Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksistiese hanskakie Frikkie
Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36053] |
Sat, 04 November 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Niemand het met jou gepraat nie.
> Gaan maak skoon jou kombuis asseblief.
Ek hoop jy is nie getroud nie. Jy is 'nseksitiese bullebak.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36069 is 'n antwoord op boodskap #36053] |
Sun, 05 November 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Nee glad nie,
> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.
>
> Hanskakie Frikkie groet jou...
>
Daar het ons dit nou uit die mond van die
suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
woorde en dade wat spreek.
Gloudina
|
|
|
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36102 is 'n antwoord op boodskap #36053] |
Mon, 06 November 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wouter
Boodskappe: 1 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
So gepraat van name noem.
'n Hans-kakie klink nog heel O.K. [Wat-ookal dit is].
Maar hierdie Koue-Ou-Bitch Gloudiena is eerder 'n Hans-
Kakkie, of is dit nou 'n Kak-Handsakkie. Wel, Altwee klink
heel gepas vir haar. 'n Mens kan verstaan hoekom sy so graag
na mans wil "hap" en hulle "seksisties" noem. -Kan julle ouens
nie sien dat sy NOOIT 'n ou knippie kry nie. Sy smeek julle
onbewustelik vir so 'n bietjie lang "liefde" en "aandag".
As sy nou weer na "seksisme" verwys, dan moet julle net
onthou waarna sy eintlik smag. -Sy wys dit dan vir julle.
Kan julle nie sien dat sy Absoluut Mal is oor al die "seksuele
innuendo's" nie ? Gee vir haar meer. Sy sal dit "heel insluk".
[Haai-Oe , hoe stout !]
Sy fantaseer oor hierdie "rowwe bullebak" wat haar lekker
vasdruk en haar wild en hard "piets".
Toemaar liewe Stoute-Antie Gloudiena.
- Net wieps - woeps - waps , ... en dan voel jy sommer
weer myle beter.
Tatta skattie
Liefde en baie soentjies x x x x x x x x x x
(En 'n ou drukkie)
Stoute Woutie
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a070f9f.381410@news.saix.net...
> Ag o hel M8,
> Kry asseblief in jou harde ronde dop dat ek nie sit en grappies maak
> met jou nie man.
> Ek is nie soos andere wat gesig koop nie. Ek soek nie soos jy
> geselskap by andere nie, en nog minder JOU geselskap. Ek het `n teveel
> trots daarvoor.
>
> Tipes soos julle is man, eenkeer die mistake gemaak om terug te
> antwoord op een van jou skrywes en nou dink jy sommer dat jy in is met
> my. Wel jy is nie, so aanvaar dit nou asseblief. Moet asseblief ook
> nie vêrder probeer in wees met my nie want jy sal dit nie regkry nie,
> nie nou nie, NOOIT.....
>
> Hardloop gou poliste toe.....
>
> Bullebak Hanskakie Frikkie / Frikkedel.....
> Net wat jy wil, kwaad sal jy my ook nie kry nie, maar eendag gaan
> hierdie wawiel nog in die rondte swaai en hoop dan maar net dat jy nie
> onder daardie wiel beland nie....
>
> Antwoord nou op hierdie brief en net voordat jy hom stuur dan delete
> jy hom, jy sal tog nie die verskil verstaan nie, maar tog goed voel...
>
> Is julle werklik so dikkop soos wat jou optrede dit bewys of is jy
> uitsonderlik... Ek glo nie, want dit is `n algemene verskynsel van IN
> wees....
>
>
>
> On Sun, 05 Nov 2000 17:46:02 GMT, @home.com wrote:
>
>> Frikkie Potgieter wrote:
>>
>>> Nee glad nie,
>>> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.
>
>>> Hanskakie Frikkie groet jou...
>
>>
>> Daar het ons dit nou uit die mond van die
>> suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
>> is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
>> Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
>> geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
>> nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
>> woorde en dade wat spreek.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36104 is 'n antwoord op boodskap #36053] |
Mon, 06 November 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag o hel M8,
Kry asseblief in jou harde ronde dop dat ek nie sit en grappies maak
met jou nie man.
