Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassiste
Rassiste [boodskap #35057] |
Tue, 03 October 2000 00:00  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
1. Ferdie haat jy rassiste
2. Wat dink jy van rassiste
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rassiste [boodskap #35113 is 'n antwoord op boodskap #35057] |
Wed, 04 October 2000 00:00   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote in
messagenews:39dfecd2.3652676@news.is.co.za...
> On Tue, 3 Oct 2000 17:53:39 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> 1. Ferdie haat jy rassiste ?
>
> 2. Wat dink jy van rassiste ?
Nee Lizette, Ek haat niemand nie. Selfs nie eens die Satan nie.
Jy sien ou Niek is óók maar net 'n arme gevalle Engel met nét
soveel goed as sleg in sy ou hartjie. Ons almal moet hom eintlik
liefhê, want hy is tog óók ons naaste. Amen.
Maar ek veroordeel rassisme en ek sal rassisme beveg waar ek kan.
Maak nie saak van wie teen wie nie. Maar onthou, ek het niks teen
die "mense" self nie. -Soos in die geval van die arme Duiwel.
-Ek hou partykeer net nie van "sy manier van optree" nie.
Dis al.
Rassisme is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
Soos misdaad. Misdaad is nie 'n mens nie. Dis 'n manier van optree.
En as Piet Poggenpoel my geld steel en ek raak kwaad vir hom daaroor,
vra jy "haat jy Poggenpoels" ? Dan sê ek nee ek veroordeel misdaad.
Want die Poggenpoels en Niek's wat dit doen is eintlik baie goeie mense.
En jy moet hulle liefhê met jou hele hart en siel.
Maak dit vir jou sin, my suster? Het jy nou óók die blinke lig gesien?
Mag Hoop, Geloof en veral Liefde
(vir alles en almal) jou lewe vervul.
Amen.
Groete, seëninge en voorspoed
"Liefdevolle Ferdietjie"
|
|
|
|
|
|
Re: Rassiste [boodskap #35158 is 'n antwoord op boodskap #35057] |
Thu, 05 October 2000 00:00   |
Hannes
Boodskappe: 33 Geregistreer: August 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Aaaag Asseblief, Jammerlike Greyling !
Gee sommer ook die volgende aan die SAPD:
WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
Kán jy ooit ordentlik lees ?!
Hoe het jy 'n aanstelling by jou koerant gekry ?
Huil jy só gou, ou Papbroek ?!
Verstaan jy NOU hoekom gewone mense liewer
annoniem wil bly, en nie 'n Held op Sokke wil wees,
soos JY nie ?!
Is dit onwettig om op 'n nuusgroep vir iemand verskeie
scenarios te skets van wat moontlik / of nie in die lewe
kan gebeur nie ?! -Is dit miskien moontlik dat jy ánder
mense kon kwaadmaak met iets wat jy gesê het ?!
Is jy só dom om te dink dat Ek OPENLIK my tyd sal mors
om selfs eers na jou te kyk, om nie eens van "aanraak"
te praat nie ?! Het jy nou eweskielik 'n waarborg ontvang
dat EK jou gaan seermaak ?! - Aaag shame Greyling !!
My hart breek as ek dink dat ek dalk 'n arme klein
huilerige poeftertjie soos jy sou moes seermaak. (snik)
Ek beoefen nes jy hier, (en in jou koerant) ook my reg
tot vryheid van spraak, sonder om iemand te bedreig of
fisies te benadeel. -En moenie nou hieroor óók probeer
hare kloof nie.
Gaan slaap liewer maar gerus lekker verder.
Tot Siens
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39ef81d9.107355591@news.is.co.za...
> On Wed, 4 Oct 2000 22:49:59 +0200, "Hannes" wrote:
>
>
> > Identiteit bekendmaak ? -Wie het gesê ek gaan iets doen ?
>> Wat van as vreemdelinge met swart klere en swart maskers
>> jou eendag van agter lelik ontkant betrap en jou permanent in
>> 'n rolstoel plaas ?
>> Probeer maar dán om iemand te beskuldig, nê !
>> Dit sal in elk geval in jou wonderlike "eee baboon-kaffor-affrika"
>> land [uitgespreek met jou vinger in jou neus] slegs hanteer word
>> as 'n heldedaad, omdat jou ou velletjie te wit is.
>
> Wel, hier staan dit vir almal om te lees....
>
> Ek slaap lekker.
>
> (Afskrif van die pos van jou na die SAPD toe.)
|
|
|
|
|
|
Re: Rassiste [boodskap #35162 is 'n antwoord op boodskap #35057] |
Thu, 05 October 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hannes wrote:
> WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
> Kán jy ooit ordentlik lees ?!
Dierbaarheid, Hannes skryf 'n hele paar paragrawe
sonder een vloekwoord of vuil-praat. Ek hou nogal
van die voetjie wat jy nou voorsit, ou Hannes.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rassiste [boodskap #35224 is 'n antwoord op boodskap #35057] |
Fri, 06 October 2000 00:00   |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 5 Oct 2000 22:38:34 +0200, "Hannes" wrote:
> Aaaag Asseblief, Jammerlike Greyling !
>
> Gee sommer ook die volgende aan die SAPD:
>
> WEL, Wát presies staan daar om te lees ?!
> Kán jy ooit ordentlik lees ?!
