Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffielepels?
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41297 is 'n antwoord op boodskap #41291] |
Fri, 27 April 2001 10:36   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sterrenkijker wrote:
> .
> Maar als ik jullie nou eens zou uitleggen hoe ik gisterenavond met
> mijn meisje de liefde bedreven heb dan ben ik er zeker van dat jullie
> op slag niet meer over die koffielepels en theelepels zullen
> doorzeuren!
Tipiese male chauvinist pig attitude. Dink dat sy
seksuele manewales nou enigsins so aardskuddend
is dat mense daaraan moet aandag gee.
Weet jy wat aangaan? Jy voel afgeskeep. Jy sê ons
seur oor koffie- en teelepels. Jy moet fyn dink en
probeer sien hoekom 'n klomp vroumense liewer
oor die lyne van koffie- en tee-lepels wil praat as oor
jou aksies in die bed. Miskien voel hulle die
buitelyne van koffie-lepels en teelepels as meer
sinnelik as die gedagte aan 'n ou mansmens wat
probeer aandag trek in die bed.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41304 is 'n antwoord op boodskap #41279] |
Fri, 27 April 2001 15:44   |
Michel Martens
Boodskappe: 126 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur Hagen" schreef op Thu, 26 Apr 2001
22:54:09 +0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :
> Gloudina schreef...
>> Michel Martens wrote:
>>> ingetuind.
>
> "he fell for it". Hij is erin gestonken, met beide voeten erin getrapt.
Ik denk niet dat ik het woord 'intuinen' of 'ingetuind' ken. Maar wat
Norbert bedoelde was me wel duidelijk: zie hierboven.
>
>>> 'praat na de vaak'.
>
> Zeker 'n Vlaamse uitdrukking :) Ik ken wel "een praatje voor de vaak" (dat
> heeft helemaal niets te betekenen).
Het adjectief 'vaak' betekent natuurlijk 'dikwijls'. Maar 'vaak' is
ook een verouderd woord (ook Zuid-Nederlands, waarmee bedoeld Belgisch
Nederlands) dat betekent 'geneigdheid tot slaap'. Zo wordt er in
sommige streektalen nog gezegd 'ik heb vaak'=ik heb slaap. Je vindt
het woord nog terug in 'Klaas Vaak'=het zandmannetje, mister Sandman.
Met de uitdrukking 'praat na de vaak' heb ik me een beetje vergist.
Het is in feite 'praat voor de vaak' wat betekent: dat heeft geen zin,
geen betekenis, je zegt maar zowat.
>
>>> ludiek
>
> Leuk, grappig. Ik heb ook nog even mijn woordenboek gecheckt, maar tussen
> "luculisch" en "ludolfiaans" staat helemaal niets, vreemd. Zeker dan toch
> een tamelijk nieuw woord.
In mijn woordenboek staan tussen 'lucullisch' en 'ludolfiaans' elf
woorden en één daarvan is 'ludiek'. Het is Algemaan Nederlands
alhoewel het uit het Frans komt en het betekent: speels, inz.
reagerend tegen conventionele normen. De Amsterdamse provo's
gedroegen zich ludiek.
>
> Groeten,
> Arthur
>
>> Ek verstaan nie die bostaande woorde en frase nie.Kan iemand dit
>> verduidelik.
>
>
Het lijkt hier wel de ng nl.taal:-)
Groeten,
Michel.
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41306 is 'n antwoord op boodskap #41122] |
Fri, 27 April 2001 17:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sterrenkijker wrote:
> Dank U voor Uw reactie...
> Ik heb ondertussen gehoord dat jij een persoon bent die al over de
> zeventig jaar oud is...