Ek is nie soos andere wat gesig koop nie. Ek soek nie soos jy
geselskap by andere nie, en nog minder JOU geselskap. Ek het `n teveel
trots daarvoor.
Tipes soos julle is man, eenkeer die mistake gemaak om terug te
antwoord op een van jou skrywes en nou dink jy sommer dat jy in is met
my. Wel jy is nie, so aanvaar dit nou asseblief. Moet asseblief ook
nie verder probeer in wees met my nie want jy sal dit nie regkry nie,
nie nou nie, NOOIT.....
Hardloop gou poliste toe.....
Bullebak Hanskakie Frikkie / Frikkedel.....
Net wat jy wil, kwaad sal jy my ook nie kry nie, maar eendag gaan
hierdie wawiel nog in die rondte swaai en hoop dan maar net dat jy nie
onder daardie wiel beland nie....
Antwoord nou op hierdie brief en net voordat jy hom stuur dan delete
jy hom, jy sal tog nie die verskil verstaan nie, maar tog goed voel...
Is julle werklik so dikkop soos wat jou optrede dit bewys of is jy
uitsonderlik... Ek glo nie, want dit is `n algemene verskynsel van IN
wees....
On Sun, 05 Nov 2000 17:46:02 GMT, @home.com wrote:
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Nee glad nie,
>> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.
>> Hanskakie Frikkie groet jou...
>
> Daar het ons dit nou uit die mond van die
> suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
> is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
> Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
> geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
> nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
> woorde en dade wat spreek.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36131 is 'n antwoord op boodskap #36053] |
Tue, 07 November 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> jy's dus 'n oorloper, 'n
> verraaier van jou land en jou herkoms.
So is al die mense in jou voorgeslag, as jouvoorsate uit Europa kom, Elaine.
> Jy's moes seker lekker suur gewees het toe hulle verlede jaar met
> die verkiesing verklaar het dat almal wat permanent geëmigreer het nie mag
> stem nie
Nee, Elaine, ek het nie gestem in 1994 nie, nieeens geweet dat eks-SAners kon
stem nie. Ek is 'n
Kanadese burger, en sou nie eens wou stem
nie. Maar ek waag om te sê dat daar gebiede
is waarop ek vandag nog meer as jy van SA
weet - soos byvoorbeeld op letterkundige
gebied. So moenie so gou sulke wye aannames
maak nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36138 is 'n antwoord op boodskap #36053] |
Tue, 07 November 2000 03:42 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja Wouter hoe se hulle in Orkney.
Oepsie woepsie se worsie wapsie is baie lief vir Kakadina
Wouter wrote in message ...
> So gepraat van name noem.
>
> 'n Hans-kakie klink nog heel O.K. [Wat-ookal dit is].
>
> Maar hierdie Koue-Ou-Bitch Gloudiena is eerder 'n Hans-
> Kakkie, of is dit nou 'n Kak-Handsakkie. Wel, Altwee klink
> heel gepas vir haar. 'n Mens kan verstaan hoekom sy so graag
> na mans wil "hap" en hulle "seksisties" noem. -Kan julle ouens
> nie sien dat sy NOOIT 'n ou knippie kry nie. Sy smeek julle
> onbewustelik vir so 'n bietjie lang "liefde" en "aandag".
> As sy nou weer na "seksisme" verwys, dan moet julle net
> onthou waarna sy eintlik smag. -Sy wys dit dan vir julle.
> Kan julle nie sien dat sy Absoluut Mal is oor al die "seksuele
> innuendo's" nie ? Gee vir haar meer. Sy sal dit "heel insluk".
> [Haai-Oe , hoe stout !]
> Sy fantaseer oor hierdie "rowwe bullebak" wat haar lekker
> vasdruk en haar wild en hard "piets".
>
> Toemaar liewe Stoute-Antie Gloudiena.
> - Net wieps - woeps - waps , ... en dan voel jy sommer
> weer myle beter.
>
> Tatta skattie
>
> Liefde en baie soentjies x x x x x x x x x x
> (En 'n ou drukkie)
>
> Stoute Woutie
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:3a070f9f.381410@news.saix.net...
>> Ag o hel M8,
>> Kry asseblief in jou harde ronde dop dat ek nie sit en grappies maak
>> met jou nie man.
