Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Petrolprys
Die Petrolprys [boodskap #33645] |
Thu, 24 August 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hello almal
Vir die van julle wat nie weet nie, en nie soos ek 12 ure 'n dag "highveld"
moet sit en luister nie. Die petrolprys gaan volgende week alweer met 6c op
en diesel met 14c.
Hou op moan oor belasting, as ons nie saam staan en ons stemme dik maak nie,
gaan dit net nie einde kry nie!!!
Die van julle wat gekant is teen boikotte. Sê vir my, wat anders kan ons
doen? En moenie vir my sê ek moet saam met iemand anders 'n "lift" vang
werk toe nie, ek doen dit reeds. En baaisiekel, die kan ek nie eers oorweeg
op die vreeslike gevaarlike stuk pad wat ek moet ry nie.
Ek bly 35km van my werk af - my man ook? Ek weet nie meer waar om te vat en
te los om die gaatjies toe te steek nie, want die government dink mos sy
"volgelinge" is 'n onuitputbare bron van inkomste.
Elaine
|
|
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33671 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Fri, 25 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vollie
Boodskappe: 8 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Laat ek dan ter ondersteuning van Elaine ook maar my stuiwer in die armbeurs
gooi...
Ek praat onder korreksie, maar ten spyte van die baie sogenaamde beleggings
wat gemaak is om 'n Sasol en 'n Mossgass op die been te kry, om vanuit
steenkool en aardgas, petrol te vervaardig, is diebydrae vanuit hierdie oord
slegs ongeveer 35 tot 45% van Suid-Afrika se totale behoefte aan Petrol en
Diesel.
Verder is dit ook 'n erkende feit dat daar deesdae honderde Suid-Afrikaners
is wat deesdae net oor die grense ry om hul brandstoftenks in buurlande te
gaan vol maak, waar die brandstofpryse heelwat goedkoper is as hier, en met
heelwat, bedoel ek heelwat goedkoper... Die punt is, hierdie buurstate het
nie self raffinaderye nie, en die brandstof by hulle, word in Suid-Afrika
geproduseer en verskaf.
Waarom dan die groot verskil - Suid-Afrika se brandstofpryse is totaal en al
oorlaai met belastingheffings. Die belastingheffings is nie vasgestelde
bedrae in sent per liter nie, maar vasgestelde persentasies van die
brandstofprys per liter - dus, as die petrolprys styg, dan styg die totale
samestelling van die prys wat by die pomp betaal word. Ons betaal dus nie
elke keer net wat die olie per vat opgegaan het nie, maar ons betaal ook
elke keer meer belasting saam met so 'n prysverhoging.
Indien die belastinggedeeltes van die brandstofprys in Suid-Afrika
vasgestelde bedrae was (sent per liter), sou die totale verhoging in die
brnadstofprys gedurende die afgelope paar jaar, nie so hoog gewees het nie -
dus ek stem saam met Elaine - die volgelinge suffer al hoe meer en die
regering smile breeer en breeer op pad bank toe...!!!
Die verhoogde brandstofpryse in die VSA, is waarskynlik ook nie so erg as
hier nie, omdat die VSA oor heelwat meer eie olie-bronne beskik, as 'n SA,
wat in der waarheid geen natuurlike oliebronne het nie...
Die staaltjie waarna verwys word, het sy toepassing verloor - noudat die
regering wat aanbewind is, wel in beheer is, nou is dieselfde deernis vir
brandstofprysverhogings nie meer deel van hulle woordeskat nie. As jy nie in
beheer is nie, dan se jy mooi dinge om die mense aan jou kant te kry, maar
as jy eers in beheer is, dan werk dit heel anders...
Ek dog ek se maar net...
Groetnis
Vollie
> Elaine wrote:
>
> want die government dink mos sy "volgelinge" is 'n onuitputbare bron van
inkomste.
>
> Elaine, die prys van kru-olie is op die oomblik32 Amerikaanse dollars vir 'n
> "barrel," terwyl
> dit nie baie lank gelede 12 U.S. dollars was.
