Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffielepels?
Koffielepels? [boodskap #41122] |
Fri, 20 April 2001 05:46  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal my koffie beter smaak as ek dit roer met 'n koffielepel in plaas van 'n
teelepel?
Oral waar ek koffielepels wil koop word ek aangeraai om liewer 'n teelepel
te gebruik:))
Op koskool het ons altyd die flou tee laat beter smaak deur kitskoffie by te
voeg, maar ons het dit nog steeds met teelepels geroer.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41166 is 'n antwoord op boodskap #41156] |
Sat, 21 April 2001 21:28   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry ou Deedee skattie, wie de heck gee om of die bloeming
lepel vir koffie of tee is. n Teelepel is n teelepel, maar ek sien
jy is dalk opgelei in die fynere kunsies van n goeie huishouding,
so jy poets seker jou koffielepels met silver, en jou tee lepels
met brasso, en jou sundae lepels met iets anders ens. :-) Ek gebruik
sommer n gewone teelepel (hier in Amerika is hulle nogal groot), vir
al daai joppies :-)
pop
Davie Davis skryf in boodskap news:bco3etot1h53rh2gbjhvdcdp4c5qgtg8c4@4ax.com...
> On Fri, 20 Apr 2001 16:49:48 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
>> dis iets nuuts vir my.
>>
>> pop
>>
>
> Jy sooooo stadig Pop
>
> DD
>
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41167 is 'n antwoord op boodskap #41166] |
Sat, 21 April 2001 21:53   |
Suzan
Boodskappe: 42 Geregistreer: December 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Een koffielepel is een beetje groter dan een theelepel.
In NL worden meestal theelepels gebruikt bij het koffiedrinken.
Ik denk dat koffielepels wel nodig zijn in een grote beker met
koffie....
Grt Emmy
"poppie" skryf in boodskap news:9bstv6$9j8$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Sorry ou Deedee skattie, wie de heck gee om of die bloeming
> lepel vir koffie of tee is. n Teelepel is n teelepel, maar ek sien
> jy is dalk opgelei in die fynere kunsies van n goeie huishouding,
> so jy poets seker jou koffielepels met silver, en jou tee lepels
> met brasso, en jou sundae lepels met iets anders ens. :-) Ek gebruik
> sommer n gewone teelepel (hier in Amerika is hulle nogal groot), vir
> al daai joppies :-)
>
> pop
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:bco3etot1h53rh2gbjhvdcdp4c5qgtg8c4@4ax.com...
>> On Fri, 20 Apr 2001 16:49:48 -0500, "poppie" wrote:
>>
>>> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
>>> dis iets nuuts vir my.
>>>
>>> pop
>>>
>>
>> Jy sooooo stadig Pop
>>
>> DD
>>
>>
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41169 is 'n antwoord op boodskap #41167] |
Sun, 22 April 2001 04:41   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar praat jy in die reel van 'n koffielepel?
Selfs die resepte praat van teelepel(s) koffie in 'n koffiekoek.
Annette
Suzan wrote in message ...
> Een koffielepel is een beetje groter dan een theelepel.
> In NL worden meestal theelepels gebruikt bij het koffiedrinken.
> Ik denk dat koffielepels wel nodig zijn in een grote beker met
> koffie....
>
> Grt Emmy
>
>
> "poppie" schreef in bericht
> news:9bstv6$9j8$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> Sorry ou Deedee skattie, wie de heck gee om of die bloeming
>> lepel vir koffie of tee is. n Teelepel is n teelepel, maar ek sien
>> jy is dalk opgelei in die fynere kunsies van n goeie huishouding,
>> so jy poets seker jou koffielepels met silver, en jou tee lepels
>> met brasso, en jou sundae lepels met iets anders ens. :-) Ek gebruik
>> sommer n gewone teelepel (hier in Amerika is hulle nogal groot), vir
>> al daai joppies :-)
>> pop
>> Davie Davis wrote in message
>> news:bco3etot1h53rh2gbjhvdcdp4c5qgtg8c4@4ax.com...
