Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel
Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35803] |
Fri, 20 October 2000 02:43 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai wat ah
hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut? Wel
Rut was 'n Moabitiese meisie. Hulle was 'n donker nasie....baie donker soos
ek die ding verstaan. Rut het besluit om God as haar God te aanvaar.
ahahahaahah. Anyway......Rut en Boas het 'n seun gehad....sy naam was Obed
heheheeheh anyway.....Obed was die Oupa van Dawid gewees. Dawid was een van
die eerste in die voorgeslag of vaders nou van
Jesus....heheheheheheeh.....so as jy dit nou so wil sien, het Jesus "donker"
bloed in hom gehad toe Hy mens geword het!!!!!!!
Gaan lees gerus Rut as jy my nie wil glo nie. Ek dink ek het nou net jou
teorie oor swart mense wat nie hemel toe kan gaan "to pieces geshot"
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35839 is 'n antwoord op boodskap #35803] |
Sun, 22 October 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> Die is dan die laaste keer wat ek gaan deelneem op hierdie nuusgroep . . ek
> is nie bereid om myself te verneder om na sulke mense te luister nie, dit
> breek af . . . en daar is te veel sulke mense hier . . . dis n samekoms
> van godsdienstige fanatikusse en vêr regse haat-spoegende negatiewe mense.
> Vir die paar
> normales, ek sê totsiens, hoop dit gaan julle goed.
>
Nee-nee, poppie, hokaai. Dis die verkeerde manier
om te redeneer. Dis juis mense soos jy wat ons op
hierdie nuusgroep nodig het. Toe ek 'n paar jaar
gelede op hierdie nuusgroep beland het, was daar maar
ook 'n klomp fanatikusse en haat-spoegende rassiste.
Ek het toe daar en dan besluit dat ek my nie sal laat
afjaag van die nuusgroep nie. En voila, Tant Hessie is
nog altyd hier en al daardie snaters is af. En ek pos
nog altyd die gedigte, waaroor so baie so baie haat
gespoeg het.
Die digter William Blake sê: "Error has to be given form
before it can be annihilated." Dis alleen wanneer Blommetjie
sy Bybelse geleerdheid sien langs sy amper pornografiese
uitbarstings teen mense wat nie soos hy dink nie, dat dit
vir hom en vir almal duidelik is dat daar iets verkeerds is
in die state of Denmark.
Tant Hessie met haar tuitkappie, wie se ore
somtyds tuit.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35890 is 'n antwoord op boodskap #35803] |
Mon, 23 October 2000 05:57 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hahahaha !!! Is dat wat je in de bijbel leert ?? Mooi, hoor.
Hilda, nog een harig wijf :-))))))))))))))))))))))))))))
NB. Schiet op ???? Op wie ???
"Jaap" skryf in boodskap news:39f34431$0$224@hades.is.co.za...
> Schiet op Jutter !!
> Je praten echt heelwat stront door je Kut !
> Van de bijbel geloofd (en weten) je tog niets van !!
> Jij zelf heb nooit evoleerd, harige Wijf !!
> Daarom heb je echt wijnig verstand als een stomme schaap !
>
> Schiet Op !!!!!
>
> ------------------------------------------------------------
> Emmy skryf in boodskap news:O6tqGrEPAHA.346@net003s...
>>
>> koos schreef in berichtnieuws
>> 8suuj4$c13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> dAAR IS N GROOT VERSKIL TUSSEN DONKER EN SWART, EK WEET N KAFFER IS
> SWART
>>
>>
>> Hoezo weet jij.....een beetje boos.....je voelt je zeker schuldig en nu
> wil
>> je jezelf schoon praten met de bijbel in je hand
>> om dit schuldgevoel te rechtvaardigen om weer in de hemel te mogen
>> komen.....
>> Jij wil je handen wassen in onschuld....eigenlijk heb ik medelijden want
> je
>> zal wel de hel op aarde hebben anders
>> reageer je niet zo.....
>> De evolutieleer verteld ons dat onze voorvaderen echt zwart waren en ze
>> waren ook nog behaard. ha ha
>> ik geloof dat je ze nog in dierentuinen ziet hier in Europa ( overigens
> best
>> amusant om naar ze te kijken)
>> Jij bent niet veel verder als deze voorvader......heb je nog haren op je
>> tanden.....
>> Foetsie scheppingsverhaal en bijbelverhalen van jou............
>> Je wil je handen wassen in onschuld ( staat ergens in dezelfde bijbel van
>> jou )maar god ziet alles dus kijk uit ha ha en zoooooooo kom je nooit in
>> hemel maar in de hel ( heet hoor )
>>
>> Groetjes
>> Emmy
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:38:07 UTC 2025
|