Tuis » Lekker » Kos & resepte » biltong ?
biltong ? [boodskap #32928] |
Sun, 30 July 2000 00:00  |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het enig iemand wellig 'n adres waar ons biltong sal koop in Den Haag
Nederland ? Of het julle 'n resep om dit self te maak ?
Baie dankies,
P&L
|
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #32975 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Tue, 01 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Mrs Balls
Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
blatjangs wat ons hier kan kry.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33004 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hi Elaine,
Ek ken daai lekkers van Duitsland. Jammer om te hoor dat dit nie jou smaak
is nie, want ek vind dit nogal heel lekker. Daai spesery koekie wat hulle
daarin gebruik is Lebkuchen en die Turkisch Delight eintlik 'n tipe jellie
wat baie styf word wanneer dit afkoel. Ek stem saam met jou dat vis in
chutney nou nie eintlik die bek laat water nie en ek weet nie of dit net
weer gesê is om ons almal se hare op hulle wortels te laat staan nie.
Liza
Elaine wrote in message ...
> Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die chutney
> verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as ansjovis)
> in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis) elke
> keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek dink
> nie so nie anyway.
> Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit klink na
> iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender resseppie
> dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met hoender nie,
> maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
> perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek nie
> weet nie.
> Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye reeks
> Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so tussen
> ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
> Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie speserye in
> party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
> sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek daai.
> Elaine
> Out of Africa wrote in message
> news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>> Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
> vandaar
>> dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>
>> Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in chutney
>> gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar smul aan
>> onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>
>> As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou
> watse
>> geur chutney dit is...
>>
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33005 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nog nie van Mrs Balls met annsjovis in gehoor of gesien nie.
Ja, dit word van vrugte gemaak, met asyn en ander kruie daarin.
My ouma het sommer self haar eie gemaak. Net so lekker of dalk nog beter as
Mrs Balls ...
Thys oppie 'Bos
@home.com wrote in message ...
> Mrs Balls
>
> Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
> blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
> en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
> plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
> horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
> in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
> het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
> aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
> lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
> nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
> ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
> wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
> Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
> dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
> om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
> altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
> nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
> proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
> het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
> blatjangs wat ons hier kan kry.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33009 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
OUT of Africa[1]
Boodskappe: 13 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie... vandaar
dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in chutney
gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar smul aan
onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou watse
geur chutney dit is...
schreef in berichtnieuws 3986C23A.2201E162@home.com...
> Mrs Balls
>
> Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
> blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
> en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
> plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
> horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
> in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
> het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
> aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
> lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
> nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
> ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
> wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
> Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
> dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
> om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
> altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
> nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
> proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
> het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
> blatjangs wat ons hier kan kry.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33010 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Liza, maar teen hoeveel grade? Seker so 180 C? Dis mos gewoonlik
die standaard vir hoender - of praat ek nou deur my nek hierso?
Elaine
Liza skryf in boodskap news:8m9907$cac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is die reseppie vir enige een wat dit wil hê:
>
> Ek gebruik hoenderborsies omdat dit gouer gaar word.
>
> Strooi jou soutjie oor jou hoender. Meng mayo, Mrs Balls Perske asook 'n
> bietjie van die Hot chutney en room saam. Sit alles saam in 'n oondskottel
> (met 'n deksel) en bak in die oond vir so 'n uur of wat by �1 uur of tot jy
> met 'n vurk kan voel die vleis is sag. Bedien met rys en 'n lekker slaai.
>
> Lekker eet.
>
> Liza
>
>
> Out of Africa wrote in message ...
>> Hallo Elaine
>>
>> Vra vir Liza om jou die resep te stuur... Ek maak nooit volgens resep kos
>> nie, maar jy moet dit probeer!!!
>>
>> ooa
>>
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 398823d4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die
>> chutney
>>> verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as
>> ansjovis)
>>> in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis) elke
>>> keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek dink
>>> nie so nie anyway.
>>> Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit klink na
>>> iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender
>> resseppie
>>> dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met hoender
>> nie,
>>> maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
>>> perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek nie
>>> weet nie.
