Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spoke, of nie spoke nie.
Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42728] |
Fri, 25 May 2001 09:02 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Siende dat hierdie 'n kultuur nuusgroep behoort te wees, en
spoke/spookstories so 'n integrale deel van ons kultuur is, wonder ek
hardop. Bestaan spoke/geeste werklik. Persoonlik nog nooit een gesien nie.
Ek het 'n teorie wat ek wil toets op julle ouens, maar soek eers opinies.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42749 is 'n antwoord op boodskap #42735] |
Fri, 25 May 2001 13:54 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wessels
Boodskappe: 43 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wel dit is wat ek bedoel het, as jy miskien op 'n donkernag, 'n wit ding
sien aankom na jou toe. Is dit nie dalk net mistigheid of iets nie. Mense
het vroeër geglo die wêreld is plat, en daar is groot see monsters. Tot
hulle van nader af ondersoek ingestel het.
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b0e3814$0$248@helios.is.co.za...
> Dat dit bestaan betweifel ek nie in die minste nie. Die groot vraag is:
> Bestaan dit werklik, met ander woorde dit is reël, of bestaan dit net in 'n
> mens se verbeelding. Die paashaas het ook 'n naam.....
>
>
> "." skryf in boodskap news:9elaop$6a0$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>
>> "Hilda en Gervaas" wrote in message
>> news:YQpP6.866$X03.66211@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>>
>>> Ek het ook nog nooit een gesien nie ... vir my bestaan hulle dus nie
> :-).
>>> Hilda.
>>>
>> Hoe kan jy sê iets bestaan nie, as mense dit 'n naam gegee het. Jy kan nie
>> iets wat nie daar is 'n naam gee nie. Ek dink daar is verskynsels naamlik
>> spoke of geeste, maar dit is natuurverskynsels, dalknet wasemm of so iets,
>> so wat ek wil sê mense het dit verkeerd benoem.
>>
>> .
>>
>
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42750 is 'n antwoord op boodskap #42745] |
Fri, 25 May 2001 14:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee man Annette, dit tel net as jy hom(dit) SELF gesien het. Ek weet 'n ou
is veronderstel om jou ouers te glo, maar hulle het my ook vertel van die
tandmuis, paashaas, vaderkrismis, Klaasvakie, feetjies, kaboutertjies, die
man op die maan, ek gaan hare op my hande groei, magtag, die lys raak lank.
"Annette" wrote in message
news:9elos1$8q1$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> My pa het definitief 'n spook gesien.Hy het my dit self vertel.
> Een donker nag in Franschhoek. Met 'n af kop.
> So hy kon nie sien of die spook rooi oë het, en dus gevaarlik was nie:)
> Annette
>
> Sakkie wrote in message ...
>> Siende dat hierdie 'n kultuur nuusgroep behoort te wees, en
>> spoke/spookstories so 'n integrale deel van ons kultuur is, wonder ek
>> hardop. Bestaan spoke/geeste werklik. Persoonlik nog nooit een gesien nie.
>> Ek het 'n teorie wat ek wil toets op julle ouens, maar soek eers opinies.
>>
>
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42754 is 'n antwoord op boodskap #42750] |
Fri, 25 May 2001 15:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sakkie" schreef...
> Nee man Annette, dit tel net as jy hom(dit) SELF gesien het. Ek weet 'n ou
> is veronderstel om jou ouers te glo, maar hulle het my ook vertel van die
> tandmuis, paashaas, vaderkrismis, Klaasvakie, feetjies, kaboutertjies, die
> man op die maan, ek gaan hare op my hande groei, magtag, die lys raak lank.
>
Ek is eens (15 jaar gelede) midde in die nag na benede gegaan (vir 'n besoek
aan die toilet) en toe ek teruggeloop het, het ek 'n ou vrou in gryse
nagklere aan ons eettafel sien sit. Ek het baie geskrik, die hare in my nek
is daardeur ooreind gaan staan. Toe ek met my oë geknipper het was sy weg.
Ek het geen verklaring vir wat ek gesien het nie, maar ek staan nog steeds
baie skepties teenoor spookverhale ....
Groete,
Arthur
> "Annette" wrote...
>> My pa het definitief 'n spook gesien.Hy het my dit self vertel.
>> Een donker nag in Franschhoek. Met 'n af kop.
