|
|
|
|
| Re: Liberaal vs Konserwatief [boodskap #39447 is 'n antwoord op boodskap #39063] |
Ma., 19 Februarie 2001 19:12  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
ek is geensins 'n Laubsher nie, ek dra die van van die klein
skrumskakel
wat gesê het toe King George hom vra "you are Pierre the
scrumhalf?" het hy geantwoord "yes Mr King" :-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
les...@my-deja.com wrote:
------------knip-------------
ek weet van
:daardie klein kwb-groepie. En indien ek aan hulle behoort het
Gloudina
:lidmaatskap in die AWB.
-------------knip-----------------
Heheheheheh ........
Vertel dan vir die wat nie weet hoekom hulle gestig is. Dani
brand van nuuskierihgheid, so ook meskien jou pallie
glou....watsenaam
|
|
|
|