>>> On Fri, 20 Apr 2001 16:49:48 -0500, "poppie" wrote:
>>>
>>>> Wat op aarde is die verskil tussen n teelepel en n koffielepel Annette,
>>>> dis iets nuuts vir my.
>>>>
>>>> pop
>>>>
>>>
>>> Jy sooooo stadig Pop
>>>
>>> DD
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41273 is 'n antwoord op boodskap #41267] |
Thu, 26 April 2001 16:12   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Michel , dankie - maar jy is eintlik verkeerd. As jy hier lees en deelneem
het jy die volste reg om te besluit waaroor jy wil praat.
Dus, beskou jouself as deel van 'n gesin, nie 'n gas nie.
Annette
Michel Martens wrote in message ...
> sterre...@online.be (Sterrenkijker) schreef op Thu, 26 Apr 2001
> 00:02:16 GMT in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :
>
>> Over godsdienst?
>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>> niet afgelopen!
>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>> Met beste groeten van
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> Zeg, Norbert, dit is een Zuid-Afrikaanse ng. Als wij (jij en ik en
> nog enkele anderen) hier posten, dan is dat als gasten van de
> Afrikaners. Laat hen dus _zelf_ beslissen over welke onderwerpen zij
> wensen te discussiëren.
>
> Beste groeten,
> Michel.
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41274 is 'n antwoord op boodskap #41272] |
Thu, 26 April 2001 18:37   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Geachte Annette,
Dank U! Jullie, vrouwen, weten al gauw hoe mensen in mekaar zitten,
nietwaar? :-) Haha!
Neen, ik vond het ZO'N verbazingwekkend verschijnsel dat jullie in
ZA over zoiets banaals als koffielepels en theelepels een discussie
konden houden..
-Maar 't blijkt mogelijk te zijn!
Ook DAT is cultuur vanzelfsprekend!
D'r was al iemand die me schreef in een e-mail dat ze met mijn reactie
gelachen had!.. Maar zij waarschuwde me ook dat niet iedereen dat
zou begrijpen..
IK had al meteen door dat achter dat artikel van jou een dubbele
bodem verscholen zat! En de meeste andere deelnemers ook wel,
dacht ik. Alleen Michel is er ingetuind.
Ik heb geen voorkeur voor wat dan ook wat op soc.culture besproken
wordt. Dat heeft eigenlijk geen belang want op soc.culture ontstaan
dagelijks denderende stukjes "levend" proza.
De nieuwsgroepen zijn duidelijk een nieuwe exponent van onze
cultu(u)r(en). Leve soc.culture!
Norbert (uit Vlaanderen)
(mijn (eenvoudige) homepage staat op
http://titan.glo.be/~gd31621/index.html)
"Annette" schreef:
> Gaaf - jy moet net duidelik besluit waaroor jy wil praat, dan kan ons iets
> doen.
> Ek wou maar net uitvind hoe jy godsdiens by koffielepels uitbring:))
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Over godsdienst?
>> Nee, alstublieft niet, zeg!
>> Dan nog liever over theelepels en koffielepels.
>> Als we over godsdienst beginnen is de discussie binnen een maand nog
>> niet afgelopen!
>> Laat mijnheer Pastoor d'r buiten! Die preekt al genoeg in zijn kerk!
>> Met beste groeten van
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> "Annette" schreef:
>>> Wil jy oor godsdiens hier praat?
>>> Teelepels en koffielepels loop sterk in ons kultuur.
>>> Annette
>
>
>>> Sterrenkijker wrote in message ...
>>>> Een discussie over koffielepels en theelepels bij soc.culture...
>>
>>>> God, allemachtig!
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41276 is 'n antwoord op boodskap #41274] |
Thu, 26 April 2001 20:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sterrenkijker wrote:
> Neen, ik vond het ZO'N verbazingwekkend verschijnsel dat jullie in
> ZA over zoiets banaals als koffielepels en theelepels een discussie
> konden houden..
