Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42575 is 'n antwoord op boodskap #42517] |
Wo, 23 Mei 2001 17:05 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, en hoe hoër die inflasie, hoe laer sak die Rand, anders sou julle al
hoe ryker geword het... Laat mens nou wonder of belê in die buiteland so
slim is, alles lyk vir my so in ewewig, asof dit nie eintlik saak maak
nie... Die rente wat inkom is gelukkig harde kontant wat invloei uit een
land na 'n ander...
____________________________________________________________ __
"Davie Davis"
> On Mon, 21 May 2001 17:17:33 +0200, "Max" wrote:
>
>> Goeie raad!
>
> Dankie vir daardie een Max.
>
> *****************
>
>> Kry julle nou al sêveel rente? G'n wonder die Rand val in sy moer in.
>> Hier betaal ons minder as dit op lenings!!!
>
> Onthou net rente wat verdien word verhouding hou met die
> inflasiekoers. Dit is dus beter om 5% rente te kry wanneer die
> inflasieloers 2% is as om 10% rente te kry met 'n inflasiekoers van
> 9%. Die kritieke faktor is reële rente maw groei BO inflasie.
>
>> Nee bank maar elke maand @ 11,02 % en jy weet jou geld is veilig en
>> daar SAL GROEI wees.
>
> Ek hou daarvan dat 'SAL GROEI' (wees) uitgeskree word!
> Inkomstebelastingwet sê dat geld nie vir 'n termyn korter as vyf jaar
> belê kan word en 'n BELASTINGVRYE opbrengs verdien nie. Dit beteken
> dus dat (afgesien daarvan dat jy slegs die eerste twee duisend rand
> jaarlikse rente van belasting kan vryskeld) die bank daarop belas word
> wat jou groei kortwiek.
>
> Jou finasiële beplanning moet so belastingvry moontlik wees.
>
> DD
>
|
|
|
Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42605 is 'n antwoord op boodskap #42517] |
Do, 24 Mei 2001 04:03 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die korting op rente-inkomste het intussen verander.
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Mon, 21 May 2001 17:17:33 +0200, "Max" wrote:
>
>> Goeie raad!
>
> Dankie vir daardie een Max.
>
> *****************
>
>> Kry julle nou al sêveel rente? G'n wonder die Rand val in sy moer in.
>> Hier betaal ons minder as dit op lenings!!!
>
> Onthou net rente wat verdien word verhouding hou met die
> inflasiekoers. Dit is dus beter om 5% rente te kry wanneer die
> inflasieloers 2% is as om 10% rente te kry met 'n inflasiekoers van
> 9%. Die kritieke faktor is reële rente maw groei BO inflasie.
>
>> Nee bank maar elke maand @ 11,02 % en jy weet jou geld is veilig en
>> daar SAL GROEI wees.
>
> Ek hou daarvan dat 'SAL GROEI' (wees) uitgeskree word!
> Inkomstebelastingwet sê dat geld nie vir 'n termyn korter as vyf jaar
> belê kan word en 'n BELASTINGVRYE opbrengs verdien nie. Dit beteken
> dus dat (afgesien daarvan dat jy slegs die eerste twee duisend rand
> jaarlikse rente van belasting kan vryskeld) die bank daarop belas word
> wat jou groei kortwiek.
>
> Jou finasiële beplanning moet so belastingvry moontlik wees.
>
> DD
>
|
|
|
Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42610 is 'n antwoord op boodskap #42517] |
Do, 24 Mei 2001 05:06 |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD
Die rentevrystelling is van 2001 R3000
"Davie Davis" skryf in boodskap news:00clgtk46j2i10fhkd8j0ik1rpgn81suot@4ax.com...
> On Mon, 21 May 2001 17:17:33 +0200, "Max" wrote:
>
>> Goeie raad!
>
> Dankie vir daardie een Max.
>
> *****************
>
>> Kry julle nou al sêveel rente? G'n wonder die Rand val in sy moer in.
>> Hier betaal ons minder as dit op lenings!!!
>
> Onthou net rente wat verdien word verhouding hou met die
> inflasiekoers. Dit is dus beter om 5% rente te kry wanneer die
> inflasieloers 2% is as om 10% rente te kry met 'n inflasiekoers van
> 9%. Die kritieke faktor is reële rente maw groei BO inflasie.
>
>> Nee bank maar elke maand @ 11,02 % en jy weet jou geld is veilig en
>> daar SAL GROEI wees.
>
> Ek hou daarvan dat 'SAL GROEI' (wees) uitgeskree word!
> Inkomstebelastingwet sê dat geld nie vir 'n termyn korter as vyf jaar
> belê kan word en 'n BELASTINGVRYE opbrengs verdien nie. Dit beteken
> dus dat (afgesien daarvan dat jy slegs die eerste twee duisend rand
> jaarlikse rente van belasting kan vryskeld) die bank daarop belas word
> wat jou groei kortwiek.
>
> Jou finasiële beplanning moet so belastingvry moontlik wees.
>
> DD
>
|
|
|
Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42670 is 'n antwoord op boodskap #42610] |
Do, 24 Mei 2001 19:46 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die korting op rente-inkomste het intussen verander.
Annette
On Thu, 24 May 2001 07:06:51 +0200, "WWW" wrote:
> DD
>
> Die rentevrystelling is van 2001 R3000
>
Dankie Annette
en dankie wille woeste wragt..... skuus ek meen W's ..:-D
DD
|
|
|
Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42689 is 'n antwoord op boodskap #42670] |
Do, 24 Mei 2001 21:50 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek sou graag met WWW wil kennis maak. Ek vervaardig en verkoop WWW's.
Wee Willy Warmers:)))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> Die korting op rente-inkomste het intussen verander.
> Annette
>
> On Thu, 24 May 2001 07:06:51 +0200, "WWW" wrote:
>
>> DD
>> Die rentevrystelling is van 2001 R3000
>
>
> Dankie Annette
> en dankie wille woeste wragt..... skuus ek meen W's ..:-D
>
> DD
>
|
|
|
Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42697 is 'n antwoord op boodskap #42689] |
Vr, 25 Mei 2001 02:40 |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daardie voorreg is slegs aan 'n paar uitgesoektes beskore, maar dankie vir
die uitnodiging. DD as jy my name wil gee spel dit asb in hoofletters :o
"Annette" skryf in boodskap news:9ek0g5$jp3$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, ek sou graag met WWW wil kennis maak. Ek vervaardig en verkoop WWW's.
> Wee Willy Warmers:)))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
...
>> Die korting op rente-inkomste het intussen verander.
>> Annette
>>
>> On Thu, 24 May 2001 07:06:51 +0200, "WWW" wrote:
>>
>>> DD
>
>>> Die rentevrystelling is van 2001 R3000
>
>>
>>
>> Dankie Annette
>> en dankie wille woeste wragt..... skuus ek meen W's ..:-D
>>
>> DD
>>
>
|
|
|