Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesels....
Gesels.... [boodskap #36078] |
Sun, 05 November 2000 06:39  |
Blue Peter
Boodskappe: 5 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dagsê Almal
Ek weet hierdie is nou nie 'n Hoekie-vir-eensames nie, maar ek wil graag met
e-pen-vriendinne kommunikeer oor alles en nog wat!
Indien daar dames is wat belangstel om met my te kommunikeer, probeer my
direk kontak by : am...@mweb.co.za
Vriendelike groete,
GerhardAffieKaap
|
|
|
Re: Gesels.... [boodskap #36106 is 'n antwoord op boodskap #36078] |
Mon, 06 November 2000 07:02  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis wrote:
>
> ô ô, ek loer toe weer 'n slag hier in en kry toe dié brief van die
> Capie.
> Gerhard, ons vry nie hier nie jong, ons baklei hier...!
>
> DD
Is die een nie maar net die gevorderde stap van die ander nie? So met
eers vry dan trou en dan baklei?
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:29:16 UTC 2025
|