Tuis » Lekker » Musiek & liriek » DVD - Pink Floyd, The Wall
DVD - Pink Floyd, The Wall [boodskap #33221] |
Mon, 07 August 2000 00:00  |
Likkewaan
Boodskappe: 5 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo daar
Ek weet dat hierdie nie 'n DVD nuusgroep is nie (dis tog altyd lekkerder as
jy in afrikaans kan praat), maar wil graag hoor of een van julle miskien al
die DVD gesien het.
Enige ander DVD kykers op hierdie groep?
Pink
|
|
|
|
Re: DVD - Pink Floyd, The Wall [boodskap #33313 is 'n antwoord op boodskap #33221] |
Fri, 11 August 2000 00:00  |
Mako Shark
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
'The Wall' is 'n meesterstuk in cinematografie, regie en viuele impak.
Pink skryf in boodskap news:E8wj5.6211$63.135833@zonnet-reader-1...
> Hallo daar
>
> Ek weet dat hierdie nie 'n DVD nuusgroep is nie (dis tog altyd lekkerder as
> jy in afrikaans kan praat), maar wil graag hoor of een van julle miskien al
> die DVD gesien het.
>
> Enige ander DVD kykers op hierdie groep?
>
> Pink
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:00 UTC 2025
|