> Hoe het jy 'n aanstelling by jou koerant gekry ?
> Huil jy só gou, ou Papbroek ?!
>
> Verstaan jy NOU hoekom gewone mense liewer
> annoniem wil bly, en nie 'n Held op Sokke wil wees,
> soos JY nie ?!
Gewone mense se wie hulle is. En hulle maak nie doodsdreigemente nie.
Is dit onwettig om op 'n nuusgroep vir iemand verskeie
> scenarios te skets van wat moontlik / of nie in die lewe
> kan gebeur nie ?! -Is dit miskien moontlik dat jy ánder
> mense kon kwaadmaak met iets wat jy gesê het ?!
>
> Is jy só dom om te dink dat Ek OPENLIK my tyd sal mors
> om selfs eers na jou te kyk, om nie eens van "aanraak"
> te praat nie ?! Het jy nou eweskielik 'n waarborg ontvang
> dat EK jou gaan seermaak ?! - Aaag shame Greyling !!
> My hart breek as ek dink dat ek dalk 'n arme klein
> huilerige poeftertjie soos jy sou moes seermaak. (snik)
>
> Ek beoefen nes jy hier, (en in jou koerant) ook my reg
> tot vryheid van spraak, sonder om iemand te bedreig of
> fisies te benadeel. -En moenie nou hieroor óók probeer
> hare kloof nie.
Backtrack???
Bang geraak?
Besef jou spore le oral op die Internet?
Besef jou spore le groot en duidelik en dat jou ISP dit kan volg? En
dat die SAPD 'n lasbrief kan kry om die ISP te laat saamwerk? En dat
die ISP dit sal doen?
Dan is jou naam bekend en jy waarskynlik in die hof.
Gaan die oproep kom?
|
|
|
Re: Rassiste [boodskap #35225 is 'n antwoord op boodskap #35057] |
Fri, 06 October 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Dit sal natuurlik wonderlike Nuus opskrifte maak -
> 'Joernalis skiet Kuber Skuimbol!' of dalk 'Kuber Skuimbol skiet
> joernalis!'.
Nou noem Lou vir Krokkie en Hannes en die snarekuber-skuimbolle. Jy sal moet
oppas, Lou, want nou
gaan die st...t eers waai, veral uit Hannes se mond
uit. Ek is so jammer ek gaan vir die Thanksgiving
naweek weg, en kan nie dit sien nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Rassiste [boodskap #35248 is 'n antwoord op boodskap #35057] |
Thu, 05 October 2000 22:35   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39fb8991.109331844@news.is.co.za...
> On Wed, 4 Oct 2000 23:55:40 +0200, "Blommetjie"
> wrote:
>
> > messagenews:39dfecd2.3652676@news.is.co.za...
>>> On Tue, 3 Oct 2000 17:53:39 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>>> 1. Ferdie haat jy rassiste ?
>
>>> 2. Wat dink jy van rassiste ?
>>
>> Nee Lizette, Ek haat niemand nie. Selfs nie eens die Satan nie.
>
> Blommetjie, 'n lessie vir jou:
'n Liberale joernalissie én boonop 'n Leermeester óók !
BAIE INDRUKWEKKEND, meester Ferdiiiiiii !
[In 'n weersinwekkende vorm].
> Daar was eens op 'n tyd 'n Engelsman met die naam van sir Thomas More.
> Sir Thomas More was in 'n stadium Hendrik die 8ste se raadgewer en
> vertroueling.
> Hy was 'n regesgeleerde en teoloog.
Dit beteken More was van die staanspoor af 'n aasvoël én 'n adder !
...want...
> Iemand het hom op 'n tyd gevra sal hy die wet afbreek om by die duiwel
> uit te kom om die duiwel te beveg as die duiwel agter die wet gaan
> skuil.
As ek Thomas More was dan sou ek eerder die volgende gesê het:
"Wat 'n Uiters Godslasterende en Teenstellende Vraag!"
"Vra my liewer: -Sal ek Die Woord gebruik om die satan agter
Die Wet te ontbloot of te verwyder ?" -En die antwoord is: "JA."
Want Die Woord is 'n Tweesnydende Swaard wat sny tot op die been.
> Toe se Thomas More: "Nee ek sal nie. Want as EK eendag vir die duiwel
> agter die wet wil gaan skuil, dan sal die wet stukkend wees en dan sal
> EK weerloos wees."
-Weereens baie Vals, teenstellend en Godslasterend !
Eerstens: 'n Mens kan NIE vir die satan agter Die Wet skuil nie.
Tweedens: Die Wet kan NOOIT "stukkend" gemaak word nie.
Nie in der Ewigheid nie ! Punt.
Derdens: 'n Mens is slegs weerloos sonder Christus. Punt.
Die feit dat "Jou Held" [sir Thomas More] so min insig had deur
so dwaas te antwoord, maak van jou self 'n ydele en beginsellose
bewonderaar.
> Gaan dink hieroor. Indien nodig, vra iemand om jou te help met denke
> hieroor.
Soos jy kan sien hét ek wel goed daaroor gedink.
Jy is eerder die een wat weer moet gaan nadink.
> Dit gaan oor iets met die naam van "beginsel".
"Beginsel" is hier ten duidelikste erg ontbrekend by jouself.
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:15:27 UTC 2025
|