O so, hier kom die volgende male chauvinist aanval: om te
impliseer dat ouer mense nie meer seks "geniet" nie. Nee
wat, ek het vroeg, baie vroeg in my lewe uitgevind dat mans
(en vrouens) wat so baie oor seks PRAAT, eintlik nie baie
sterk in daardie departement is nie. Let maar op, die mense
wat so baie seksuele opmerkings maak, gewoonlik die mense
is wat nie fisies of sosiaal baie aantreklik is nie. Vroumense
let dit veral op by mans. Dit is ook 'n bekende feit dat baie
hardwerkende intelligente mans, wat skaars tyd het vir
sosialiseer, baie goed in die bed is. En as mans ouer word,
is die dirty old men, wat so baie oor seks praat, gewoonlik
impotent. So pas maar op vir die gewoonte om oor seks
te praat. Bedryf dit liewer in die privaatheid van jou huis,
met intense aandag aan die behoeftes van jou bedmaat. Daar
is so baie male chauvinst pigs wat, selfs in die slaapkamer, lê
en dink oor hoe hy oor sy conquests gaan spog die volgende
dag in die loopgange en hoofweë, en nie die vakante staar in
die gesig van sy girlfriend sien nie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41309 is 'n antwoord op boodskap #41122] |
Fri, 27 April 2001 20:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Hier diskussieer hulle tenminste nie al vier jaar oor die naam van 'n uil
> nie. Ek is nou net vir die eerste maal in meer as 'n jaar weer gaan kyk op
> nl.taal en wat sien ek; 'n draad met as titel "De Snoek De vissers en De Ui"
> en één met as titel "Bewijs: Het is toch oeroeboeroe" ..... :-)
>
Dierbaarheid, Arthur, ek was seker vyf jaar gelede eenkeer vir 'n ruk
op nl.taal (op 'n vorige rekenaar met Windows 3.1) en toe, kon ek
onthou, was hulle al deurmekaar met die oeroeboeroe. Miskien moet
ons kyk hoe lank ons die "koffielepels"-draad aan die lewe kan hou.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Norbert, vertel vir ons asseblief ! [boodskap #41318 is 'n antwoord op boodskap #41302] |
Sat, 28 April 2001 08:22   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hm.., ek het dat nou net verwag!
Julle is almal erg welig!
Die groete,
Norbert (uit Vlaanderen)
L&P schreef:
>
>
> O, Norbert jy maak my nou soooooo baie nuusgierig,
> wat doen jy, hoe doen jy, wie bedyf julle die
> geslagsdaad in Vlaanderen ?
> Gou gou antwoord beste Norbert my ventjie,
> wellig sal ons van jou verhaaltjie nog wat
> opsteek juis as die naweek begin !
> L
>
>
>> Luister eens allemaal!
>
>> Maar als ik jullie nou eens zou uitleggen hoe ik gisterenavond met
>> mijn meisje de liefde bedreven heb dan ben ik er zeker van dat jullie
>> op slag niet meer over die koffielepels en theelepels zullen
>> doorzeuren!
>> Haha! Jullie kunnen voor mij eventjes den boom in, zou ik zo zeggen!
>> Met de beste groeten van
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41341 is 'n antwoord op boodskap #41316] |
Sat, 28 April 2001 14:11   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weer drink nie juis sop nie, maar die een keer per jaar wat ek
wel dit drink, verkies ek n beker.
pop
N.S. Jis, maar ons voer n blerrie belangrike gesprek hier, my hare
staan kiertsregop van al d ie spanning ! :-))
Annette skryf in boodskap news:9cdt1o$g3t$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek is ook een van daardie mense wat geheg is aan my soplepel:))
> Annette
>
> @home.com wrote in message ...
>> Sterrenkijker wrote:
>>
>>> Neen, ik vond het ZO'N verbazingwekkend verschijnsel dat jullie in
>>> ZA over zoiets banaals als koffielepels en theelepels een discussie
>>> konden houden..
>>
>> Ek kan nie sien dat 'n gesprek oor koffie- en tee-lepels iets
>> banaals kan wees nie. Wat ek wel in die gesprek sien, is die
>> invloed van 'n groter gevoeligheid vir etiket en vir die
>> verskillende soorte eet- en drinkgewoontes wat gekweek
>> word in mense wat in aanraking met Engelse kultuur is. Die
>> deursnee Afrikaner, ten minste van my en ouer geslagte,
>> was baie sensitief vir die gebruik van die korrekte eetgerei
>> vir die korrekte doel. Soos byvoorbeeld die gebruik van
>> vismesse en vurke, van bottermesse en die gebruik van
>> teekoppies vir tee en koffiekoppies vir koffie. My man
>> weier nog vandag om sop sonder 'n ordentlike soplepel
>> te eet, iets wat mens omtrent nie meer hier in Noord-Amerika
>> sien nie.
>>
>> Gloudina.
>>
>
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41343 is 'n antwoord op boodskap #41122] |
Sat, 28 April 2001 17:54   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy is baie diep op n Saterdag Danielle, maar ek is ook altyd
geinspireer deur Blake, die man was vêr voor sy tyd.
pop
Danielle skryf in boodskap news:btulet4rrndg1m03594b2jnl519cen9m5q@4ax.com...
