Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krediet
Krediet [boodskap #35054] |
Tue, 03 October 2000 00:00 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is opsoek na 'n website(s) waar ek krediet navrae kan doen in SA.
Op Beltel was daar 'n nasionale krediet bereau site gewees waar jy 'n ID
kon intik en al
die info gekry het.
Weet een van julle watter stelsel die banke gebruik ?
Thanks
Krokkie
"Personally, I am always ready to learn, though I do not always like being
taught."
SIR WINSTON CHURCHILL
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:50 UTC 2025
|