>> So hy kon nie sien of die spook rooi oë het, en dus gevaarlik was nie:)
>>
>> Sakkie wrote...
>>> Siende dat hierdie 'n kultuur nuusgroep behoort te wees, en
>>> spoke/spookstories so 'n integrale deel van ons kultuur is, wonder
>>> ek hardop. Bestaan spoke/geeste werklik. Persoonlik nog nooit
>>> een gesien nie.
>>> Ek het 'n teorie wat ek wil toets op julle ouens, maar soek eers opinies.
>>>
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42755 is 'n antwoord op boodskap #42750] |
Fri, 25 May 2001 16:53 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien sien ek nie spoke nie omdat ek sing as ek alleen is:))))
Wie's nou bang vir die Spook,
Eendag word jy tog een ook.
Wie weet, oor 'n honderd jaar,
Sien ons twee dalk weer mekaar.
(Al Debbo)
Sakkie wrote in message ...
>
> Nee man Annette, dit tel net as jy hom(dit) SELF gesien het. Ek weet 'n ou
> is veronderstel om jou ouers te glo, maar hulle het my ook vertel van die
> tandmuis, paashaas, vaderkrismis, Klaasvakie, feetjies, kaboutertjies, die
> man op die maan, ek gaan hare op my hande groei, magtag, die lys raak lank.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9elos1$8q1$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> My pa het definitief 'n spook gesien.Hy het my dit self vertel.
>> Een donker nag in Franschhoek. Met 'n af kop.
>> So hy kon nie sien of die spook rooi oë het, en dus gevaarlik was nie:)
>> Annette
>> Sakkie wrote in message ...
>>> Siende dat hierdie 'n kultuur nuusgroep behoort te wees, en
>>> spoke/spookstories so 'n integrale deel van ons kultuur is, wonder ek
>>> hardop. Bestaan spoke/geeste werklik. Persoonlik nog nooit een gesien nie.
>>> Ek het 'n teorie wat ek wil toets op julle ouens, maar soek eers opinies.
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42761 is 'n antwoord op boodskap #42755] |
Fri, 25 May 2001 18:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette schreef in berichtnieuws
9em320$anf$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Miskien sien ek nie spoke nie omdat ek sing as ek alleen is:))))
Uit Angst ?? Heb je soms een slecht geweten ;-))
Grt Emmy
> Wie's nou bang vir die Spook,
> Eendag word jy tog een ook.
> Wie weet, oor 'n honderd jaar,
> Sien ons twee dalk weer mekaar.
> ( Al Debbo)
>
> Sakkie wrote in message ...
>>
>> Nee man Annette, dit tel net as jy hom(dit) SELF gesien het. Ek weet 'n ou
>> is veronderstel om jou ouers te glo, maar hulle het my ook vertel van die
>> tandmuis, paashaas, vaderkrismis, Klaasvakie, feetjies, kaboutertjies, die
>> man op die maan, ek gaan hare op my hande groei, magtag, die lys raak lank.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9elos1$8q1$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> My pa het definitief 'n spook gesien.Hy het my dit self vertel.
>>> Een donker nag in Franschhoek. Met 'n af kop.
>>> So hy kon nie sien of die spook rooi oë het, en dus gevaarlik was nie:)
>>> Annette
>
>>> Sakkie wrote in message ...
>>>> Siende dat hierdie 'n kultuur nuusgroep behoort te wees, en
>>>> spoke/spookstories so 'n integrale deel van ons kultuur is, wonder ek
>>>> hardop. Bestaan spoke/geeste werklik. Persoonlik nog nooit een gesien nie.
>>>> Ek het 'n teorie wat ek wil toets op julle ouens, maar soek eers opinies.
>>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42764 is 'n antwoord op boodskap #42761] |
Fri, 25 May 2001 20:08 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Emmy, ek is die kalmte vanself. Ek wag vir die ouderdom om angsaanvalle
te kry.
Alhoewel ek dink ek 'n goeie sangstem het, dink die spoke blykbaar nie so
nie;))))
Annette
emmy wrote in message ...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9em320$anf$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Miskien sien ek nie spoke nie omdat ek sing as ek alleen is:))))
>
> Uit Angst ?? Heb je soms een slecht geweten ;-))
>
> Grt Emmy
>
>
>> Wie's nou bang vir die Spook,
>> Eendag word jy tog een ook.