>> "Frequent laughing has been long called a sign of a little
> mind--whilst the scarcer smile of harmless quiet has been
> complimented as the mark of a noble heart--But to abstain from
> laughing, and exciting laughter, merely not to offend, or to risk
> giving offence, or not to debase the inward dignity of character- -is
> a power unknown to many a vigorous mind.
> I hate scarce smiles I love laughing "
>
> Die meeste mense op hierdie groep verkies om in die gevalle en
> restriktiewe Zoas te leef.
> Maar dan wil ek hou ook graag herinner aan wat Blake ook gese het:
> "Always be ready to speak your mind, and a base man will avoid you."
>
> In elkgeval, sonder om veel meer te se wil ek graag een van sy werke
> aanhaal. (Volgense my 'n goeie beskrywing van hoe die "kerk" homself
> ingewurm het in ons alledaagse lewens, en as sulks selfs die
> "moraliteit" van seksualiteit herskryf het)
>
> The Garden of Love
> William Blake
> 1757-1827
>
> I went to the Garden of Love
> And saw what I never had seen
> A Chapel was built in the midst
> Where I used to play on the green.
>
> And the gates of this Chapel were shut
> And "Thou shalt not" writ over the door
> So I turn'd to the Garden of Love
> That so many sweet flowers bore.
>
> And I saw it was filled with graves
> And tomb-stones where flowers should be
> And Priests in black gowns were walking their rounds
> And binding with briars my joys and desires.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41363 is 'n antwoord op boodskap #41320] |
Sun, 29 April 2001 07:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Emmy, daar is kultuur en taalverskille hier.
Ek het jou nie beledig nie - maar as jy so voel sal ons daaroor moet praat.
Ek kyk ook nie na die wêreld met beperkte visie nie - ek jou verseker dat
ons hier met begrip kyk na veel meer uiteenlopende taal en kultuurgroepe as
wat julle daar bo in Europa het.
Humor en selfspot in enige samelewing is nodig.
Ek kan nie onthou dat ek die woord sondig gebruik het nie.
Ek is die laaste mens op die aarde wat 'n vinger na iemand anders kan wys.
Daar is in elk geval nie 'n mens op aarde wat nie sondig nie.
Die eenvoudige ding wat ons almal in gedagte moet hou is dat ons respek vir
mekaar se taal en kultuurverskille moet hê. As iemand iets sê en 'n ander
reageer daarop, moet daar aangeneem is dat iets gesê is wat vir die tweede
persoon nie aanvaarbaar is nie, en dat hy/sy sterk genoeg daaroor voel om
daarop te reageer. Die beste wat die eerste persoon kan doen is om uit te
vind waarom so 'n saak die ander persoon so na aan die hart lê, en begrip en
respek vir daardie persoon te toon.
Ons is nie almal kinders hier wat moet terugslaan as na ons geslaan word
nie.
Annette
Emmy wrote in message ...
> Ik denk het is het cultuurverschil....beledigen kunnen ze me niet ....
> ik voel alleen maar medelijden..........
> Ze zien de wereld door een kleine koker...links en rechts van hun
> bestaat
> de wereld niet.......alleen hun eigen kleine waarheid...
>
> In NL tilt men niet zo zwaar over grappen ook als het over een geloof
> gaat.
> Humor mag...... zelfspot mag ......en kritiek geven mag......en dat is
> niet fout of zondig...
>
> Grt Emmy
>
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9cdt1j$g3t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Nee, God het beslis humor. Maar dit gaan nie daaroor nie.
>> Dit gaan daaroor dat God se naam heeltemal uit verband gebruik is en jy sien
>> dit as 'n grap.
>> Ek veroordeel jou nie.
>> Ons het verskillende agtergronde.
>> Net soos jy die reg het om jou siening bekend te maak en te verdedig, net so
>> mag ek dit ook doen.
>> BTW ek dink nie jy is stupid nie, Emmy. Miskien net soms te impulsief. Soos
>> ek ook maar soms is.
>> Annette
>> Emmy wrote in message ...
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:ro8het4bmln91ht90me2tb4gprjh0c0nqf@4ax.com...
>>>> On Thu, 26 Apr 2001 15:42:19 +0200, "Emmy" wrote:
>>
>>>> >
>>>> >He he niet zo serieus..