> Ons pryse hier is net so verskriklik hoog, maar
> ons sit en kryt darem nie ons regerings daarvoor
> uit nie, want ons weet dat dit te doen het met
> die verminderde produksie-kwotas van die
> die olie-kartel, OPEC. Ek sou dink dat SA
> nogal in 'n benydenswaardige posisie is,
> omdat julle so baie van julle petrol uit
> steenkool vervaardig.
> Ek kan ook onthou dat toe ons in 1993 laas
> in SA was, die toentertydse regering gedreig
> het om die prys van petrol te verhoog deur
> ekstra belastings, en dat Mandela (nog voordat
> hy aan bewind gekom het) die NP regering
> gevra het om die belasting uit te stel. Ek onthou
> die geval duidelik want ek en 'n taamlike
> verregse familielid het gesit en praat oor die
> politieke toestand en die oorgang na 'n waarskynlik
> veelrassige regering, en ek kon vir hom aandui dat
> Mandela aan sy kant is wat betref die dreigende
> ekstra belasting wat die NP op petrol wou hef.
> Dit het hom nogal tot nadenking gestem.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33672 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Fri, 25 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Elaine
Ek weet hier's 'n hele boel mense wie graag sit en "rassiste" uitsoek. Ek
wil tog die risiko neem om te sê dat die probleem by die blankes lê.
Nog nooit kon die blankes in SA saamstaan nie. Jy's dus besig om teen 'n
windstorm te poep. (Sorry, maar sedert die bohaai oor al die vloekery juk my
vingers!)
Wonder wat sal gebeur as almal lekker by die huis bly, totdat die petrolprys
laer word... Ongelukkig sal julle julle werk verloor as net jy en jou man
dit doen... Julle het mos nie vakbonde wat agter julle kyk nie...
Toe ek in 1990 begin rook het was sigarette R1,51 per pakkie, waar's dit
nou? Ek weet dis 'n swak voorbeeld, want mens MOET ry. My salaris was in
1990 R1400. Gelukkig het dit ook verander... Maar mens bly armer word.
Wil nog sit en kla, maar ek moet nou ry... ;-)
Elaine schreef in berichtnieuws
39a59f79.0@news1.mweb.co.za...
> Hello almal
>
> Vir die van julle wat nie weet nie, en nie soos ek 12 ure 'n dag "highveld"
> moet sit en luister nie. Die petrolprys gaan volgende week alweer met 6c op
> en diesel met 14c.
> Hou op moan oor belasting, as ons nie saam staan en ons stemme dik maak nie,
> gaan dit net nie einde kry nie!!!
> Die van julle wat gekant is teen boikotte. Sê vir my, wat anders kan ons
> doen? En moenie vir my sê ek moet saam met iemand anders 'n "lift" vang
> werk toe nie, ek doen dit reeds. En baaisiekel, die kan ek nie eers oorweeg
> op die vreeslike gevaarlike stuk pad wat ek moet ry nie.
> Ek bly 35km van my werk af - my man ook? Ek weet nie meer waar om te vat en
> te los om die gaatjies toe te steek nie, want die government dink mos sy
> "volgelinge" is 'n onuitputbare bron van inkomste.
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33673 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Fri, 25 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maar vanaf hulle aan bewind gekom het het die petrol prys meermal gestyg.
Ag jammer ,nou is ek weer rassisties, dit is nie hulle skuld dat die petrol
opgaan nie maar die vorrige rassitiese regering se skuld
Reenen van Niekerk
Vollie skryf in boodskap news:39a67da7$0$234@hades.is.co.za...
> Laat ek dan ter ondersteuning van Elaine ook maar my stuiwer in die armbeurs
> gooi...
>
> Ek praat onder korreksie, maar ten spyte van die baie sogenaamde beleggings
> wat gemaak is om 'n Sasol en 'n Mossgass op die been te kry, om vanuit
> steenkool en aardgas, petrol te vervaardig, is diebydrae vanuit hierdie oord
> slegs ongeveer 35 tot 45% van Suid-Afrika se totale behoefte aan Petrol en
> Diesel.
>
> Verder is dit ook 'n erkende feit dat daar deesdae honderde Suid-Afrikaners
> is wat deesdae net oor die grense ry om hul brandstoftenks in buurlande te
> gaan vol maak, waar die brandstofpryse heelwat goedkoper is as hier, en met
> heelwat, bedoel ek heelwat goedkoper... Die punt is, hierdie buurstate het
> nie self raffinaderye nie, en die brandstof by hulle, word in Suid-Afrika
> geproduseer en verskaf.
