Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » 1966 volkswagen blues
- 1966 volkswagen blues [boodskap #36355] Sat, 11 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Freddie Marais  is tans af-lyn  Freddie Marais
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Lank gelede (5 - 7 jaar gelede een dag iemand 'n song met die volgende
refrein oor die radio hoor sing (in Afrikaans)

"ek het die 1966 volkswagen (beetle??) blues"

Kan enigeen help??

Dankie
Freddie
- Re: 1966 volkswagen blues [boodskap #120744 is 'n antwoord op boodskap #36355] Fri, 24 August 2018 06:14 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 529
Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit klink soos André Swiegers se "Die 1966 VW beetle blues".

"Ek staan hier langs die Ben Schoeman-highway
en kyk hoe ry die karre verby.
Met my hande klap ek op die dak van my volksietjie
sy wil nie meer aanhou ry.
Moeilike tye..."

Vorige onderwerp: Die Stem van Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Lentedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 06 05:06:31 UTC 2025