Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beter in SA vandag
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40360 is 'n antwoord op boodskap #40164] |
Mon, 19 March 2001 03:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> maar ai toggie jong - kan julle nie bietjie
> oorspronklik probeer wees nie - julle sing nogsteeds dieselfde
> deuntjie as 3 jaar terug.
Jy bedoel hy het drie jaar gelede ook al gesingvan die gevleuelde woorde
van Eric Cantona?
Ou Danielle, dis jy wat die grillige onoorspronklike
deuntjies sing - die ou siek-wit-omie-na-aap deuntjies,
die ou-kyk-hoe-eggo-my-ou-ego deuntjies, die ou
alles is so wonnnnerllik hier in "Amerika" en alles
is so naarrr daarrr in Suid-Afrika.
Gloudina
|
|
|
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40414 is 'n antwoord op boodskap #40164] |
Mon, 19 March 2001 22:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Jou white-trash gewoontetjies is baie vervelig hoor.
> Nie almal kan
> sulke common en onbeskofte white-trash tipes soos jy hanteer nie.
Nou, "Danielle", hou dan op om gedurig die ou opmerkinkiesoor my te maak wat
jy die afgelope tyd gereeld op die
nuusgroep gemaak het. Ek het jou probeer ignoreer, maar
nou gaan ek terug en sal hulle almal individueel op die
nuusgroep pos, sodat jy kan sien hoe white trash jy is. En
laat ons nou hoop dis die laaste sien van die blikkantien.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Beter in SA vandag [boodskap #40490 is 'n antwoord op boodskap #40482] |
Thu, 22 March 2001 15:03  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote:
>
> On Tue, 20 Mar 2001 15:27:33 +0200, Lou wrote:
>
>
> Haai Lou, sien jy is nog steeds agter alles en sonder 'n volle begrip!
Wie't op jou battery gepiepie - laaik jy dit nie as anders met jou eie
tanne vir jou lag nie? Get a life man!!!
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 15:58:54 UTC 2025
|