Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hello almal
Hello almal [boodskap #38078] |
Tue, 02 January 2001 08:11  |
Dirk Matthee
Boodskappe: 16 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Eerstens; 'n voorspoedige Nuwejaar vir almal.
Ek is nuut op die NG en geniet julle praatjies - ek sit op die oomblik
hier in my kantoor letterlik in die skaduwee van Tafelberg en wonder net
waar al my mede Afrikaanssprekendes in die NG hulle in die wêreld
bevind?
MnrMin
|
|
|
|
|
|
Re: Hello almal [boodskap #38119 is 'n antwoord op boodskap #38112] |
Fri, 05 January 2001 06:26  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sien ook www.fortunecity.com/skyscraper/basic/2006
Heel vermaaklik - nou wonder ek wie die outeur is??
Davie Davis wrote:
>
> Hallo en welkom, Dirk!
>
> Jy gaan vind dat dit meer baklei as gesels is hier. Toe ek twee weke
> gelede tydens my verlof (verlof wat nog steeds duur) bietjie rondkrap
> op die NET met die woord "Afrikaans' kom ek op dié site af wat werklik
> ook 'n baie beskrywende url het:
>
> http://fight.at/afrikaans/
>
> Wie se breinkind dit is weet ek nie maar dat dit iemand van die groep
> is, is seker.
>
> Voorspoed tot later
>
> DD
>
> On Tue, 02 Jan 2001 10:11:19 +0200, Dirk Matthee
> wrote:
>
>> Eerstens; 'n voorspoedige Nuwejaar vir almal.
>> Ek is nuut op die NG en geniet julle praatjies - ek sit op die oomblik
>> hier in my kantoor letterlik in die skaduwee van Tafelberg en wonder net
>> waar al my mede Afrikaanssprekendes in die NG hulle in die wêreld
>> bevind?
>>
>> MnrMin
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:42:34 UTC 2025
|