>> Wie weet, oor 'n honderd jaar,
>> Sien ons twee dalk weer mekaar.
>> ( Al Debbo)
>> Sakkie wrote in message ...
>>>
>>> Nee man Annette, dit tel net as jy hom(dit) SELF gesien het. Ek weet 'n ou
>>> is veronderstel om jou ouers te glo, maar hulle het my ook vertel van die
>>> tandmuis, paashaas, vaderkrismis, Klaasvakie, feetjies, kaboutertjies, die
>>> man op die maan, ek gaan hare op my hande groei, magtag, die lys raak lank.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9elos1$8q1$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> My pa het definitief 'n spook gesien.Hy het my dit self vertel.
>>>> Een donker nag in Franschhoek. Met 'n af kop.
>>>> So hy kon nie sien of die spook rooi oë het, en dus gevaarlik was nie:)
>>>> Annette
>>
>>>> Sakkie wrote in message ...
>>>> >Siende dat hierdie 'n kultuur nuusgroep behoort te wees, en
>>>> >spoke/spookstories so 'n integrale deel van ons kultuur is, wonder ek
>>>> >hardop. Bestaan spoke/geeste werklik. Persoonlik nog nooit een gesien nie.
>>>> >Ek het 'n teorie wat ek wil toets op julle ouens, maar soek eers opinies.
>>>> >
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42780 is 'n antwoord op boodskap #42728] |
Sat, 26 May 2001 06:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 26 May 2001 21:00:05 +1000, "me & bobby magee" wrote:
> En ons toilet in die ander huis het gereeld in die
> middel van die nag sommer so self "geflush" - die vorige eienaar het in die
> huis gesterf....
Heel interessante een dié Bobby, omdat ek dit meer as een keer gehoor
het. Sou dit beteken dat 'n spook ook 'n toilet gebruik?
Ook interessant omdat die eerste keer wat ek dit gehoor het, was dit
'n (vertelde) gebeure in 'n huis wat my vrou en ek gehuur het kort na
ons troue. En ons het die huis gehuur omdat die eienaar oornag
verhuis/gevlug het. Dit was enkele dae na sy vrou se dood.
En hy het werklik een oggend net sy goed gepak en gewaai.
Ons was die eerste intrekkers na sy uittog en ons het twee en 'n half
jaar daar gewoon. Ek gaan slegs enkele dinge vir julle uitstippel:
1. Die oggend na ons eerste nag daar het ek aan my skoonvader gesê
dat iets is nie lekker daar nie. Weke later uitgevind dat my vrou
het dieselfde oggend dieselfde woorde (of in dier voege natuurlik)
teenoor haar ma gebesig.
Dat die eienaar met spoed daar padgegee het, het ons maande later (na
heelwat navrae) uitgevind.
2. Die groot reun ('n opregte pavement special) het geweier om daar
te slaap. As dit donker word het hy uit die erf gebly tot die volgende
oggend. (Dit het sy suster nie gepla nie).
3. NÃ drie jaar se inwoning daar kan ek julle grillerige dinge
vertel - maar ek gaan volstaan deur slegs dit te noem:
Nuwe huurders bly nie lank.
Na jare se geen kontak maak met mense wat in daardie omgewing woon,
besoek ek nie lank gelede mense wat twee huise daarvandaan woon.
Toe ons uit die huis stap en by my motor staan, dui ek in daardie huis
se rigting en vra: Wie woon daar?
Die antwoord was: Weet nie, mense bly nie lank daar nie, hulle sê dit
spook daar.
My vrou en ek het twee en 'n half jaar later verhuis omdat ons 'n eie
woning laat bou het.
DD
|
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42782 is 'n antwoord op boodskap #42749] |
Sat, 26 May 2001 07:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So jy wil weet wie het ondersoek ingestel en kan onteenseglik bewys daar is
spoke?
Annette
. wrote in message ...
> Wel dit is wat ek bedoel het, as jy miskien op 'n donkernag, 'n wit ding
> sien aankom na jou toe. Is dit nie dalk net mistigheid of iets nie. Mense
> het vroeër geglo die wêreld is plat, en daar is groot see monsters. Tot
> hulle van nader af ondersoek ingestel het.
>
> .
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b0e3814$0$248@helios.is.co.za...
>> Dat dit bestaan betweifel ek nie in die minste nie. Die groot vraag is:
>> Bestaan dit werklik, met ander woorde dit is reël, of bestaan dit net in 'n
>> mens se verbeelding. Die paashaas het ook 'n naam.....