>>>> >Nobert bedoelde het toch als grapje???
>>>
>>>> 'n Grappie???
>>>> Wanneer hy God se Naam so ydelik gebruik?
>>>> Is jy stupid Emmy?
>>>
>>> Denk je dat God geen humor heeft?
>>>
>>> Grt Emmy
>>>
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41365 is 'n antwoord op boodskap #41274] |
Sun, 29 April 2001 07:26   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dag Norbert, dankie vir die kompliment aan die sterkere geslag:))))
In 'n nuusgroep kan enige onderwerk onder die son bespreek word as iemand
wil.
As jy koffielepels banaal vind, is dit jou voorreg:)))
BTW - Miskien gebruik julle die woord banaal in 'n ander konteks as ons.
Ek moet erken , dat ek heel dikwels onbewus goed skryf wat anders vertolk
kan word.
Heeltemal onskuldig van my kant af:)))
Ek stem saam met jou - mag al ons kulture gelukkig saam en in respek vir
mekaar voortbetsaan.
Annette
Sterrenkijker wrote in message ...
> Geachte Annette,
>
> Dank U! Jullie, vrouwen, weten al gauw hoe mensen in mekaar zitten,
> nietwaar? :-) Haha!
> Neen, ik vond het ZO'N verbazingwekkend verschijnsel dat jullie in
> ZA over zoiets banaals als koffielepels en theelepels een discussie
> konden houden..
> -Maar 't blijkt mogelijk te zijn!
> Ook DAT is cultuur vanzelfsprekend!
> D'r was al iemand die me schreef in een e-mail dat ze met mijn reactie
> gelachen had!.. Maar zij waarschuwde me ook dat niet iedereen dat
> zou begrijpen..
> IK had al meteen door dat achter dat artikel van jou een dubbele
> bodem verscholen zat! En de meeste andere deelnemers ook wel,
> dacht ik. Alleen Michel is er ingetuind.
> Ik heb geen voorkeur voor wat dan ook wat op soc.culture besproken
> wordt. Dat heeft eigenlijk geen belang want op soc.culture ontstaan
> dagelijks denderende stukjes "levend" proza.
> De nieuwsgroepen zijn duidelijk een nieuwe exponent van onze
> cultu(u)r(en). Leve soc.culture!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> (mijn (eenvoudige) homepage staat op
> http://titan.glo.be/~gd31621/index.html)
>
>
>
>
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Gaaf - jy moet net duidelik besluit waaroor jy wil praat, dan kan ons iets
>> doen.
>> Ek wou maar net uitvind hoe jy godsdiens by koffielepels uitbring:))
>> Annette
>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>> Over godsdienst?
>>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>>> niet afgelopen!
>>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>
>>> Met beste groeten van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>>> "Annette" schreef:
>
>>>> Wil jy oor godsdiens hier praat?
>>>> Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
>>>> Annette
>>
>>
>>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> >Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>>>
>>>> >God, allemachtig!
>>>
>>>> >Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
>
|
|
|
Re: Norbert, vertel vir ons asseblief ! [boodskap #41366 is 'n antwoord op boodskap #41318] |
Sun, 29 April 2001 07:27   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) En ek het gedog slegs dames kan welig wees:))))
Annette
Sterrenkijker wrote in message ...
> Hm.., ek het dat nou net verwag!
> Julle is almal erg welig!
>
> Die groete,
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> L&P schreef:
>
>> O, Norbert jy maak my nou soooooo baie nuusgierig,
>> wat doen jy, hoe doen jy, wie bedyf julle die
>> geslagsdaad in Vlaanderen ?
>> Gou gou antwoord beste Norbert my ventjie,
>> wellig sal ons van jou verhaaltjie nog wat
>> opsteek juis as die naweek begin !
>> L
>>> Luister eens allemaal!
>>> Maar als ik jullie nou eens zou uitleggen hoe ik gisterenavond met
>>> mijn meisje de liefde bedreven heb dan ben ik er zeker van dat jullie
>>> op slag niet meer over die koffielepels en theelepels zullen
>>> doorzeuren!
>>> Haha! Jullie kunnen voor mij eventjes den boom in, zou ik zo zeggen!
>
>>> Met de beste groeten van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41367 is 'n antwoord op boodskap #41363] |
Sun, 29 April 2001 07:43   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry misverstand........ik bedoel absoluut niet jou ;-))
Grt Emmy
"Annette" skryf in boodskap news:9cgg7a$2jv$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Emmy, daar is kultuur en taalverskille hier.
