Grappe in Afrikaans [boodskap #5210] |
Mon, 15 January 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Tydjie terug het iemand (was die Ferdi/Koos) daaroor gekla dat daar
min onderhoudende Afrikaans materiaal is op die internet, dis net
allemaal edukatief bedoel.
Miskien kan ons 'n versameling aanleg van grappies. Alles is
toegestaan: daar sal geen sensuur wees. Ek sal dan (al?) die grappe
versamel op my binnenkort te verwacht WWW-blad.
Ek verwag ons kan tog minstens honderd grappe versamel. As dit te veel
word kan ons altyd nog 'n soc.culture.south-africa.afrikaans.grappies
oprig. :-)
Robert.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: DS: [AFRIKAANS:5641] Re: Grappe in Afrikaans [boodskap #5539 is 'n antwoord op boodskap #5318] |
Tue, 30 January 1996 00:00  |
Hans Rood
Boodskappe: 11 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article wage...@xs4all.nl writes:
>
>
>
> ----------
> Van: F.W. Lucassen[SMTP...@tbus.ic.iaf.nl]
>
>> fe...@is.co.za (Koos) schreef:
>>
>>> Daisy de Melker se man het haar baie sleg behandel.
>>> Sy was raadop.
>>> Toe het sy hard gedink en uiteindelik besluit wat om te doen:
>>> Sy het besluit sy gaan hom maar vergewe...
>>
>> Wat is die grap?
>>
>>
>>
> Nou is hy nog leuker!
>
Dus toch een doordenkertje :)
hansr
|
|
|