>
> Waarom dan die groot verskil - Suid-Afrika se brandstofpryse is totaal en al
> oorlaai met belastingheffings. Die belastingheffings is nie vasgestelde
> bedrae in sent per liter nie, maar vasgestelde persentasies van die
> brandstofprys per liter - dus, as die petrolprys styg, dan styg die totale
> samestelling van die prys wat by die pomp betaal word. Ons betaal dus nie
> elke keer net wat die olie per vat opgegaan het nie, maar ons betaal ook
> elke keer meer belasting saam met so 'n prysverhoging.
>
> Indien die belastinggedeeltes van die brandstofprys in Suid-Afrika
> vasgestelde bedrae was (sent per liter), sou die totale verhoging in die
> brnadstofprys gedurende die afgelope paar jaar, nie so hoog gewees het nie -
> dus ek stem saam met Elaine - die volgelinge suffer al hoe meer en die
> regering smile breeer en breeer op pad bank toe...!!!
>
> Die verhoogde brandstofpryse in die VSA, is waarskynlik ook nie so erg as
> hier nie, omdat die VSA oor heelwat meer eie olie-bronne beskik, as 'n SA,
> wat in der waarheid geen natuurlike oliebronne het nie...
>
> Die staaltjie waarna verwys word, het sy toepassing verloor - noudat die
> regering wat aanbewind is, wel in beheer is, nou is dieselfde deernis vir
> brandstofprysverhogings nie meer deel van hulle woordeskat nie. As jy nie in
> beheer is nie, dan se jy mooi dinge om die mense aan jou kant te kry, maar
> as jy eers in beheer is, dan werk dit heel anders...
>
> Ek dog ek se maar net...
>
> Groetnis
>
> Vollie
>
>> Elaine wrote:
>>
>> want die government dink mos sy "volgelinge" is 'n onuitputbare bron van
> inkomste.
>
>>
>> Elaine, die prys van kru-olie is op die oomblik32 Amerikaanse dollars
vir
> 'n
>> "barrel," terwyl
>> dit nie baie lank gelede 12 U.S. dollars was.
>> Ons pryse hier is net so verskriklik hoog, maar
>> ons sit en kryt darem nie ons regerings daarvoor
>> uit nie, want ons weet dat dit te doen het met
>> die verminderde produksie-kwotas van die
>> die olie-kartel, OPEC. Ek sou dink dat SA
>> nogal in 'n benydenswaardige posisie is,
>> omdat julle so baie van julle petrol uit
>> steenkool vervaardig.
>> Ek kan ook onthou dat toe ons in 1993 laas
>> in SA was, die toentertydse regering gedreig
>> het om die prys van petrol te verhoog deur
>> ekstra belastings, en dat Mandela (nog voordat
>> hy aan bewind gekom het) die NP regering
>> gevra het om die belasting uit te stel. Ek onthou
>> die geval duidelik want ek en 'n taamlike
>> verregse familielid het gesit en praat oor die
>> politieke toestand en die oorgang na 'n waarskynlik
>> veelrassige regering, en ek kon vir hom aandui dat
>> Mandela aan sy kant is wat betref die dreigende
>> ekstra belasting wat die NP op petrol wou hef.
>> Dit het hom nogal tot nadenking gestem.
>>
>> Gloudina
>
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33676 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Fri, 25 August 2000 00:28 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> want die government dink mos sy
> "volgelinge" is 'n onuitputbare bron van inkomste.
>
>
Elaine, die prys van kru-olie is op die oomblik32 Amerikaanse dollars vir 'n
"barrel," terwyl
dit nie baie lank gelede 12 U.S. dollars was.
Ons pryse hier is net so verskriklik hoog, maar
ons sit en kryt darem nie ons regerings daarvoor
uit nie, want ons weet dat dit te doen het met
die verminderde produksie-kwotas van die
die olie-kartel, OPEC. Ek sou dink dat SA
nogal in 'n benydenswaardige posisie is,
omdat julle so baie van julle petrol uit
steenkool vervaardig.