> Ek het jou nie beledig nie - maar as jy so voel sal ons daaroor moet praat.
>
> Ek kyk ook nie na die wêreld met beperkte visie nie - ek jou verseker dat
> ons hier met begrip kyk na veel meer uiteenlopende taal en kultuurgroepe as
> wat julle daar bo in Europa het.
>
> Humor en selfspot in enige samelewing is nodig.
> Ek kan nie onthou dat ek die woord sondig gebruik het nie.
> Ek is die laaste mens op die aarde wat 'n vinger na iemand anders kan wys.
> Daar is in elk geval nie 'n mens op aarde wat nie sondig nie.
>
> Die eenvoudige ding wat ons almal in gedagte moet hou is dat ons respek vir
> mekaar se taal en kultuurverskille moet hê. As iemand iets sê en 'n ander
> reageer daarop, moet daar aangeneem is dat iets gesê is wat vir die tweede
> persoon nie aanvaarbaar is nie, en dat hy/sy sterk genoeg daaroor voel om
> daarop te reageer. Die beste wat die eerste persoon kan doen is om uit te
> vind waarom so 'n saak die ander persoon so na aan die hart lê, en begrip en
> respek vir daardie persoon te toon.
>
> Ons is nie almal kinders hier wat moet terugslaan as na ons geslaan word
> nie.
> Annette
>
> Emmy wrote in message ...
>> Ik denk het is het cultuurverschil....beledigen kunnen ze me niet ....
>> ik voel alleen maar medelijden..........
>> Ze zien de wereld door een kleine koker...links en rechts van hun
>> bestaat
>> de wereld niet.......alleen hun eigen kleine waarheid...
>>
>> In NL tilt men niet zo zwaar over grappen ook als het over een geloof
>> gaat.
>> Humor mag...... zelfspot mag ......en kritiek geven mag......en dat is
>> niet fout of zondig...
>>
>> Grt Emmy
>>
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9cdt1j$g3t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Nee, God het beslis humor. Maar dit gaan nie daaroor nie.
>>> Dit gaan daaroor dat God se naam heeltemal uit verband gebruik is en jy sien
>>> dit as 'n grap.
>>> Ek veroordeel jou nie.
>>> Ons het verskillende agtergronde.
>>> Net soos jy die reg het om jou siening bekend te maak en te verdedig, net so
>>> mag ek dit ook doen.
>>> BTW ek dink nie jy is stupid nie, Emmy. Miskien net soms te impulsief. Soos
>>> ek ook maar soms is.
>>> Annette
>
>
>>> Emmy wrote in message ...
>>>>
>>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>>> news:ro8het4bmln91ht90me2tb4gprjh0c0nqf@4ax.com...
>>>> > On Thu, 26 Apr 2001 15:42:19 +0200, "Emmy" wrote:
>>>
>>>> > >
>>>> > >He he niet zo serieus..
>>>> > >Nobert bedoelde het toch als grapje???
>>>>
>>>> > 'n Grappie???
>>>> > Wanneer hy God se Naam so ydelik gebruik?
>>>> > Is jy stupid Emmy?
>>>>
>>>> Denk je dat God geen humor heeft?
>>>>
>>>> Grt Emmy
>>>>
>>
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41378 is 'n antwoord op boodskap #41363] |
Sun, 29 April 2001 14:36   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:9cgg7a$2jv$2@ctb-nnrp2.saix.net...
Annette, jy stel dit so mooi, soos n vredemaker. Wat sê die Bybel,
Salig is die vredemakers, want hulle sal die aarde erf?
pop
> Ons is nie almal kinders hier wat moet terugslaan as na ons geslaan word
> nie.
> Annette
>
> Emmy wrote in message ...
>> Ik denk het is het cultuurverschil....beledigen kunnen ze me niet ....
>> ik voel alleen maar medelijden..........
>> Ze zien de wereld door een kleine koker...links en rechts van hun
>> bestaat
>> de wereld niet.......alleen hun eigen kleine waarheid...
>>
>> In NL tilt men niet zo zwaar over grappen ook als het over een geloof
>> gaat.
>> Humor mag...... zelfspot mag ......en kritiek geven mag......en dat is
>> niet fout of zondig...