Ek kan nie sien dat 'n gesprek oor koffie- en tee-lepels iets
banaals kan wees nie. Wat ek wel in die gesprek sien, is die
invloed van 'n groter gevoeligheid vir etiket en vir die
verskillende soorte eet- en drinkgewoontes wat gekweek
word in mense wat in aanraking met Engelse kultuur is. Die
deursnee Afrikaner, ten minste van my en ouer geslagte,
was baie sensitief vir die gebruik van die korrekte eetgerei
vir die korrekte doel. Soos byvoorbeeld die gebruik van
vismesse en vurke, van bottermesse en die gebruik van
teekoppies vir tee en koffiekoppies vir koffie. My man
weier nog vandag om sop sonder 'n ordentlike soplepel
te eet, iets wat mens omtrent nie meer hier in Noord-Amerika
sien nie.
Gloudina.
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41277 is 'n antwoord op boodskap #41275] |
Thu, 26 April 2001 20:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Michel Martens wrote:
> ingetuind.
> 'praat na de vaak'.
> ludiek
Ek verstaan nie die bostaande woorde en frase nie.Kan iemand dit
verduidelik.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41286 is 'n antwoord op boodskap #41122] |
Fri, 27 April 2001 00:25   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En n soplepel is n ronde lepel, net bietjie kleiner as
n eetlepel. Hoe eet die Kanadese met n mes en vurk
Gloudina? Die Amerikaners eet natuurlik met die vurk
in die linkerhand wat vertikaal is, en soos n potlood vasgehou
word, en dan saag die regterhand die kos middeldeur, en
dan word die mes neergesit, en die vurk word oorgeskuif
na die regterhand ens. Ek het my kinders leer eet op die
Engelse manier, moes seker nie, maar ek het n hekel aan
die gedurige oorgee van vurke. Wat ek wel van hou is
die feit dat die mes en vurk nou en dan albei neergelê word
op die bord vir n rusperiode, want ek het gehoor van sommige
Amerikaners wat sê dit lyk of Engelse mense die kos " in shufffle".
Pop
skryf in boodskap news:3AE8811C.7DC9F1F9@home.com...
> . Soos byvoorbeeld die gebruik van
> vismesse en vurke, van bottermesse en die gebruik van
> teekoppies vir tee en koffiekoppies vir koffie. My man
> weier nog vandag om sop sonder 'n ordentlike soplepel
> te eet, iets wat mens omtrent nie meer hier in Noord-Amerika
> sien nie.
>
> Gloudina.
>
|
|
|
Re: Koffielepels? [boodskap #41287 is 'n antwoord op boodskap #41122] |
Fri, 27 April 2001 01:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> En n soplepel is n ronde lepel, net bietjie kleiner as
> n eetlepel. Hoe eet die Kanadese met n mes en vurk
> Gloudina? Die Amerikaners eet natuurlik met die vurk
> in die linkerhand wat vertikaal is,
>
Nee, hier eet ons maar ongeveer op die Engelse manier,
maar dit hang ook af wie jy is hoe jy eet. Ek merk egter
op dat ek geneig is om met net die vurk te eet tensy ek
dinge moet sny, so ek dryf na die Amerikaners se kant
toe lyk dit my. Maar om Amerikaners vir die eerste keer
so met net die vurk te sien eet, is regtig 'n kultuurskok. Ek het
tussen Amerikaanse sendelinge gewerk op Adams Mission
in SA, en my dood verwonder aan die vurk-etende mense.
(En die vroumense wat sokkies dra. En ons het gegiggel
oor hulle manier van Thanksgiving vier.)
Nog iets wat my bietjie van 'n kultuurskok gee, is die
posisie wat jou vurk en mes op die bord moet inneem, as
jy wil aandui dat jy nog besig is om te eet. Hier moet jy
die vurk en mes se punte aan albei kante van die bord
laat rus, anders vat hulle jou bord weg as jy jou mes en
vurk naas mekaar op die bord laat lê. En ek dink dis so
common om jou mes en vurk so dwars op die bord te
laat leun.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:15:19 UTC 2025
|