Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wil iemand iets over Nederland weten?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34491 is 'n antwoord op boodskap #34423] |
Tue, 19 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> (Tannie Gloudina, ek bedoel soos in "Boere".) Miskien is daardie
> kenmerk oorerflik.
My liewe Oitaroh, Tannie wil, om nou maar reguit te praat,
vir jou daarop wys dat sy op 'n staking is
en nie verder iets te praat het nie, tot tyd
en wyl jy vir Tannie vertel waar jy bly.
Dis nou jammer dat ek nie verder nuus
van Felina gaan kry nie, maar dit nou
daargelaat. Se vir Felina as dinge daar
te erg word, kan sy net praat en dan
kry ons vir haar hier in Ontario plek.
Onthou tog maar net, die trein loop net
al om die ander dag in hierdie rigting van
die Maritimes af.
Tannie-kruidjie-roer-my-nie
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34496 is 'n antwoord op boodskap #34423] |
Tue, 19 September 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat ek het toe daarteen besluit, kon dit nie bekostig nie, juis oor daai
R50 000 wat jy in jou rekening moet hê. My skoonsuster sit nou in Engeland,
haar ma-hulle het haar gesponsor. Sy sê sy leef heel lekker, en sy is nou
al 28. So dis darem nie onmoontlik nie.
Elaine
Liza skryf in boodskap news:8qa8ff$f5v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir die inligting Elaine. Was jy al daar? Ek probeer eintlik vir
> my sussie uitvind. Die arme ding wou Engeland toe gegaan het voor sy 27 is,
> maar soos jy self weet is dit moeilik om 'n visum te bekom, en dan moet sy
> om en by R50 000 in haar bankrekening hê as sy vir 6 maande wil gaan.
>
> L
>
> Elaine wrote in message ...
>> Behalwe as jy beplan om te trek glo ek nie so nie, hoewel hulle meestal die
>> streep vir Au Pair hier so by 30 rond trek. En ook vir die Kibbutz en
>> Amerikaanse "work ranch" mag jy nie ouer as 28 wees nie. Vir die skepe
> dink
>> ek is die ouderdomperk 45, maar ek praat onder korreksie, my papiere is 'n
>> bietjie oud.
>>
>> Elaine
>>
>> Liza skryf in boodskap news:8q7fpi$t5t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wil graag weet of ouderdom 'n faktor is. Enige werk (behalwe
> natuurlik
>>> te Walletjiestraat) sal oorweeg word.
>
>>> L
>
>>> Ass. Unie Beheer wrote in message
>>> ...
>>>> Beste LIZA... Wat zou je graag willen? Vakansie-werk is altijd
>> mogelijk...
>>>> Misschien kan ik wat regelen?
>>>> Hans Houben
>>>> (HAW...@brunssum.net.nl)
>>>> Liza heeft geschreven in bericht ...
>>>> >Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
>>>> >vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>>>
>>>> >L
>>>
>>>
>>>> >Ass. Unie Beheer wrote in message
>>>> >...
>>>> >>Hallo mensen,
>>>>
>>>> >>Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer
maar,
>>> dan
>>>> >>krijg je misschien antwoord!
>>>>
>>>> >>Hans Houben
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34543 is 'n antwoord op boodskap #34423] |
Wed, 20 September 2000 00:00   |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Elaine" skryf in boodskap news:39c901f6.0@news1.mweb.co.za...
> Ja jong
>
> 'n Meisie wat in ons kerk was wou in Engeland gaan Au Pair, sy't klaar die
> agentskap die R3 000 betaal en haar kaartjie gekoop. Natuurlik was sy toe
> platsak. Alles verloop heel goed en die Maandag oggend vroeg staan sy op
> Johannesburg International en daar word aan haar gesê dat sy 'n bankstaat
> moet inhandig en dat sy minstens R50 000 in haar rekening moet hê anders mag
> sy nie in die land ingaan nie. Daar staan sy toe R10 000 in sy moer en sy
> mag nie eers bietjie die wêreld sien nie. En die agentskap wat haar nie
> ingelig het nie, weier om haar, haar geld terug te gee, want hulle het mos
> nou alles vir haar gereël.
Goeie moer! Oeps, jammer mense.
Sy kan seker die agentskap hof toe vat, want dit was ook hulle plig om haar
in te lig van al die toegangsvereistes.
Maar wat jy eintlik sê, is dat die meisie die Working Holiday permit by die
Britse konsulaat gekry het, en met die papier in haar hand gestaan het toe
sy by Johannesburg International omgedraai is? Ek wonder of dit nie eerder
'n screw-up aan die lughawe beamptes se kant was nie, en dat hulle 'n klok
hoor lui het maar nie geweet waar die bel hang nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 10 11:18:43 UTC 2025
|