Ek kan ook onthou dat toe ons in 1993 laas
in SA was, die toentertydse regering gedreig
het om die prys van petrol te verhoog deur
ekstra belastings, en dat Mandela (nog voordat
hy aan bewind gekom het) die NP regering
gevra het om die belasting uit te stel. Ek onthou
die geval duidelik want ek en 'n taamlike
verregse familielid het gesit en praat oor die
politieke toestand en die oorgang na 'n waarskynlik
veelrassige regering, en ek kon vir hom aandui dat
Mandela aan sy kant is wat betref die dreigende
ekstra belasting wat die NP op petrol wou hef.
Dit het hom nogal tot nadenking gestem.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33696 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Sat, 26 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Amanda Marais
Boodskappe: 25 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Reenen, die petrolprys hier in Amerika het ook geweldig gestyg. Die
mense het ook glo n staakdag gereel, maar niks het daarvan gekom nie.
Ek dink die prys sal daal oor n paar maande weer daal, dis nie
n verskynsel eie aan S.A. nie.
Pat
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:39a7d42c.0@news1.mweb.co.za...
> Maar vanaf hulle aan bewind gekom het het die petrol prys meermal gestyg.
>
> Ag jammer ,nou is ek weer rassisties, dit is nie hulle skuld dat die petrol
> opgaan nie maar die vorrige rassitiese regering se skuld
>
> Reenen van Niekerk
>
> Vollie wrote in message
> news:39a67da7$0$234@hades.is.co.za...
>> Laat ek dan ter ondersteuning van Elaine ook maar my stuiwer in die
> armbeurs
>> gooi...
>>
>> Ek praat onder korreksie, maar ten spyte van die baie sogenaamde
> beleggings
>> wat gemaak is om 'n Sasol en 'n Mossgass op die been te kry, om vanuit
>> steenkool en aardgas, petrol te vervaardig, is diebydrae vanuit hierdie
> oord
>> slegs ongeveer 35 tot 45% van Suid-Afrika se totale behoefte aan Petrol en
>> Diesel.
>>
>> Verder is dit ook 'n erkende feit dat daar deesdae honderde
> Suid-Afrikaners
>> is wat deesdae net oor die grense ry om hul brandstoftenks in buurlande te
>> gaan vol maak, waar die brandstofpryse heelwat goedkoper is as hier, en
> met
>> heelwat, bedoel ek heelwat goedkoper... Die punt is, hierdie buurstate het
>> nie self raffinaderye nie, en die brandstof by hulle, word in Suid-Afrika
>> geproduseer en verskaf.
>>
>> Waarom dan die groot verskil - Suid-Afrika se brandstofpryse is totaal
en
> al
>> oorlaai met belastingheffings. Die belastingheffings is nie vasgestelde
>> bedrae in sent per liter nie, maar vasgestelde persentasies van die
>> brandstofprys per liter - dus, as die petrolprys styg, dan styg die totale
>> samestelling van die prys wat by die pomp betaal word. Ons betaal dus nie
>> elke keer net wat die olie per vat opgegaan het nie, maar ons betaal ook
>> elke keer meer belasting saam met so 'n prysverhoging.
>>
>> Indien die belastinggedeeltes van die brandstofprys in Suid-Afrika
>> vasgestelde bedrae was (sent per liter), sou die totale verhoging in die
>> brnadstofprys gedurende die afgelope paar jaar, nie so hoog gewees het
> nie -
>> dus ek stem saam met Elaine - die volgelinge suffer al hoe meer en die
>> regering smile breeer en breeer op pad bank toe...!!!
>>
>> Die verhoogde brandstofpryse in die VSA, is waarskynlik ook nie so erg as
>> hier nie, omdat die VSA oor heelwat meer eie olie-bronne beskik, as 'n SA,
>> wat in der waarheid geen natuurlike oliebronne het nie...
>>
>> Die staaltjie waarna verwys word, het sy toepassing verloor - noudat die
>> regering wat aanbewind is, wel in beheer is, nou is dieselfde deernis vir
>> brandstofprysverhogings nie meer deel van hulle woordeskat nie. As jy
nie
> in
>> beheer is nie, dan se jy mooi dinge om die mense aan jou kant te kry, maar
>> as jy eers in beheer is, dan werk dit heel anders...
