Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swak Piketberg
Swak Piketberg [boodskap #36159] |
Wed, 08 November 2000 00:00  |
Adoons
Boodskappe: 8 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
baklei is veel lekkerder.
Nou kom ons baklei sommer oor die polisiemanne met die honde.
As ons almal nou eensgesind moet wees, is hierdie poliesmanne nou
volkshelde. Dis ook reg so. Daardie soldaat van BOP wat die AWB manne op die
grond doodgeskiet het, is mos nou 'n volksheld. Die soldaat wat die blankes
by Tempe gedood het, ook. Sy familie wou sommer 'n militêre begrafnis vir
hom hê.
Die tydsberekening om die video op hierdie oomblik, 'n maand voor die
landswye munisipale verkiesings en twee jaar na die voorval aan die groot
klok te hang, laat mens maar net wonder.
Wie het die video opgeneem? Aan wie was die video destyds gegee? Is die
video opnemer net so skuldig soos die poliesmanne om dit terug te hou, of is
dit lankal aan 'n politikus gegee wat nou harde munt daaruit slaan?
Rassisme loop breed in hierdie land aan albei kante van die draad en die pot
kan nie die ketel verwyt nie.
Groete
Adoons
|
|
|
Re: Swak Piketberg [boodskap #36266 is 'n antwoord op boodskap #36159] |
Thu, 09 November 2000 02:35   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor jou Adoons. Maar, moet ek ook myself vra, wat maak my "beter" as
hierdie ander manne.
Nee - jy skop nie 'n man wat lê nie. As ons dit die dag goed praat het ons
tot 'n lae vlak gedaal. Dan, om boonop so onnosel te wees om dit voor 'n
video-kamera te maak sê bloot die manne gaan hulle straf verdien. Daar is
wel kaffers - wittes en swartes, en ongelukkig is die wittes erger aangesien
hulle meer kanse gehad het om hoër waardes uit te leef.
NS. Ek is nie 'n boereverraaier nie.
"Adoons" skryf in boodskap news:8uc1h5$n85$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
> onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
> die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
> baklei is veel lekkerder.
>
> Nou kom ons baklei sommer oor die polisiemanne met die honde.
>
> As ons almal nou eensgesind moet wees, is hierdie poliesmanne nou
> volkshelde. Dis ook reg so. Daardie soldaat van BOP wat die AWB manne op die
> grond doodgeskiet het, is mos nou 'n volksheld. Die soldaat wat die blankes
> by Tempe gedood het, ook. Sy familie wou sommer 'n militêre begrafnis vir
> hom hê.
>
> Die tydsberekening om die video op hierdie oomblik, 'n maand voor die
> landswye munisipale verkiesings en twee jaar na die voorval aan die groot
> klok te hang, laat mens maar net wonder.
>
> Wie het die video opgeneem? Aan wie was die video destyds gegee? Is die
> video opnemer net so skuldig soos die poliesmanne om dit terug te hou, of is
> dit lankal aan 'n politikus gegee wat nou harde munt daaruit slaan?
>
> Rassisme loop breed in hierdie land aan albei kante van die draad en die pot
> kan nie die ketel verwyt nie.
>
> Groete
> Adoons
>
|
|
|
|
|
Re: Swak Piketberg [boodskap #36323 is 'n antwoord op boodskap #36159] |
Fri, 10 November 2000 02:17  |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
toets
"Adoons" skryf in boodskap news:8uc1h5$n85$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
> onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
> die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
> baklei is veel lekkerder.
>
> Nou kom ons baklei sommer oor die polisiemanne met die honde.
>
> As ons almal nou eensgesind moet wees, is hierdie poliesmanne nou
> volkshelde. Dis ook reg so. Daardie soldaat van BOP wat die AWB manne op die
> grond doodgeskiet het, is mos nou 'n volksheld. Die soldaat wat die blankes
> by Tempe gedood het, ook. Sy familie wou sommer 'n militêre begrafnis vir
> hom hê.
>
> Die tydsberekening om die video op hierdie oomblik, 'n maand voor die
> landswye munisipale verkiesings en twee jaar na die voorval aan die groot
> klok te hang, laat mens maar net wonder.
>
> Wie het die video opgeneem? Aan wie was die video destyds gegee? Is die
> video opnemer net so skuldig soos die poliesmanne om dit terug te hou, of is
> dit lankal aan 'n politikus gegee wat nou harde munt daaruit slaan?
>
> Rassisme loop breed in hierdie land aan albei kante van die draad en die pot
> kan nie die ketel verwyt nie.
>
> Groete
> Adoons
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:38:08 UTC 2025
|