Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aspersies
Aspersies [boodskap #42638] |
Thu, 24 May 2001 11:04 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Kris
Boodskappe: 20 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Hier in Noord-Amerika het hulle ongelukkig
> net die groen lote wat in die lug gegroei het, en
> dus taamlik taaierig is. Ek neem aan hulle doen
> dieselfde ding in SA, waar die aspersies in die
> blikkies ook maar groen is.
> Ek wonder dus: in Nederland, is julle aspersies
> in die mark die wit sagte soort wat deur die hoop
> grond groei en dus baie baie lekker sag is?
>
> Gloudina
Die "wit" aspersies word ook in Suid-Afrika gekweek. Op amper presies
dieselfde metode as wat aartappels gekweek word.
Ek het op 'n landbounavorsingstasie grootgeword, waar hulle destyds met
allerhande tipes aspersies eksperimenteer het.
|
|
|
Re: Aspersies [boodskap #42646 is 'n antwoord op boodskap #42638] |
Thu, 24 May 2001 12:04 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kris wrote:
> Die "wit" aspersies word ook in Suid-Afrika gekweek. Op amper presies
> dieselfde metode as wat aartappels gekweek word.
>
> Ek het op 'n landbounavorsingstasie grootgeword, waar hulle destyds met
> allerhande tipes aspersies eksperimenteer het.
Interessant. Ek neem aan dat die "wit" (dus jonger) aspersiesbaie
duurder is om op die mark te bring, daarom dat hulle liewer
die groen ouer lote oes en dit dan verwerk.
Dit is vir my net snaaks dat mens nooit iemand hier in Kanada
hulle eie aspersies in hulle tuin sien kweek nie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Aspersies [boodskap #42648 is 'n antwoord op boodskap #42638] |
Thu, 24 May 2001 14:29 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Die wit lote is nie noodsaaklik jonger nie. Hulle kan ewe lank gegroei het
> onder die grond as 'n groen loot wat daarbowe gegroei het. Hulle het net
> geen sonlig gesien nie, dis darem dat die lote wit bly (geen chlorofyl).
>
>
OK. Ek sien wat jy sê. Kweek mense, vir eie gebruik,hulle aspersies so in
Nederland ook?
Ek weet dat aspersies laag in kalorieë is, as hulle groen is.
Is hulle nog laer in kalorieë as hulle wit is?
Hulle sê altyd dat die kleure van die blare van die
bome in die herfs die natuurlike kleur van die blare is
en dat die groen kleur van die blare in die somer maar
net aandui dat dit vol chlorophyl is. So mens neem aan
die kleur van die aspersie is wit.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Aspersies [boodskap #42661 is 'n antwoord op boodskap #42638] |
Thu, 24 May 2001 17:29 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Dat die rood en bruin tinten de echte kleur van de bladeren is, is niet
> waar. Het belangrijkste bestanddeel van chlorofyl is ijzer. Als het blad
> dood gaat wordt het chlorofyl afgebroken. Het ijzer in het chlorofyl
> oxideert (het "roest") en daarom krijgen bladeren een roestkleur.
>
Wel, dis nou 'n openbaring. So alle herfsblare is vol roes!
Hoe verduidelik jy dan die baie baie verskillende kleure wat
ons hier in die noorde van Noord-Amerika kry in die herfs -
hoe verder noord, hoe mooier en verskillender die skakeringe.
En elke verskillende soort boom het sy eie tipiese herfskleur.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Aspersies [boodskap #42667 is 'n antwoord op boodskap #42651] |
Thu, 24 May 2001 19:20 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 24 May 2001 17:36:06 +0200, "Arthur Hagen"
wrote:
> Dat die rood en bruin tinten de echte kleur van de bladeren is, is niet
> waar. Het belangrijkste bestanddeel van chlorofyl is ijzer. Als het blad
> dood gaat wordt het chlorofyl afgebroken. Het ijzer in het chlorofyl
> oxideert (het "roest") en daarom krijgen bladeren een roestkleur.
Haai Arthur, nou leer jy ook vir my iets. Hier dog ek toe al die tyd
dat chlorofyl eintlik die rooi en blou lig (uit sonlig) absorbeer, en
dat die ander pigment wat in die choloroplast voorkom, nl. karoteen,
die blou en blou-groen lig absorbeer. En dat daar ook ander pigmente
is wat weer blou, blou-groen, and groen lig absorbeer. Wys net...:-)
|
|
|
Re: Aspersies [boodskap #42674 is 'n antwoord op boodskap #42667] |
Thu, 24 May 2001 20:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle" schreef...
> Haai Arthur, nou leer jy ook vir my iets. Hier dog ek toe al die tyd
> dat chlorofyl eintlik die rooi en blou lig (uit sonlig) absorbeer, en
> dat die ander pigment wat in die choloroplast voorkom, nl. karoteen,
> die blou en blou-groen lig absorbeer. En dat daar ook ander pigmente
> is wat weer blou, blou-groen, and groen lig absorbeer. Wys net...:-)
Ik ben geen expert, dus wat nu precies welke frequenties absorbeert weet ik
ook niet. Wat ik wel weet is dat groen licht niet wordt geabsorbeerd, anders
konden we die bladeren überhaupt niet zien!
Wat ik ook weet is dat chlorofyl de hoofdrol speelt bij het omzetten van
zonlicht+water+CO2 in suikers. Als die andere pigmenten andere kleuren
absorberen, dan heeft de plant er niet veel voordeel van; die krijgt er
hooguit warmte van maar kan er verder niets mee, toch?
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: De hoofdrol [boodskap #42894 is 'n antwoord op boodskap #42752] |
Mon, 28 May 2001 08:12 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haar man is nou die adjunk-president (OK -erig), en sy's die (l)agbare
minister van (gebrek aan) buitelandse sake...
"emmy" skryf in boodskap news:9elqfd$7hg$2@news.pcmnet.nl...
>
> Wouter Plaasvark schreef in berichtnieuws
> 9elbue$1ho5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>
>> Die Ollanners werk ons leuk taaltje verbasend goed uit. Ek reken iemand
> sal
>> dit verstaan, al ken hulle nie vir Antie Zuma nie :-)
>
> Minister van gezondheid.....ze heeft eens een zeer omstreden circulaire
> rond laten gaan op haar ministerie....iets met buitenaardse wezens...en aids
> maar nu raai ik waarschijnlijk.
> Ze heeft daarna gezegd dat het onzin was......
>
> Had haar man ook niet een ministerpost ???
>
> Grt Emmy
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:58:14 UTC 2025
|