>>> Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye
>> reeks
>>> Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so
>> tussen
>>> ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
>>> Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie
speserye
>> in
>>> party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
>>> sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek
> daai.
>>> Elaine
>>> Out of Africa wrote in message
>>> news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>>>> Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
>>> vandaar
>>>> dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>>>
>>>> Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in chutney
>>>> gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar smul
>> aan
>>>> onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>>>
>>>> As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou
>>> watse
>>>> geur chutney dit is...
>>>>
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33013 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Amanda Marais
Boodskappe: 25 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Pesang en chuney, ai maar ons gooi darem die taal soe lekka ni!
Ek hou van slang (op sy tyd), cockney in Engels, Ebonics
in America en Kaapse taal in S.A. Dis kleurvol en juis. Maar
dis nie vreeslik effektief as iemand anders dit probeer namaak nie.
Ek het bv. in Kaapstad grootgeword en kon seker (as ek wou) die
Kaapse taal goed namaak, maar dit klink vals en verkeerd uit my
mond.
Op darie hoege nout se ek ees chees, lekki bly en mooi loep gaho!
Pat
skryf in boodskap news:39889623.8669885D@eskom.co.za...
> Daai pesang en chuney broodjie is heerlik maar moenie vergeet onm so 'n bietjie
> coconut oor te strooi nie, hoor!
> Christo
>
> Elaine wrote:
>
>> Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die chutney
>> verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as ansjovis)
>> in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis) elke
>> keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek dink
>> nie so nie anyway.
>> Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit klink na
>> iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender resseppie
>> dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met hoender nie,
>> maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
>> perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek nie
>> weet nie.
>> Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye reeks
>> Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so tussen
>> ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
>> Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie speserye in
>> party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
>> sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek daai.
>> Elaine
>> Out of Africa wrote in message
>> news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>>> Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
>> vandaar
>>> dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>>
>>> Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in chutney
>>> gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar smul aan
>>> onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>>
>>> As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou
>> watse
>>> geur chutney dit is...
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33017 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Moenie dat Gloudina DIT hoor nie dan is jou boerewors ook in sy m***
Christo
Elaine wrote:
> Nee julle moet ophou, julle maak my nou net honger. Ek gebruik Mrs Balls as
> ek boerewors bak om so 'n lekker soet-sout sousie te maak.
>
> Vic wrote in message
> news:3987d42e$1@ni-news.utvinternet.com...
>> En bobotie met enigiets anders as Mrs Balls, is net nie reg nie...Dar is
>> altyd iets verkeerd daarmee.
>>
>> Vic
>>
>>
>>
>> "Krokkie" wrote in message
>> news:3987a050$0$234@helios.is.co.za...
>>> Ja as jy daardie varkboud neem en op die weber gooi bedek met Ms Balls
> en
>>> olyfolie , man dis lekker
>>>
>>>
>>> Elaine wrote in message ...
>>>> Nee Gloudina
>>>> Dalk is dit net jy wat nie met dit groot geword het nie. Vandat ek kan
>>>> onthou het ons Balls "chutney" in ons huis. Niks so lekker saam met
>> kerrie
>>>> en rys soos 'n bietjie perske bladjang nie.
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3986C23A.2201E162@home.com...
>>>> > Mrs Balls
>>>> >
>>>> > Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
>>>> > blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
>>>> > en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
>>>> > plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
>>>> > horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
>>>> > in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
>>>> > het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
>>>> > aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
>>>> > lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
>>>> > nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
>>>> > ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
>>>> > wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
>>>> > Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
>>>> > dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
>>>> > om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
>>>> > altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
>>>> > nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
>>>> > proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
>>>> > het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
>>>> > blatjangs wat ons hier kan kry.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33019 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
HdP
Boodskappe: 6 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jammer jy eet nie vis nie, want "chutney" & "mayo" en knoffel pasta is die
beste marinade vir snoek braai.
Hendrik
Elaine wrote in message ...
> Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die chutney
> verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as ansjovis)
> in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis) elke
> keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek dink
> nie so nie anyway.
> Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit klink na
> iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender resseppie
> dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met hoender nie,
> maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
> perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek nie
> weet nie.
> Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye reeks
> Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so tussen
> ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
> Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie speserye in
> party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
> sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek daai.
> Elaine
> Out of Africa wrote in message
> news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>> Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
> vandaar
>> dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>
>> Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in chutney
>> gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar smul aan
>> onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>
>> As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou
> watse
>> geur chutney dit is...
>>
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33020 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hier is die reseppie vir enige een wat dit wil hê:
Ek gebruik hoenderborsies omdat dit gouer gaar word.
Strooi jou soutjie oor jou hoender. Meng mayo, Mrs Balls Perske asook 'n
bietjie van die Hot chutney en room saam. Sit alles saam in 'n oondskottel
(met 'n deksel) en bak in die oond vir so 'n uur of wat by �1 uur of tot jy
met 'n vurk kan voel die vleis is sag. Bedien met rys en 'n lekker slaai.
Lekker eet.
Liza
Out of Africa wrote in message ...
> Hallo Elaine
>
> Vra vir Liza om jou die resep te stuur... Ek maak nooit volgens resep kos
> nie, maar jy moet dit probeer!!!
>
> ooa
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 398823d4.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die
> chutney
>> verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as
> ansjovis)
>> in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis) elke
>> keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek dink
>> nie so nie anyway.
>> Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit klink na
>> iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender
> resseppie
>> dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met hoender
> nie,
>> maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
>> perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek nie
>> weet nie.
>> Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye
> reeks
>> Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so
> tussen
>> ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
>> Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie speserye
> in
>> party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
>> sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek daai.
>> Elaine
>> Out of Africa wrote in message
>> news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>>> Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
>> vandaar
>>> dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>>
>>> Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in chutney
>>> gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar smul
> aan
>>> onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>>
>>> As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou
>> watse
>>> geur chutney dit is...
>>>
>>
>>
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33021 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee julle moet ophou, julle maak my nou net honger. Ek gebruik Mrs Balls as
ek boerewors bak om so 'n lekker soet-sout sousie te maak.
Vic skryf in boodskap news:3987d42e$1@ni-news.utvinternet.com...
> En bobotie met enigiets anders as Mrs Balls, is net nie reg nie...Dar is
> altyd iets verkeerd daarmee.
>
> Vic
>
>
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3987a050$0$234@helios.is.co.za...
>> Ja as jy daardie varkboud neem en op die weber gooi bedek met Ms Balls en
>> olyfolie , man dis lekker
>>
>>
>> Elaine wrote in message ...
>>> Nee Gloudina
>>> Dalk is dit net jy wat nie met dit groot geword het nie. Vandat ek kan
>>> onthou het ons Balls "chutney" in ons huis. Niks so lekker saam met
> kerrie
>>> en rys soos 'n bietjie perske bladjang nie.
>>>
>>> skryf in boodskap news:3986C23A.2201E162@home.com...
>>>> Mrs Balls
>>>>
>>>> Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
>>>> blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
>>>> en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
>>>> plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
>>>> horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
>>>> in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
>>>> het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
>>>> aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
>>>> lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
>>>> nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
>>>> ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
>>>> wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
>>>> Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
>>>> dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
>>>> om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
>>>> altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
>>>> nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
>>>> proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
>>>> het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
>>>> blatjangs wat ons hier kan kry.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33022 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Out of Africa wrote:
> Watse chutney
> As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou watse
> geur chutney dit is...
>
Dis Mrs. Ball's se "Hot Chutney." Een van die
bestanddele is Worchester Sauce. In hakies
agter die Worchester Sauce se hulle
(anchovy & caramel syrup.) Ek moet dus
aanneem dat Worchester Sauce ook anchovy
in het.Het dit nie geweet nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33026 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja, so om en by.
Liza
Elaine wrote in message ...
> Dankie Liza, maar teen hoeveel grade? Seker so 180 C? Dis mos gewoonlik
> die standaard vir hoender - of praat ek nou deur my nek hierso?
>
> Elaine
>
> Liza wrote in message
> news:8m9907$cac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier is die reseppie vir enige een wat dit wil hê:
>>
>> Ek gebruik hoenderborsies omdat dit gouer gaar word.
