Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassisme/Apartheid
|
Re: Rassisme/Apartheid [boodskap #35341 is 'n antwoord op boodskap #34141] |
Tue, 10 October 2000 01:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Nasty Quaker wrote:
> Clinton sou nooit herverkies geword het nie, meeste Amerikaners verag hom
> vir die leuens oor Lewinsky ens ens.
Bog. Clinton se job approval rating is op die oomblikomtrent 67%, iets ongehoord
vir 'n president wat
veronderstel is om 'n lame duck te wees, en dit nog
in sy tweede termyn, wanneer politici gewoonlik
minder populer is. Meeste joernaliste stem saam
dat as Clinton vir 'n derde termyn kon gaan, hy verkies
sou geword het. Die Amerikaanse publiek straf nou
nog sommige van die State representatives wat deel
was van die Republikeinse kliek wat Clinton wou
impeach. En bog: beide Lewinsky en Clinton is
hoogs populer onder die Amerikaanse publiek.
Waar kruip jy uit?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Rassisme/Apartheid [boodskap #36328 is 'n antwoord op boodskap #34141] |
Fri, 10 November 2000 05:01  |
Jenny[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sies jou rassis - hoekom kies julle toe nie die liberale noorde
nie!?!?
Sun, 29 Oct 2000 23:46:11 GMT:: Springbok
skrywe:
> In article , protea@sa says...
>> Jy praat die grootste klomp kaf Nasty. Clinton is baie gewild. hom
>
> Poppie, waar in Amerika is jy? Ek is nou vir 4 jaar al hier in Amerika,
> en is mal oor hierdie land. Ek stem saam met jou sentiment oor alles -
> kon dit nie beter stel nie. Die enigste "probleem" wat ek tans ondervind
> is dat ons nou in die "Deep South" is - um....dit was/is nogal 'n groot
> aanpassing. Rassisme is nog sterk hier. Dit is baie hartseer. Die "Red
> Necks" laat my baie dink aan sommige van my landsgenote. Maar nou
> ja....:-)
|
|
|
Bladsye (4): [ 4] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:19:36 UTC 2025
|