Het iemand raad? [boodskap #32841] |
Vr, 28 Julie 2000 00:00 |
OUT of Africa[1]
Boodskappe: 13 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
"aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
nie... Iemand raad?
ooa
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32842 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
Vr, 28 Julie 2000 00:00 |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OOA
As jy via deja gaan sal jy alle berigte kry...
Is jy by die huis op dieselfde newserver as by die werk?
OUT of Africa wrote in message ...
> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>
> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
> nie... Iemand raad?
>
> ooa
>
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32843 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
Vr, 28 Julie 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
> daar gaat jy.
Watter soepele Afrikaans! Sit sommer maklik 'n verkleinwoord-agtervoegsel by 'n
engelse woord (search boxie) en gebruik 'n
argaiese vorm van 'n werkwoord ( "gaat") om te verklaar "dan
behoort alles sommer so seepglad te verloop", of iets in dier
voege.
Gloudina
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32844 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
Vr, 28 Julie 2000 00:00 |
OUT of Africa[1]
Boodskappe: 13 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie Elaine
Ek het gaan kyk... Inderdaad nie so vriendelike site nie, maar ek het
heeltemal die pad byster geraak tussen al die ander interessanthede!!!
Is hierdie die enigste nuusgroep wat afrikaans praat?
Lekker naweek (jy's seker al klaar weg)
ooa
"Elaine" skryf in boodskap news:39819f35.0@news1.mweb.co.za...
> Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
> te doen.
> http://www.deja.com/usenet
> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
> daar gaat jy. Kan nogal interresante goed so raak loop, dis moeilik om Suid
> Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
> Elaine
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>
>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>> nie... Iemand raad?
>>
>> ooa
>>
>
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32845 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
Vr, 28 Julie 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
te doen.
http://www.deja.com/usenet
en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
daar gaat jy. Kan nogal interresante goed so raak loop, dis moeilik om Suid
Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
Elaine
OUT of Africa skryf in boodskap news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>
> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
> nie... Iemand raad?
>
> ooa
>
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32846 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
Vr, 28 Julie 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan kyk by www.deja.com
en doen 'n search by "discussions" dis die enigste raad wat ek het.
Afhangende van jou ISP is dit moontlik dat van die boodskappe "weggegooi"
word. Ek weet hoe moeilik dit is, ek doen dit ook soos jy. Partykeer
download net sommige boodskappe....sê van die tyd af wat jy dit geaktiveer
het. So jy sal nou bv net boodskappe wat se thread vandag begin het sien,
en miskien as jy gelukkig is, van gister en eergister s'n sien.
OUT of Africa skryf in boodskap news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>
> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
> nie... Iemand raad?
>
> ooa
>
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32937 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
So, 30 Julie 2000 00:00 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maak seker jou nuusgroep leser is diselfde opgestel in beide plekke -
Navigator is dit Edit -> preferences ...
Elaine wrote:
>
> Gaan kyk by www.deja.com
> en doen 'n search by "discussions" dis die enigste raad wat ek het.
> Afhangende van jou ISP is dit moontlik dat van die boodskappe "weggegooi"
> word. Ek weet hoe moeilik dit is, ek doen dit ook soos jy. Partykeer
> download net sommige boodskappe....sê van die tyd af wat jy dit geaktiveer
> het. So jy sal nou bv net boodskappe wat se thread vandag begin het sien,
> en miskien as jy gelukkig is, van gister en eergister s'n sien.
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>
>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>> nie... Iemand raad?
>>
>> ooa
>>
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32956 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
Ma, 31 Julie 2000 00:00 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar party news servers kry lyk my nie al die boodskappe nie. As ek byv
MWeb se server gebruik om hierdie ng te lees, kry ek net so 50-60% van die
boodskappe. Daarom dat ek SAIX gebruik. Omtret al raad wat werk is, soek
tussen die gratis news servers tot jy die een kry wat al die boodskappe
optel. Of gebruik Deja News
Dries
Lou wrote in message ...
> Maak seker jou nuusgroep leser is diselfde opgestel in beide plekke -
> Navigator is dit Edit -> preferences ...
>
|
|
|
Re: Het iemand raad? [boodskap #32984 is 'n antwoord op boodskap #32841] |
Di, 01 Augustus 2000 00:00 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Probeer news.is.co.za werk goed
Krokkie
Dries Venter wrote in message ...
> Ja, maar party news servers kry lyk my nie al die boodskappe nie. As ek byv
> MWeb se server gebruik om hierdie ng te lees, kry ek net so 50-60% van die
> boodskappe. Daarom dat ek SAIX gebruik. Omtret al raad wat werk is, soek
> tussen die gratis news servers tot jy die een kry wat al die boodskappe
> optel. Of gebruik Deja News
>
> Dries
>
> Lou wrote in message ...
>> Maak seker jou nuusgroep leser is diselfde opgestel in beide plekke -
>> Navigator is dit Edit -> preferences ...
>>
>
|
|
|