>>
>> Strooi jou soutjie oor jou hoender. Meng mayo, Mrs Balls Perske asook 'n
>> bietjie van die Hot chutney en room saam. Sit alles saam in 'n
> oondskottel
>> (met 'n deksel) en bak in die oond vir so 'n uur of wat by �1 uur of tot
> jy
>> met 'n vurk kan voel die vleis is sag. Bedien met rys en 'n lekker slaai.
>>
>> Lekker eet.
>>
>> Liza
>>
>>
>> Out of Africa wrote in message ...
>>> Hallo Elaine
>>>
>>> Vra vir Liza om jou die resep te stuur... Ek maak nooit volgens resep kos
>>> nie, maar jy moet dit probeer!!!
>>>
>>> ooa
>>>
>>> Elaine schreef in berichtnieuws
>>> 398823d4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die
>>> chutney
>>>> verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as
>>> ansjovis)
>>>> in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis)
> elke
>>>> keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek
> dink
>>>> nie so nie anyway.
>>>> Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit klink
> na
>>>> iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender
>>> resseppie
>>>> dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met
hoender
>>> nie,
>>>> maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
>>>> perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek
> nie
>>>> weet nie.
>>>> Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye
>>> reeks
>>>> Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so
>>> tussen
>>>> ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
>>>> Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie
> speserye
>>> in
>>>> party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
>>>> sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek
>> daai.
>>>> Elaine
>>>> Out of Africa wrote in message
>>>> news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>>>> > Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
>>>> vandaar
>>>> > dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>>> >
>>>> > Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in
> chutney
>>>> > gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar
smul
>>> aan
>>>> > onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>>> >
>>>> > As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou
>>>> watse
>>>> > geur chutney dit is...
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33027 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan ook nie aan een dink met vis in nie, per slot van sake indien daar vis
in sou wees sal dit dus 'n yskas produk wees en nie 'n koskas produk nie.
Krokkie
Liza wrote in message ...
> Hi Elaine,
>
> Ek ken daai lekkers van Duitsland. Jammer om te hoor dat dit nie jou smaak
> is nie, want ek vind dit nogal heel lekker. Daai spesery koekie wat hulle
> daarin gebruik is Lebkuchen en die Turkisch Delight eintlik 'n tipe jellie
> wat baie styf word wanneer dit afkoel. Ek stem saam met jou dat vis in
> chutney nou nie eintlik die bek laat water nie en ek weet nie of dit net
> weer gesê is om ons almal se hare op hulle wortels te laat staan nie.
>
> Liza
>
>
> Elaine wrote in message ...
>> Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die chutney
>> verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as ansjovis)
>> in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis) elke
>> keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek dink
>> nie so nie anyway.
>> Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit klink na
>> iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender resseppie
>> dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met hoender
> nie,
>> maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
>> perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek nie
>> weet nie.
>> Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye reeks
>> Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so tussen
>> ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
>> Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie speserye in
>> party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
>> sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek daai.
>> Elaine
>> Out of Africa wrote in message
>> news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>>> Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
>> vandaar
>>> dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>>
>>> Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in chutney
>>> gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar smul aan
>>> onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>>
>>> As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van jou
>> watse
>>> geur chutney dit is...
>>>
>>
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33028 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Vic
Boodskappe: 49 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
En bobotie met enigiets anders as Mrs Balls, is net nie reg nie...Dar is
altyd iets verkeerd daarmee.
Vic
"Krokkie" skryf in boodskap news:3987a050$0$234@helios.is.co.za...
> Ja as jy daardie varkboud neem en op die weber gooi bedek met Ms Balls en
> olyfolie , man dis lekker
>
>
> Elaine wrote in message ...
>> Nee Gloudina
>> Dalk is dit net jy wat nie met dit groot geword het nie. Vandat ek kan
>> onthou het ons Balls "chutney" in ons huis. Niks so lekker saam met kerrie
>> en rys soos 'n bietjie perske bladjang nie.
>>
>> skryf in boodskap news:3986C23A.2201E162@home.com...