>>
>> Ek dog ek se maar net...
>>
>> Groetnis
>>
>> Vollie
>>
>>> Elaine wrote:
>>>
>>> want die government dink mos sy "volgelinge" is 'n onuitputbare bron
van
>> inkomste.
>>
>>>
>>> Elaine, die prys van kru-olie is op die oomblik32 Amerikaanse dollars
> vir
>> 'n
>>> "barrel," terwyl
>>> dit nie baie lank gelede 12 U.S. dollars was.
>>> Ons pryse hier is net so verskriklik hoog, maar
>>> ons sit en kryt darem nie ons regerings daarvoor
>>> uit nie, want ons weet dat dit te doen het met
>>> die verminderde produksie-kwotas van die
>>> die olie-kartel, OPEC. Ek sou dink dat SA
>>> nogal in 'n benydenswaardige posisie is,
>>> omdat julle so baie van julle petrol uit
>>> steenkool vervaardig.
>>> Ek kan ook onthou dat toe ons in 1993 laas
>>> in SA was, die toentertydse regering gedreig
>>> het om die prys van petrol te verhoog deur
>>> ekstra belastings, en dat Mandela (nog voordat
>>> hy aan bewind gekom het) die NP regering
>>> gevra het om die belasting uit te stel. Ek onthou
>>> die geval duidelik want ek en 'n taamlike
>>> verregse familielid het gesit en praat oor die
>>> politieke toestand en die oorgang na 'n waarskynlik
>>> veelrassige regering, en ek kon vir hom aandui dat
>>> Mandela aan sy kant is wat betref die dreigende
>>> ekstra belasting wat die NP op petrol wou hef.
>>> Dit het hom nogal tot nadenking gestem.
>>>
>>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33715 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Sun, 27 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sakkie[2]
Boodskappe: 36 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Elaine skryf...
> Davie
> Het jy al ooit gesien dat 'n swart man sy ou mense weggooi of in tehuise
> stop soos ons dit doen (behalwe vir die minderheid) sorg die meeste van
> die
> swartmense vir hul ma's en pa's
> Swartes het geleer om saam te staan nog voordat inkatha en anc bestaan
> het.
> Gaan lees bietjie jou geskiedenis boeke. Ooral is getuienis dat die
> swartmense kon saamstem....maar ons wou altyd elkeen in ons eie rigting in
> donner. En onder die wit mense wil almal baas wees, maar niemand klaas
> nie.
> Dink maar aan die groot trek. Nee wat hotnotsgot is reg. 'n Boer kon nog
> nooit saamstaan nie.
>
> Elaine
Ag nee wat Elaine, nou praat jy stront.
Byvoorbeeld, wat van al die swart kinders wat deur hulle ouers weggegooi
word, en op die straat beland? Hoeveel van hierdie kinders word deur ander
swartmense ingeneem?
Wat van al die "swart op swart" geweld, veral in die landelike gebiede in
die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal? So gereeld soos klokslag elke Desember,
probeer een "clan" 'n ander een uitmoor. Noem jy dit saamstaan?
Wat van al die duisende swartmense wat gedurende die Apartheidsjare in die
polisie, weermag en intelligensiedienste gedien het, en wie effektiewelik
verraaiers teen hulle eie mense was? Noem jy dít saamstaan?
Die rede waarom dit lyk asof swartmense in hierdie land saamstaan, is omdat
hulle iets in besonder in gemeen het. Armoede en swaarkry. Die oorgrote
meerderheid van hulle sit in dieselfde bootjie, en hulle het slegs een
gemeenskaplike vyand, blanke oorheersing.
Dan is daar ook die kultuurverskynsel. Afrikane het oor die algemeen baie
sterker sosiale bande as Westerlinge (veral die van Noord-Europese afkoms).
So, dit sit in ons gene en jy beter maar vrede maak daarmee dat Afrikaners
nooit regtig sal saamstaan nie.
Aan die ander kant, kan jy maar gerus enige swart pesoon om sy of haar
opinie gaan vra, en jy sal heel waarskynlik uitvind dat swartmense weer op
hule beurt glo dat witmense nogal goed saamstaan. Gaan kyk byvoorbeeld na
die lidmaatskap van die nuwe Demokratiese Alliansie. Dit is oorwegend wit.