>> "." wrote in message
> news:9elaop$6a0$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>
>>> "Hilda en Gervaas" wrote in message
>>> news:YQpP6.866$X03.66211@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>>>
>>>> Ek het ook nog nooit een gesien nie ... vir my bestaan hulle dus nie :-).
>>>> Hilda.
>>>>
>>> Hoe kan jy sê iets bestaan nie, as mense dit 'n naam gegee het. Jy kan nie
>>> iets wat nie daar is 'n naam gee nie. Ek dink daar is verskynsels naamlik
>>> spoke of geeste, maar dit is natuurverskynsels, dalknet wasemm of so iets,
>>> so wat ek wil sê mense het dit verkeerd benoem.
>>>
>>> .
>>>
>
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42783 is 'n antwoord op boodskap #42780] |
Sat, 26 May 2001 07:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So Davie, jy het net die gevoel van die spook gekry?:)
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Sat, 26 May 2001 21:00:05 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> En ons toilet in die ander huis het gereeld in die
>> middel van die nag sommer so self "geflush" - die vorige eienaar het in die
>> huis gesterf....
>
> Heel interessante een dié Bobby, omdat ek dit meer as een keer gehoor
> het. Sou dit beteken dat 'n spook ook 'n toilet gebruik?
> Ook interessant omdat die eerste keer wat ek dit gehoor het, was dit
> 'n (vertelde) gebeure in 'n huis wat my vrou en ek gehuur het kort na
> ons troue. En ons het die huis gehuur omdat die eienaar oornag
> verhuis/gevlug het. Dit was enkele dae na sy vrou se dood.
> En hy het werklik een oggend net sy goed gepak en gewaai.
>
> Ons was die eerste intrekkers na sy uittog en ons het twee en 'n half
> jaar daar gewoon. Ek gaan slegs enkele dinge vir julle uitstippel:
>
> 1. Die oggend na ons eerste nag daar het ek aan my skoonvader gesê
> dat iets is nie lekker daar nie. Weke later uitgevind dat my vrou
> het dieselfde oggend dieselfde woorde (of in dier voege natuurlik)
> teenoor haar ma gebesig.
> Dat die eienaar met spoed daar padgegee het, het ons maande later (na
> heelwat navrae) uitgevind.
>
> 2. Die groot reun ('n opregte pavement special) het geweier om daar
> te slaap. As dit donker word het hy uit die erf gebly tot die volgende
> oggend. (Dit het sy suster nie gepla nie).
>
> 3. Ná drie jaar se inwoning daar kan ek julle grillerige dinge
> vertel - maar ek gaan volstaan deur slegs dit te noem:
> Nuwe huurders bly nie lank.
> Na jare se geen kontak maak met mense wat in daardie omgewing woon,
> besoek ek nie lank gelede mense wat twee huise daarvandaan woon.
>
> Toe ons uit die huis stap en by my motor staan, dui ek in daardie huis
> se rigting en vra: Wie woon daar?
> Die antwoord was: Weet nie, mense bly nie lank daar nie, hulle sê dit
> spook daar.
>
> My vrou en ek het twee en 'n half jaar later verhuis omdat ons 'n eie
> woning laat bou het.
>
>
> DD
>
|
|
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42790 is 'n antwoord op boodskap #42763] |
Sat, 26 May 2001 11:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:rebtgt4kkk2qfactup8e2118tfifbnd1bs@4ax.com...
> On Fri, 25 May 2001 12:19:12 +0200, "." wrote:
> Okay, hier het ons darem weer een wat in die tokkelos glo.
Ek glo definitief in die tokkelos! Veral as ek sien hoe dinge kan verkeerd
loop... Daar is tokkelossies orals in die wereld, veral Hier Onder, en
hulle noem dit net "gremlins", maar hulle is regtig hier. Het self nog nie
een gesien nie, maar wel onder een deurgeloop!
Spoke is 'n ander storie... Weet nie of ek dit glo of nie, maar darem al
baie stories gehoor. En ons toilet in die ander huis het gereeld in die
middel van die nag sommer so self "geflush" - die vorige eienaar het in die
huis gesterf.... Nou woon ons langs die reservaat sodat al die gediertes
hier die spoke kan wegjaag...