>>> Mrs Balls
>>>
>>> Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
>>> blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
>>> en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
>>> plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
>>> horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
>>> in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
>>> het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
>>> aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
>>> lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
>>> nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
>>> ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
>>> wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
>>> Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
>>> dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
>>> om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
>>> altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
>>> nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
>>> proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
>>> het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
>>> blatjangs wat ons hier kan kry.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33029 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dog jy kan nie kos maak nie, vra net
Krokkie
Elaine wrote in message ...
> Nee julle moet ophou, julle maak my nou net honger. Ek gebruik Mrs Balls as
> ek boerewors bak om so 'n lekker soet-sout sousie te maak.
>
> Vic wrote in message
> news:3987d42e$1@ni-news.utvinternet.com...
>> En bobotie met enigiets anders as Mrs Balls, is net nie reg nie...Dar is
>> altyd iets verkeerd daarmee.
>>
>> Vic
>>
>>
>>
>> "Krokkie" wrote in message
>> news:3987a050$0$234@helios.is.co.za...
>>> Ja as jy daardie varkboud neem en op die weber gooi bedek met Ms Balls
> en
>>> olyfolie , man dis lekker
>>>
>>>
>>> Elaine wrote in message ...
>>>> Nee Gloudina
>>>> Dalk is dit net jy wat nie met dit groot geword het nie. Vandat ek kan
>>>> onthou het ons Balls "chutney" in ons huis. Niks so lekker saam met
>> kerrie
>>>> en rys soos 'n bietjie perske bladjang nie.
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3986C23A.2201E162@home.com...
>>>> > Mrs Balls
>>>> >
>>>> > Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
>>>> > blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
>>>> > en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
>>>> > plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
>>>> > horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
>>>> > in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
>>>> > het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
>>>> > aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
>>>> > lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
>>>> > nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
>>>> > ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
>>>> > wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
>>>> > Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
>>>> > dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
>>>> > om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
>>>> > altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
>>>> > nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
>>>> > proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
>>>> > het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
>>>> > blatjangs wat ons hier kan kry.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33031 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja as jy daardie varkboud neem en op die weber gooi bedek met Ms Balls en
olyfolie , man dis lekker
Elaine wrote in message ...
> Nee Gloudina
> Dalk is dit net jy wat nie met dit groot geword het nie. Vandat ek kan
> onthou het ons Balls "chutney" in ons huis. Niks so lekker saam met kerrie
> en rys soos 'n bietjie perske bladjang nie.
>
> skryf in boodskap news:3986C23A.2201E162@home.com...
>> Mrs Balls
>>
>> Dit verbaas my altyd - hierdie kult van Mrs Ball's se
>> blatjang. Ek het nie met Mrs. Balls grootgeword nie,
>> en in die ag jaar wat ek in Natal by twee verskillende
>> plekke gewerk het, was Mrs. Balls ook nie op my
>> horison nie. (Dit mag miskien op tafels in restourante
>> in Durban gestaan het, waar ek dit onbewus gebruik
>> het, gee ek toe.) Maar dis eers toe ek hier in Kanada
>> aankom, toe vind ek nou Mrs. Balls is deel van die
>> lysie van dinge wat mense na SA verlang. Ons kry
>> nou die dag hier naby ons 'n bottel Mrs. Balls, (en
>> ook Ceres vrugtesap. Daar moet dus 'n SA konneksie
>> wees; sal moet vra.) Nogal met die Afrikaans "Sterk
>> Blatjang" daarop. Ek koop dit toe, net om uit te vind
>> dat die anchovy in het, en my vegetarier-man weier
>> om dit te gebruik. Is anchovy (wat is die Afrikaans?)
>> altyd deel van Mrs. Balls? Ek vind hierdie bottel
>> nie vreeslik aantreklik nie. Dis vreeslik soet. Dit
>> proe of dit meer suiker in het as vrugte. Ek dink ek
>> het gewoond geword aan die Engelse en Indiese
>> blatjangs wat ons hier kan kry.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
Re: biltong ? [boodskap #33033 is 'n antwoord op boodskap #32928] |
Wed, 02 August 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie
Liza skryf in boodskap news:8m9gi4$fev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, so om en by.