So noem jy dit nie saamstaan nie?
Sakkie
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33716 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Sun, 27 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Protus wrote:
> Moenie dink swartes is sulke engelkies nie - ek ket verskeie ou swart
> pensioenarisse wat ons nou en dan voor kos gee, en jy moet sien hoe
> hulle kinders - eie kinders - hulle besteel van hulle maandelikse
> pensioen. En dis nie unieke verskynsels nie - dit kom wydverspreid
> voor.
En dit gebeur natuurlik "net in SA," nie in ander delevan die wereld nie? Hier in
Ontario kan die provinsie
homself as voog van die oumense verklaar, as dit lyk
asof hulle finansieel en andersinds mishandel word
deur hulle eie familie.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33718 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Sun, 27 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Besef jy dat die
> Amerikaanse regering sê dat die anc (die kleinletters is nie 'n
> spelfout nie) absoluut niks aan die finansiële situasie in Suid Afrika
> verbeter het tot hede nie?
>
>
Jy lieg tot jy blou is in die gesig. Die "Amerikaanse regering"sal nooit
so 'n ding verklaar nie, bloot omdat dit diplomaties
onwys sou wees. Moenie dinge uit jou duim suig daar tussen
die kalkoene in Minnesota nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33768 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Mon, 28 August 2000 05:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie wrote in message ...
> Elaine skryf...
>
>> Davie
>> Het jy al ooit gesien dat 'n swart man sy ou mense weggooi of in tehuise
>> stop soos ons dit doen (behalwe vir die minderheid) sorg die meeste van
>> die
>> swartmense vir hul ma's en pa's
>> Swartes het geleer om saam te staan nog voordat inkatha en anc bestaan
>> het.
>> Gaan lees bietjie jou geskiedenis boeke. Ooral is getuienis dat die
>> swartmense kon saamstem....maar ons wou altyd elkeen in ons eie rigting in
>> donner. En onder die wit mense wil almal baas wees, maar niemand klaas
>> nie.
>> Dink maar aan die groot trek. Nee wat hotnotsgot is reg. 'n Boer kon nog
>> nooit saamstaan nie.
>> Elaine
>
> Ag nee wat Elaine, nou praat jy stront.
>
> Byvoorbeeld, wat van al die swart kinders wat deur hulle ouers weggegooi
> word, en op die straat beland? Hoeveel van hierdie kinders word deur ander
> swartmense ingeneem?
>
> Wat van al die "swart op swart" geweld, veral in die landelike gebiede in
> die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal? So gereeld soos klokslag elke Desember,
> probeer een "clan" 'n ander een uitmoor. Noem jy dit saamstaan?
>
> Wat van al die duisende swartmense wat gedurende die Apartheidsjare in die
> polisie, weermag en intelligensiedienste gedien het, en wie effektiewelik
> verraaiers teen hulle eie mense was? Noem jy dít saamstaan?
>
> Die rede waarom dit lyk asof swartmense in hierdie land saamstaan, is omdat
> hulle iets in besonder in gemeen het. Armoede en swaarkry. Die oorgrote
> meerderheid van hulle sit in dieselfde bootjie, en hulle het slegs een
> gemeenskaplike vyand,
blanke oorheersing.
Nou praat jy vlot kak
>
> Dan is daar ook die kultuurverskynsel. Afrikane het oor die algemeen baie
> sterker sosiale bande as Westerlinge (veral die van Noord-Europese afkoms).
> So, dit sit in ons gene en jy beter maar vrede maak daarmee dat Afrikaners
> nooit regtig sal saamstaan nie.
>
> Aan die ander kant, kan jy maar gerus enige swart pesoon om sy of haar
> opinie gaan vra, en jy sal heel waarskynlik uitvind dat swartmense weer op
> hule beurt glo dat witmense nogal goed saamstaan. Gaan kyk byvoorbeeld na
> die lidmaatskap van die nuwe Demokratiese Alliansie. Dit is oorwegend wit.
> So noem jy dit nie saamstaan nie?