>> Ek is nie soos andere wat gesig koop nie. Ek soek nie soos jy
>> geselskap by andere nie, en nog minder JOU geselskap. Ek het `n teveel
>> trots daarvoor.
>> Tipes soos julle is man, eenkeer die mistake gemaak om terug te
>> antwoord op een van jou skrywes en nou dink jy sommer dat jy in is met
>> my. Wel jy is nie, so aanvaar dit nou asseblief. Moet asseblief ook
>> nie verder probeer in wees met my nie want jy sal dit nie regkry nie,
>> nie nou nie, NOOIT.....
>> Hardloop gou poliste toe.....
>> Bullebak Hanskakie Frikkie / Frikkedel.....
>> Net wat jy wil, kwaad sal jy my ook nie kry nie, maar eendag gaan
>> hierdie wawiel nog in die rondte swaai en hoop dan maar net dat jy nie
>> onder daardie wiel beland nie....
>> Antwoord nou op hierdie brief en net voordat jy hom stuur dan delete
>> jy hom, jy sal tog nie die verskil verstaan nie, maar tog goed voel...
>> Is julle werklik so dikkop soos wat jou optrede dit bewys of is jy
>> uitsonderlik... Ek glo nie, want dit is `n algemene verskynsel van IN
>> wees....
>> On Sun, 05 Nov 2000 17:46:02 GMT, @home.com wrote:
>>> Frikkie Potgieter wrote:
>>>
>>>> Nee glad nie,
>>>> Ook nie 1n bullebak nie, maar wel `n apartheidsvark.
>>
>>>> Hanskakie Frikkie groet jou...
>>
>>>
>>> Daar het ons dit nou uit die mond van die
>>> suigeling. Frikkie gee toe dat hy 'n hanskakie
>>> is. Die slaaf van ou Fred Rundle en ou Aida
>>> Parker. Is dit nou hiervoor wat jy "terrs"
>>> geveg het? En terloops, 'n bullebak sal
>>> nooit self sê hy is 'n bullebak nie. Dis sy
>>> woorde en dade wat spreek.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36413 is 'n antwoord op boodskap #36053] |
Sun, 12 November 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit kom nou van 'n man met die naam Grootbaas? heheheheeh ek het dit tong
in die kies gesê grote, ek word darem nie so erg onderdruk nie. Ek kom en
gaan soos ek lekker kry (meestal) het my eie vriende, geld en werk. Hy's
maar net hardegat soos meeste mans.
Elaine
GROOTBAAS skryf in boodskap news:3a0e9fd9$0$234@hades.is.co.za...
> Elaine ek is jammer om te se maar as jou man jou nou al so onderdruk gaan jy
> hier van so 26 28 jaar begin rebeleer daarteen. `Jy moet as jy 'n lang
> toekoms saam met hom wil he nou al daarteen skop , anders gaan hy jou stadig
> "dood" maak.
|
|
|
Re: Seksistiese hanskakie Frikkie [boodskap #36414 is 'n antwoord op boodskap #36053] |
Sun, 12 November 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
GROOTBAAS
Boodskappe: 25 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Elaine ek is jammer om te se maar as jou man jou nou al so onderdruk gaan jy
hier van so 26 28 jaar begin rebeleer daarteen. `Jy moet as jy 'n lang
toekoms saam met hom wil he nou al daarteen skop , anders gaan hy jou stadig
"dood" maak.
"Elaine" skryf in boodskap news:3a0db14d.0@news1.mweb.co.za...
> Na 5 jaar saam met 'n man wat glo dat hy altyd reg is, is dit nie moeilik
> nie
>
> lous wrote in message
> news:3A0BA177.5F4545B@hotmail.dinges.com...
>> Aishh! Wens ek kon my vrou so maklik oortuig :)
>>
>> Elaine wrote:
>>>
>>> Okay julle wen....ek het regtig gedog die mense wat net oorsee op vakansie
>>> was kon maar stem. Ek was verkeerd, julle is reg ek erken dit. heheheeheh
>>> Sien ek is oop vir oortuiging!!!
>>>
>>> Elaine
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:37:00 UTC 2025
|