>
> Liza
>
>
> Elaine wrote in message ...
>> Dankie Liza, maar teen hoeveel grade? Seker so 180 C? Dis mos gewoonlik
>> die standaard vir hoender - of praat ek nou deur my nek hierso?
>>
>> Elaine
>>
>> Liza wrote in message
>> news:8m9907$cac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier is die reseppie vir enige een wat dit wil hê:
>>>
>>> Ek gebruik hoenderborsies omdat dit gouer gaar word.
>>>
>>> Strooi jou soutjie oor jou hoender. Meng mayo, Mrs Balls Perske asook 'n
>>> bietjie van die Hot chutney en room saam. Sit alles saam in 'n
>> oondskottel
>>> (met 'n deksel) en bak in die oond vir so 'n uur of wat by �1 uur of
tot
>> jy
>>> met 'n vurk kan voel die vleis is sag. Bedien met rys en 'n lekker
> slaai.
>>>
>>> Lekker eet.
>>>
>>> Liza
>>>
>>>
>>> Out of Africa wrote in message ...
>>>> Hallo Elaine
>>>>
>>>> Vra vir Liza om jou die resep te stuur... Ek maak nooit volgens resep
> kos
>>>> nie, maar jy moet dit probeer!!!
>>>>
>>>> ooa
>>>>
>>>> Elaine schreef in berichtnieuws
>>>> 398823d4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Haai en hier sit ek die heel tyd en dink ek lees die "label" op die
>>>> chutney
>>>> > verkeerd. Wie sit nou sardiens (ek hoor dis basies die selfde as
>>>> ansjovis)
>>>> > in chutney? En hier sit arme onooslike ek en eet vis (ek haat vis)
>> elke
>>>> > keer as 'n kerrie en rysie eet!! heheheh daar's nie vis in nie - ek
>> dink
>>>> > nie so nie anyway.
>>>> > Nog nooit gehoor van piesang en chutney broodjies nie, maar dit
klink
>> na
>>>> > iets wat ek vanaand gaan probeer. En dankie ooa vir die hoender
>>>> resseppie
>>>> > dalk sal ek dit 'n "go" gee die naweek. Ek's glad nie goed met
> hoender
>>>> nie,
>>>> > maar daar's altyd 'n eerste keer. My ma het altyd mayonaisse en
>>>> > perskekonfyt so gemeng, of sy nou ooit chutney so gebruik het sal ek
>> nie
>>>> > weet nie.
>>>> > Al die bladjang is darem nie so vreeslik soet nie, daar's 'n baie wye
>>>> reeks
>>>> > Mrs Balls daarbuite. Party van hulle is nie so soet nie. En net so
>>>> tussen
>>>> > ons ek's mal oor ons lekkers hier. My man se ma het lekkergoed van
>>>> > Duitsland afgebring verlede jaar en hulle gebruik vreeslik baie
>> speserye
>>>> in
>>>> > party van hulle lekkers. Soos turkish delight, 'n spesery koekie en
>>>> > sjokolade alles een "sweet" - ag nee sies dis nou vir sooibrand soek
>>> daai.
>>>> > Elaine
>>>> > Out of Africa wrote in message
>>>> > news:sUUh5.4571$63.103502@zonnet-reader-1...
>>>> > > Gloudina, ek het 'n nuwe PC gekry, en jou nog nie weer geblok nie...
>>>> > vandaar
>>>> > > dat ek vandag weer al die @home's ook te sien kry.
>>>> > >
>>>> > > Watse chutney het jy gekoop dolla? Ek het nog nooit ansjovis in
>> chutney
>>>> > > gesien of daarvan gehoor nie!!! Jou vegetariese man kan dus maar
> smul
>>>> aan
>>>> > > onse lekkerny. (Is heerlik saam met kaas of piesang op 'n broodjie)
>>>> > >
>>>> > > As jy seker gemaak het dat dit wel ansjovis is, hoor ek graag van
> jou
>>>> > watse
>>>> > > geur chutney dit is...
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:13:25 UTC 2025
|