>
> Sakkie
>
|
|
|
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33849 is 'n antwoord op boodskap #33645] |
Tue, 29 August 2000 06:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Davie
My maat, om van die anc en inkatha te verwag om saam te staan, is om van die
boere te verwag om saam met die engelse te staan. Moenie appels met pere
vergelyk nie.
My naam is hotnotsgoT, maar dankie vir die kompliment!
Stem saam, die stelling is holrug gery, en daar's geen manier wat ek jou
anders sal oortuig nie. Net nog een van die redes hoekom ons ook nooit sal
kan saamstaan nie, mense soos jy!!!
Bye
Davie Davis schreef in berichtnieuws
39a952cd.9802598@news.intekom.co.za...
>
>
>
> Hotnotsgod, jy praat kak. Jy noem net weer 'n holruggeryde stelling
> wat so dikwels gehoor word en wanneer ek in gesprek met die
> pappagaaie raak, dan kom ek agter waarom hulle nie hul eie stellings
> maak nie maar agter ander aanpraat.
>
> Feit is dit:
> Die rede waarom die swartes saamstaan is omdat hulle vermoor word
> indien hulle dit nie doen nie. Indien hy nie saamstaak nie word sy
> keel afgesny.
>
> Lieflike samewerking tussen inkhata en die anc nê? En tussen die
> taxidrywers nê?
>
> Hotnotsgod sê jou waarlik alweer:
>> Nog nooit kon die blankes in SA saamstaan nie. Jy's dus besig om teen
> 'n
>> windstorm te poep. (Sorry, maar sedert die bohaai oor al die vloekery
> juk my
>> vingers!)
>
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33980 is 'n antwoord op boodskap #33849] |
Fri, 01 September 2000 21:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ironies Hotnotsgot... dat ek moet saamstem dat die blankes nie kan
saamstaan nie om sodoende te bewys dat die blankes wel kan saamstaan.
Want jy sê dat ek die bewys is daarvan dat blankes nie kan saamstaan
nie omdat ek nie met jou saamstem dat blankes nie kan saamstaan nie.
On Tue, 29 Aug 2000 08:52:56 +0200, "hotnotsgot" wrote:
> Davie
>
> My maat, om van die anc en inkatha te verwag om saam te staan, is om van die
> boere te verwag om saam met die engelse te staan. Moenie appels met pere
> vergelyk nie.
>
> My naam is hotnotsgoT, maar dankie vir die kompliment!
>
> Stem saam, die stelling is holrug gery, en daar's geen manier wat ek jou
> anders sal oortuig nie. Net nog een van die redes hoekom ons ook nooit sal
> kan saamstaan nie, mense soos jy!!!
>
> Bye
>
> Davie Davis schreef in berichtnieuws
> 39a952cd.9802598@news.intekom.co.za...
>> Hotnotsgod, jy praat kak. Jy noem net weer 'n holruggeryde stelling
>> wat so dikwels gehoor word en wanneer ek in gesprek met die
>> pappagaaie raak, dan kom ek agter waarom hulle nie hul eie stellings
>> maak nie maar agter ander aanpraat.
>> Feit is dit:
>> Die rede waarom die swartes saamstaan is omdat hulle vermoor word
>> indien hulle dit nie doen nie. Indien hy nie saamstaak nie word sy
>> keel afgesny.
>> Lieflike samewerking tussen inkhata en die anc nê? En tussen die
>> taxidrywers nê?
>> Hotnotsgod sê jou waarlik alweer:
>>> Nog nooit kon die blankes in SA saamstaan nie. Jy's dus besig om
teen
>> 'n
>>> windstorm te poep. (Sorry, maar sedert die bohaai oor al die
vloekery
>> juk my
>>> vingers!)
>
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #33999 is 'n antwoord op boodskap #33980] |
Sat, 02 September 2000 14:40 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kyk hoe het die Franse saamgestaan oor die petrolprys en het gesorg dat
daar weer gepraat was. Wys net wat kan gebeur as n paar saamstaan en dit was
net die vissers gewees.
Reenen van Niekerk
Davie Davis skryf in boodskap news:39b01b73.16979815@news.intekom.co.za...
