Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrylating van prisoniere
|
|
|
|
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34892 is 'n antwoord op boodskap #34453] |
Thu, 28 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jenny wrote:
>> Krokkie wrote:
>>
>>> Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was Donderdag
>>> saam met 'n paar manne op ete
>
> Jou eie Afrikaans is veertig jaar oud - kom by! 'n Taal soos
> Afrikaans verander vinnig. Wanneer laas was jy hier?
Kan jy nou vir my vertel - hoekom klink die Afrikaans in
die SA koerante op die net en in die poste van so baie
van die mene op hierdie nuusgroep, en in die briewe en
eposse wat ek uit SA kry, en die Afrikaans op Litnet,
nog so baie soos die Afrikaans waaraan ek gewoond is?
Is die taal van die Beeld en die Burger en van Litnet
en van my familie en vriende in SA uit die ou doos, en net
die Afrikaans wat ou Krokkie hierbo gebruik nou blykbaar
moderne Afrikaans? Of is ou Krokkie se Afrikaans maar
net bietjie gebrekkig: Die slingse dinge wat infaseer word?
Die paar manne wat op ete gaan? Die mense wat grade
vang? Toe, kom vertel vir my nou eerlik. Anders, hou op
om snert te praat.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34933 is 'n antwoord op boodskap #34453] |
Fri, 29 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Krokkie wrote:
> "Peasant" het verskeie betekenisse.
>
Maar, ou Krokkie, peasant-bokbrein
het net een betekenis. En dit pas jou
perfek. Ek weet jy bly nie op die
"plateland" nie. Min peasant bokbreine
bly op die platteland.
Gloudina
|
|
|
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34936 is 'n antwoord op boodskap #34453] |
Fri, 29 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jan wrote:
> Ons is nie heeltemaal so seker uit watter doos kom hulle
> taal uit nie, maar ons weet Vir Seker dat al die Kak wat
> jy hier kwytraak kom reguit uit Jou vrot doos uit !
Hierdie pos is van Jan-peasant Bokbrein, en nie dieJan van verder af wat
vir Janvdvr vertel waar Dawid die
wortels gegrawe het nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #34937 is 'n antwoord op boodskap #34453] |
Fri, 29 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Krokkie wrote:
> Kakadiena ek kan se wat ek wil hoe ek wil.
>
>>>> Krokkie wrote:
>>>>
>>>> > Ja Tjaart daar is baie slingse dinge wat ingefaseer word. Ek was
> Donderdag
>>>> > saam met 'n paar manne op ete
En jy is 'n "peasant bokbrein," soos Ferdi julle klompnoem. Daar, my
liewe Krokkie, is lekker sappige
Afrikaans, uit die mond van 'n ware Afrikaner. Maar
julle klomp wat Afrikaans so radbraak met die
slingse dinge wat ingefaseer word terwyl julle op
ete is, dink julle is kaas. Jou taal is so gekrok soos
jy is. Ek neem aan jy is nog 'n produk van die
Christelik-Nasionale onderwys van die vorige
bedeling. Ruk jou reg. Op jou rus die taak om
Afrikaans vir die nageslagte in 'n nuwe eeu te
bewaar.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vrylating van prisoniere [boodskap #35046 is 'n antwoord op boodskap #34453] |
Mon, 02 October 2000 00:00  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
> Op jou rus die taak om
> Afrikaans vir die nageslagte in 'n nuwe eeu te
> bewaar.
>
> Gloudina
Ja beslis nie op jou en jou kinders nie!
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 12:25:30 UTC 2025
|