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42792 is 'n antwoord op boodskap #42781] |
Sat, 26 May 2001 12:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Druk op Gloudina se knoppie. Ek is seker sy sal iewers 'n skrywe vind dat
> spoke werklik is:)))
En hoekom dink jy so, Annette?
Ek is egter baie geinteresseerd in die verskynsel van
mense-wat-glo-in-spoke-al-dan-nie. Dis 'n sielkundige
verskynsel.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42829 is 'n antwoord op boodskap #42823] |
Sun, 27 May 2001 07:33 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie - jy word heeltemal te tegnies.
Die spoke wat die mense hier sien is net wesens, en geklee in die klere, of
saam met die diere, waarmee hulle die ondermaanse verlaat het.
Hulle kan nie rus vir hul siel kry voordat 'n saak nie uitgeklaar word nie,
en daarom bly hulle verskyn - definiteif nie in vlees en bloed vorm nie,
meer in 'n waserige vorm, waar mens gewoonlik nie die gelaatstrekke duidelik
kan onderskei nie - maar wel kan aflei of dit manlik of vroulik is.
Jy moet maar aanneem dat die wat rok dra vroulik is, want om 'n vroulike
spook se rok op te lig is om vir moeilikheid te soek:)))
Hulle het ook altyd dieselfde klere aan wat in dieselfde toestand bly - dit
word nie vuiler of skoner nie - en toon geen teken van skifting nie.
Dit is wat ek dink.
As ek egter my boek oor spoke wat ek die beste ken, naslaan - weet ek nie
wat jy bedoel met klere nie - Casper The Friendly Ghost en sy ooms het nie
een klere aan nie:))))
Annette
Sakkie wrote in message ...
> Ja oukei, ek het 'n klip in die bos gegooi, en ek glo ook partykeer ek kan
> iewers 'n skroef los hê. Veral as ek kyk hoe vergelyk dit wat ek bereik met
> dit wat ek probeer doen.
>
> Hier is my probleem met spoke. Ek het nog nooit gehoor van 'n kaalgat spook
> nie. Nou vra 'n man jouself af: Nou wat daarvan.
>
> Ek dink dis baie belangrik. Beteken dit nou dat klere ook 'n nadoodse
> bestaan/vorm het. Sekerlik lewe klere nie, en as hulle nie lewe nie kan
> hulle nie siele/geeste hê sodat spoke kan klere dra nie. Ek het al van
> spookstories gehoor waar die spook se kleredrag in groot "detail" beskryf
> word. Soveel so dat sulke spoke gedateer kan word.
>
> Die afkop man op die perd.... Ek het 'n groot probleem met die perd se saal
> en toebehore. Iewers loop daar 'n spook bees rond sonder vel, want sy vel
> is gebruik om die spookperd se saal van te maak. Wat van die metaal wat
> gebruik word om sale tome ens. aanmekaar te hou. Kan ons natuurlike elemente
> nou skielik ook sterf en spoke word.
>
> Ek wonder net.
>
|
|
|
Re: Spoke, of nie spoke nie. [boodskap #42830 is 'n antwoord op boodskap #42787] |
Sun, 27 May 2001 07:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek weet nie - dit lyk of ek 'n teer punt by jou aangeraak het, en nou
wil jy die misreen aflei na Sakkie toe?:)))
Ek kan natuurlik geensins 'n vinger na Sakkie wys nie.
Ek het ook daardie klein-hondjie-by-die-hondeskou mentaliteit:))))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Sat, 26 May 2001 09:26:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> So Davie, jy het net die gevoel van die spook gekry?:)
>> Annette
>
> Ne Annette, jou afleiding is verkeerd.
>
>
> Sakkie gooi net 'n klip in die bos en sit dan en kyk wat storm daar
> uit. Sy enigste deelname aan die gesprek was so niksseggend as kan
> kom:
> Hoe klink dit vir jou?
>> Dat dit bestaan betweifel ek nie in die minste nie. Die groot vraag is:
>> Bestaan dit werklik, met ander woorde dit is reël, of bestaan dit net in 'n
>> mens se verbeelding. Die paashaas het ook 'n naam.....
>
> Hy "betweifel" dit nie maar wonder in die volgende sin of sy 'nie
> betweifeling' nie dalk neerkom op 'n 'tweifelagtige' werking van die
> kop nie.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 07:50:50 UTC 2025
|