Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is 'n Brumby?
Wat is 'n Brumby? [boodskap #42621] |
Thu, 24 May 2001 06:35  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan enigeen wat weet vir ons inlig?
Is dit 'n dier, plant of mineraal?
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42748 is 'n antwoord op boodskap #42621] |
Fri, 25 May 2001 13:54   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Andrew Walker is nog daar, en hy is 'n wedstrydwenner.
Finnigan mag glo ook nie more speel nie - hy was te stout:))
Hoop net James ( haaie) gaan so tekere dat hy 'n geel of rooi kaart kry nie.
Re SA spanne:
Politiek in sport?:))))))
Annette
me & bobby magee wrote in message ...
> Ongelukkig is Mortlock se plaasvervanger nog beter as hy... Dink nie die
> Haaie het regtig 'n kans nie, maar mens weet nooit. In elk geval goed om 'n
> SA span darem in die finaal te sien. Ek hoor die Kiwi's is so naar dat
> hulle nie meer wil speel nie... Tipies... Hopelik sal julle 'n goeie
> Springbokspan hierdie jaar bymekaar kan skraap. Is al die "infighting" al
> uitgesorteer, of speel politiek nog steeds die grootste rol in die span?
>
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:l4kqgtg8dc73gmsno2dsm3ccj114o3e5lp@4ax.com...
>> On Thu, 24 May 2001 08:35:13 +0200, "Annette"
>> wrote:
>
>> Vra weer vir ons NA die game. (Ek neem aan jy verwys na die Super 12
>> finaal tussen die haaie en daai anner goed?) :-))
>> (Hey, ons het ook Fox104 (International sports)hier - indien jy
>> wonner) Goeie nuus is dat Mortlock uit is. As julle nou net iets met
>> daai Kafer kan doen, dan staan die haaie nogal 'n kans. Speel Holbeck
>> en Walker nog? :-))
>> Okay, nou gaan ek maar terug werk toe. Dis vervelig hier op die
>> oomblik! :-)
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
|
|
|
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42771 is 'n antwoord op boodskap #42621] |
Fri, 25 May 2001 23:11   |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ongelukkig is Mortlock se plaasvervanger nog beter as hy... Dink nie die
Haaie het regtig 'n kans nie, maar mens weet nooit. In elk geval goed om 'n
SA span darem in die finaal te sien. Ek hoor die Kiwi's is so naar dat
hulle nie meer wil speel nie... Tipies... Hopelik sal julle 'n goeie
Springbokspan hierdie jaar bymekaar kan skraap. Is al die "infighting" al
uitgesorteer, of speel politiek nog steeds die grootste rol in die span?
"Danielle" skryf in boodskap news:l4kqgtg8dc73gmsno2dsm3ccj114o3e5lp@4ax.com...
> On Thu, 24 May 2001 08:35:13 +0200, "Annette"
> wrote:
> Vra weer vir ons NA die game. (Ek neem aan jy verwys na die Super 12
> finaal tussen die haaie en daai anner goed?) :-))
>
> (Hey, ons het ook Fox104 (International sports)hier - indien jy
> wonner) Goeie nuus is dat Mortlock uit is. As julle nou net iets met
> daai Kafer kan doen, dan staan die haaie nogal 'n kans. Speel Holbeck
> en Walker nog? :-))
>
> Okay, nou gaan ek maar terug werk toe. Dis vervelig hier op die
> oomblik! :-)
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat is 'n Brumby? [boodskap #42821 is 'n antwoord op boodskap #42621] |
Sun, 27 May 2001 05:59  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nog 'n raar Australiese gedoente wat op 30 bene rondhardloop en haaie eet
vir middagete!!
"Annette" skryf in boodskap news:9eii65$h4o$6@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kan enigeen wat weet vir ons inlig?
> Is dit 'n dier, plant of mineraal?
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:26:37 UTC 2025
|