Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mediese fondse
Mediese fondse [boodskap #34424] |
Sat, 16 September 2000 22:34  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe vind julle deesdae julle mediese fondse?
ek het 6 maande gelede 'n hartvat omleiding gehad, en die
kardiotorakale chirurg is nou nog nie deur Ou Mutal se
mediese fonds betaal nie.
Die radioloog is 2 keer betaal, en ou mutual se mense trek
net skouers op en die radioloog se kantoor sê net die fonds
het dit 2 keer aan hulle betaal, toe ons vra of hulle die
geld gaan terugstuur sê hulle die fonds moet dit aanvra.
Nie 'n wonder die fondse gaan almal in hulle glorie nie.
Het julle al mense in beheer van afdelings se telefoon
nommers in die hande probeer kry, vergeet dit, selfs die
lokale takke het dit nie eers nie. As hulle queries te veel
word dan ry hulle na die hoofkantoor om probleme uit te
sorteer.
Dit raak nou regtig belaglik, en moet tog nie vra om in
Afrikaans bedien te word nie.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mediese Fondse [boodskap #37175 is 'n antwoord op boodskap #37088] |
Sun, 26 November 2000 00:00  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
eina!!! ......... stel voor jy gaan na DD en vra raad
....... DD luister jy, die mense verkeer in nood, maak 'n
plan broer.
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
krokkie wrote in message ...
:Meddent- Benmed
:My premies styg van R1808 na R2730 p/m.
:Hoe lank sal mens nog die stygings kan akkomedeer
|
|
|
Re: Mediese Fondse [boodskap #37176 is 'n antwoord op boodskap #34424] |
Sun, 26 November 2000 00:00  |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 26 Nov 2000 09:48:04 +0200, "Tobie" wrote:
> eina!!! ......... stel voor jy gaan na DD en vra raad
> ....... DD luister jy, die mense verkeer in nood, maak 'n
> plan broer.
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> krokkie wrote in message ...
> :Meddent- Benmed
> :My premies styg van R1808 na R2730 p/m.
> :Hoe lank sal mens nog die stygings kan akkomedeer
>
>
>
Ellem�nt�r Tobie, heel eenvoudig my vriend.
"Ouma se Boererate' by die boekwinkeltjie op die hoek!
En ons sit die mediesefondse almal uit besigheid!
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:38:14 UTC 2025
|