>>> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval
> Annette:
>>>
>>> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>>>
>>> 2. Sy's wit.
>>>
>>> DD
>
|
|
|
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43215 is 'n antwoord op boodskap #43170] |
Sat, 02 June 2001 12:54   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal verbaas wees as daar nie amnestie voor enige verkiesing hier in SA in
die toekoms is nie. Die regering van die dag moet mos kiesers van iewers af
kry.
;o)
Logika
Annette skryf in boodskap news:9f7v9m$23s$5@ctb-nnrp1.saix.net...
> Max, Max!!! Hoe kan jy sulke nare voorstelle soos werk maak - jy wil 'n
> presedent skep en al die ander mansgevangenes ook dwing om te werk:)) Jy
> weet mos hier word almal oor dieselfde kam geskeer:))))
>
> Die Regter ( Bosch) het gesê dat sy 'n inteligente persoon was wat geweet
> het wat reg en verkeerd was. ( sy was glo kosskool hoofmeisie en sy het baie
> goed akademies gedoen).
> Sy het glo 'n kans gekry om tot besinning te kom nadat sy die eerste maal
> vrygespreek is, maar sy het uit vrye wil, in teenstryd met alle raad van
> haar ouers, besluit om met die verhouding voort te gaan, en het 3 gewapende
> rooftogte gereel en uitgevoer - onder die liefdevolle leiding en raad van
> haar manipulerende vriend in die tronk.
> Sy kan regtig nie 'n vinger na enige persoon wys nie.
>
> Moet jou nie te veel bekommer nie.
> Volgende jaar is dit 10 jaar sedert FW sy toespraak gelewer het, en ek is
> seker 'n klomp mense gaan amnestie ontvang. Indien nie, is daar die 2004
> definitiewe, sonder enige twyfel, amnestie.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Ek ken die saak nie, weet nie of daar dooies geval het of so nie, maar
>> 15 jaar is mos belaglik lank! Verkragters en moordenaars sit korter! En
>> dit met oorvol tronke. Het die feit dat sy die eerste keer verpligte
>> sielkundige behandeling moes kry, enigsins as versagtende omstandighede
>> getel? Kry sy nou behandeling?
>>
>> Weet nie hoe gevaarlik sy is nie, maar hoekom laat hulle haar nie werk
>> nie? Sy kan bedpanne skoonmaak of papiere optel of lyke was, ek gee nie
>> om nie. Sit haar onder huisarres, hoekom moet die belastingbetalers haar
>> losies betaal vir 15 jaar?
>> ____________________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9f5uvu$hil$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> :)) Ek dog dit sou wees:
>>> 1) Sy is nie dik pelle met ouens in die Parlement nie
>>> 2) Sy het skuldig gepleit.
>>> Annette
>
>>> Davie Davis wrote in message
>> ...
>>>> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n
>> jaar uit
>>>> >te kom nie.
>>>
>>>> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval
>> Annette:
>>>>
>>>> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>>>>
>>>> 2. Sy's wit.
>>>>
>>>> DD
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43281 is 'n antwoord op boodskap #43216] |
Mon, 04 June 2001 08:37  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Grote Griet Logika, as jy dink 'n dame is oud en afgeleef op 35 het jy baie
om te leer boetie!!!!!
"logika" skryf in boodskap news:9fanri$m30$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is vreeslik lank, en vir so 'n pragtige meisie om vir 15 jaar in die
> tronk te sit is erg. Sy sal 35 jaar oud wees en afgeleef. Haar lewe sal
> verby wees.
(Snip-snip-snip)
> Net 'n gedagte
> Logika
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:30:53 UTC 2025
|