>>
>> Grt Emmy
>>
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9cdt1j$g3t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Nee, God het beslis humor. Maar dit gaan nie daaroor nie.
>>> Dit gaan daaroor dat God se naam heeltemal uit verband gebruik is en
>> jy sien
>>> dit as 'n grap.
>>> Ek veroordeel jou nie.
>>> Ons het verskillende agtergronde.
>>> Net soos jy die reg het om jou siening bekend te maak en te verdedig,
>> net so
>>> mag ek dit ook doen.
>>> BTW ek dink nie jy is stupid nie, Emmy. Miskien net soms te impulsief.
>> Soos
>>> ek ook maar soms is.
>>> Annette
>
>
>>> Emmy wrote in message ...
>>>>
>>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>>> news:ro8het4bmln91ht90me2tb4gprjh0c0nqf@4ax.com...
>>>> > On Thu, 26 Apr 2001 15:42:19 +0200, "Emmy"
>> wrote:
>>>
>>>> > >
>>>> > >He he niet zo serieus..
>>>> > >Nobert bedoelde het toch als grapje???
>>>>
>>>> > 'n Grappie???
>>>> > Wanneer hy God se Naam so ydelik gebruik?
>>>> > Is jy stupid Emmy?
>>>>
>>>> Denk je dat God geen humor heeft?
>>>>
>>>> Grt Emmy
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41379 is 'n antwoord op boodskap #41365] |
Sun, 29 April 2001 14:39   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is waar. Ek het vir jare die woord "banaal" gebruik as
laag, sleg en simpel. Toe vind ek uit banaal beteken eintlik
iets onbenullig, iets onbelangrik. Nou is ek self nie seker nie,
kan iemand verduidelik?
pop
Annette skryf in boodskap news:9cgg7b$2jv$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy koffielepels banaal vind, is dit jou voorreg:)))
> BTW - Miskien gebruik julle die woord banaal in 'n ander konteks as ons.
>
> Ek moet erken , dat ek heel dikwels onbewus goed skryf wat anders vertolk
> kan word.
> Heeltemal onskuldig van my kant af:)))
>
> Ek stem saam met jou - mag al ons kulture gelukkig saam en in respek vir
> mekaar voortbetsaan.
> Annette
>
>
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Geachte Annette,
>>
>> Dank U! Jullie, vrouwen, weten al gauw hoe mensen in mekaar zitten,
>> nietwaar? :-) Haha!
>> Neen, ik vond het ZO'N verbazingwekkend verschijnsel dat jullie in
>> ZA over zoiets banaals als koffielepels en theelepels een discussie
>> konden houden..
>> -Maar 't blijkt mogelijk te zijn!
>> Ook DAT is cultuur vanzelfsprekend!
>> D'r was al iemand die me schreef in een e-mail dat ze met mijn reactie
>> gelachen had!.. Maar zij waarschuwde me ook dat niet iedereen dat
>> zou begrijpen..
>> IK had al meteen door dat achter dat artikel van jou een dubbele
>> bodem verscholen zat! En de meeste andere deelnemers ook wel,
>> dacht ik. Alleen Michel is er ingetuind.
>> Ik heb geen voorkeur voor wat dan ook wat op soc.culture besproken
>> wordt. Dat heeft eigenlijk geen belang want op soc.culture ontstaan
>> dagelijks denderende stukjes "levend" proza.
>> De nieuwsgroepen zijn duidelijk een nieuwe exponent van onze
>> cultu(u)r(en). Leve soc.culture!
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>> (mijn (eenvoudige) homepage staat op
>> http://titan.glo.be/~gd31621/index.html)
>>
>>
>>
>> "Annette" schreef:
>>
>>> Gaaf - jy moet net duidelik besluit waaroor jy wil praat, dan kan ons iets
>>> doen.
>>> Ek wou maar net uitvind hoe jy godsdiens by koffielepels uitbring:))
>>> Annette
>
>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> Over godsdienst?
>>>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>>>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>>>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>>>> niet afgelopen!
>>>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>>
>>>> Met beste groeten van
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>>>> "Annette" schreef:
>>
>>>> >Wil jy oor godsdiens hier praat?
>>>> >Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>> >Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> >>Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>>>>
>>>> >>God, allemachtig!
>>>>
>>>> >>Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41384 is 'n antwoord op boodskap #41379] |
Sun, 29 April 2001 15:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> Dit is waar. Ek het vir jare die woord "banaal" gebruik as
> laag, sleg en simpel. Toe vind ek uit banaal beteken eintlik
> iets onbenullig, iets onbelangrik. Nou is ek self nie seker nie,
> kan iemand verduidelik?
