Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » terug na 'n meer as 'n maand verlof...
terug na 'n meer as 'n maand verlof... [boodskap #38106] |
Thu, 04 January 2001 08:46  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...en al wat nuut is is dié girl wat erken dat sy uit sò 'n
hoogmoedige familie kom dat hulle nie eens met die arm
(delwers) deel van die familie wou praat nie. Klink darem
asof sy hulle nou noem want hulle het 'heel ironies ryk geword'.
Snaaks, so snaaks dat daar 'n jaar gelede vuurwerke vir Afrika
(of vir die wêreld natuurlik) gehou is, en nòu dat die nuwe millenium
begin het, is dit stil.
DD
|
|
|
|
Re: terug na 'n meer as 'n maand verlof... [boodskap #38130 is 'n antwoord op boodskap #38106] |
Fri, 05 January 2001 21:41  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leksikogfafie soos in (my eie beskrywing) 'woordvorming' want 'n
leksikograaf is iemand wat woordeboeke opstel. En ek gebruik die woord
om te verwys na die 'baas en noi, master en mistres. oubaas ounooi
klienbaas en miesies of kleinnoi tipe woorde.
Nogal jammer dat jy (jy?) nie wil hê dat ek Boetman se beskrywing van
breinspoeling moet gebruik nie (o ja, hy het nie sy ouers beskuldig
nie!) want dit is sò handig!
Jy is so reg as kan kom Girl, wanneer jy sê dat ons moet loop asof ons
op eiers trap wanneer ons hieroor praat.
Moet jou tog vertel van die toespraak op 'n vergadering wat ek
bygewoon het en wat deur 'Fingers' (want vier van sy vingers aan sy
regterhand is af) gelewer is.
Fingers het sterk klem op twee punte gelê:
1. Moet nooit 'n k@ff%r 'n k@ff%r noem nie want die woord 'k@ff%r'
is uit 'n Arabiese taal en dit beteken 'nie Christen'.
2. Wanneer 'n Xhosa van die werk afbly vir 'n paar dae nà sy oupa
dood is, moet hy nie kwalik geneem word nie want hy moet 'n bees
slag vir die voorvadergeeste.
Dit het my tot die besef gebring dar daar nié net swart k@ff%r is nie
maar wittes ook!
Groete
Die Davie Meisiekind
>
> Ek skud ook my kop hier - het geen idee nie, my meisiekind. Miskien
> is ons altwee dronk?
>
>> Laat my toe om steeds dieselfde deuntjie te sing want dit is 'n
>> welkome afleiding van opera sing gedurende kantoorure.
>
> Ek stem saam! :-)
>
>> Die Davie Meisiekind
>
> Die girl
>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:37:56 UTC 2025
|