>
>
>
> Ironies Hotnotsgot... dat ek moet saamstem dat die blankes nie kan
> saamstaan nie om sodoende te bewys dat die blankes wel kan saamstaan.
>
> Want jy sê dat ek die bewys is daarvan dat blankes nie kan saamstaan
> nie omdat ek nie met jou saamstem dat blankes nie kan saamstaan nie.
>
>
> On Tue, 29 Aug 2000 08:52:56 +0200, "hotnotsgot" wrote:
>
>> Davie
>>
>> My maat, om van die anc en inkatha te verwag om saam te staan, is om
> van die
>> boere te verwag om saam met die engelse te staan. Moenie appels met
> pere
>> vergelyk nie.
>>
>> My naam is hotnotsgoT, maar dankie vir die kompliment!
>>
>> Stem saam, die stelling is holrug gery, en daar's geen manier wat ek
> jou
>> anders sal oortuig nie. Net nog een van die redes hoekom ons ook
> nooit sal
>> kan saamstaan nie, mense soos jy!!!
>>
>> Bye
>>
>> Davie Davis schreef in berichtnieuws
>> 39a952cd.9802598@news.intekom.co.za...
>
>
>
>>> Hotnotsgod, jy praat kak. Jy noem net weer 'n holruggeryde stelling
>>> wat so dikwels gehoor word en wanneer ek in gesprek met die
>>> pappagaaie raak, dan kom ek agter waarom hulle nie hul eie
> stellings
>>> maak nie maar agter ander aanpraat.
>
>>> Feit is dit:
>>> Die rede waarom die swartes saamstaan is omdat hulle vermoor word
>>> indien hulle dit nie doen nie. Indien hy nie saamstaak nie word sy
>>> keel afgesny.
>
>>> Lieflike samewerking tussen inkhata en die anc nê? En tussen die
>>> taxidrywers nê?
>
>>> Hotnotsgod sê jou waarlik alweer:
>>>> Nog nooit kon die blankes in SA saamstaan nie. Jy's dus besig om
> teen
>>> 'n
>>>> windstorm te poep. (Sorry, maar sedert die bohaai oor al die
> vloekery
>>> juk my
>>>> vingers!)
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Petrolprys [boodskap #34146 is 'n antwoord op boodskap #34131] |
Thu, 07 September 2000 10:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die wet van Transvaal sal vir altyd geld... K@k of betaal...
Elaine schreef in berichtnieuws
39b757c8.0@news1.mweb.co.za...
> Nou ja.......maak 'n voorstel? Toe ons probeer boikot het, is ons uitgekryt
> vir alles wat sleg is. En ek het saam geboikot op daai dae. Maar a.g.v die
> mense wat gedink het dis verkeerd om te boikot, en dit wat nie hulle gemak
> vir een dag wou opgee nie, het die boikot.....net soos die voriges.....nie
> geslaag nie
>
> hotnotsgot wrote in message
> news:z0Ht5.527$7U5.73640@zonnet-reader-1...
>> Plaas hou julle net op moan, want julle doen tog niks daaraan nie... Een
> dag
>> is SA die kakste plek oop aarde en die volgende dag is ons die fools om
> uit
>> te trek. Julle weet nie wat julle wil hê nie, en julle gaan dit ook nie
> kry
>> nie...
>>
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 39b686f9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Not in this country. Because I like Engen and Piet likes BP and Sarie
>> like
>>> Zenex and Jan likes Shell. How to you convince everyone to boikot their
>>> favourite petrol company?
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> Ex Pat wrote in message
>>> news:g53drsgm8c3pb7rt98u1eekl7f8cn00j2h@4ax.com...
>>>
>>>
>>>> Jammer vir die engels maar...
>>>>
>>>> The UK has a crazy amount of tax slapped on petrol. People are trying
>>>> to do something about it though. The idea at the moment is something
>>>> called 'dump the pumps' - stop buying petrol from one major petrol
>>>> company and get them to approach the government about having the price
>>>> lowered (or in S.A's case get them to approach the people who are
>>>> hiking the price up and get the price lowered).
>>>>
>>>> Get something similar
>>>> Spread the word
>>>>
>>>> The UK site is here
>>>> http://www.boycott-the-pumps.com
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:12:25 UTC 2025
|