>
>
Die American Heritage Dictionary gee die volgende:
"Repeating a worn-out convention or type: unaffecting
and drearily predictable..(French, commonplace, from
Old French, shared (as by tenants in a feudal jurisdiction)
from ban, summons to military service, from Frankish
ban (unattested.)
Ek sou aanneem dat die naaste betekenis vir banaal
is : drearily predictable.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41400 is 'n antwoord op boodskap #41367] |
Sun, 29 April 2001 20:11   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gaaf!! Nou kan ons oor desertlepels begin praat:)))
Annette
Emmy wrote in message ...
> Sorry misverstand........ik bedoel absoluut niet jou ;-))
>
> Grt Emmy
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9cgg7a$2jv$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Emmy, daar is kultuur en taalverskille hier.
>> Ek het jou nie beledig nie - maar as jy so voel sal ons daaroor moet praat.
>> Ek kyk ook nie na die wêreld met beperkte visie nie - ek jou verseker dat
>> ons hier met begrip kyk na veel meer uiteenlopende taal en kultuurgroepe as
>> wat julle daar bo in Europa het.
>> Humor en selfspot in enige samelewing is nodig.
>> Ek kan nie onthou dat ek die woord sondig gebruik het nie.
>> Ek is die laaste mens op die aarde wat 'n vinger na iemand anders kan wys.
>> Daar is in elk geval nie 'n mens op aarde wat nie sondig nie.
>> Die eenvoudige ding wat ons almal in gedagte moet hou is dat ons respek vir
>> mekaar se taal en kultuurverskille moet hê. As iemand iets sê en 'n ander
>> reageer daarop, moet daar aangeneem is dat iets gesê is wat vir die tweede
>> persoon nie aanvaarbaar is nie, en dat hy/sy sterk genoeg daaroor voel om
>> daarop te reageer. Die beste wat die eerste persoon kan doen is om uit te
>> vind waarom so 'n saak die ander persoon so na aan die hart lê, en begrip en
>> respek vir daardie persoon te toon.
>> Ons is nie almal kinders hier wat moet terugslaan as na ons geslaan word
>> nie.
>> Annette
>> Emmy wrote in message ...
>>> Ik denk het is het cultuurverschil....beledigen kunnen ze me niet ....
>>> ik voel alleen maar medelijden..........
>>> Ze zien de wereld door een kleine koker...links en rechts van hun
>>> bestaat
>>> de wereld niet.......alleen hun eigen kleine waarheid...
>>>
>>> In NL tilt men niet zo zwaar over grappen ook als het over een geloof
>>> gaat.
>>> Humor mag...... zelfspot mag ......en kritiek geven mag......en dat is
>>> niet fout of zondig...
>>>
>>> Grt Emmy
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9cdt1j$g3t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Nee, God het beslis humor. Maar dit gaan nie daaroor nie.
>>>> Dit gaan daaroor dat God se naam heeltemal uit verband gebruik is en jy sien
>>>> dit as 'n grap.
>>>> Ek veroordeel jou nie.
>>>> Ons het verskillende agtergronde.
>>>> Net soos jy die reg het om jou siening bekend te maak en te verdedig, net so
>>>> mag ek dit ook doen.
>>>> BTW ek dink nie jy is stupid nie, Emmy. Miskien net soms te impulsief. Soos
>>>> ek ook maar soms is.
>>>> Annette
>>
>>
>>>> Emmy wrote in message ...
>>>> >
>>>> >"Davie Davis" schreef in bericht
>>>> >news:ro8het4bmln91ht90me2tb4gprjh0c0nqf@4ax.com...
>>>> >> On Thu, 26 Apr 2001 15:42:19 +0200, "Emmy" wrote:
>>>>
>>>> >> >
>>>> >> >He he niet zo serieus..
>>>> >> >Nobert bedoelde het toch als grapje???
>>>> >
>>>> >> 'n Grappie???
>>>> >> Wanneer hy God se Naam so ydelik gebruik?
>>>> >> Is jy stupid Emmy?
>>>> >
>>>> >Denk je dat God geen humor heeft?
>>>> >
>>>> >Grt Emmy
>>>> >
>>>
>>
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:24:24 UTC 2025
|