Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die verbanne woor ka**er
Die verbanne woor ka**er [boodskap #32565] |
Fri, 21 July 2000 00:00  |
Frik
Boodskappe: 43 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan haar
wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
moslems is nie.
Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
(Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
rasistiese woord nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32734 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
Riana Combrink
Boodskappe: 32 Geregistreer: June 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Stem met jou saam, Ferdie. As daar ander woorde in die woordeboek is om iets
te omskryf, los die ongewenstes tog uit.
In Nederlands is 'n "burp" ook 'n "boer". Mense met plase ook. Hier word ek
verkieslik net 'n "boer" genoem as ek 'n plaas het.
Groete
ooa
Ferdi Greyling schreef in berichtnieuws
39829e2d.1989861@news.is.co.za...
> On Wed, 26 Jul 2000 09:20:40 +0200, "Liza" wrote:
>
> >
>
> Jys nie swart in Suid-Afrika nie.
>
> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die
New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!>>
>
> Poephol is ook in die woordeboek.
> Net soos baie ander sulke woorde.
>
> Die feit dat dit in 'n woordeboek is, maak geen impak op die
> beledigingswaarde daarvan in 'n beledigende konteks nie.
>
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32735 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
bloubul2000
Boodskappe: 4 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit is die probleem met mense vandag, hulle wil te diep delf in die
betekenisse van woorde en lees dinge, gevoelens en betekenisse in woorde,
selfs al is dit nie so bedoel is nie. In enige kontens is ek en sal ek altyd
'n boer wees, kom wat wil, wat my wel sal raak is die skel woorde wat dit
sal vergesel, en glo my ek het in die suide van die VSA gewoon en is baie
uitgeskel, maar meeste van die tyd weet hierdei mense nie waarvan hulle
praat nie.
Hier noem hulle die woordspel, om politiek korrekte woorde te gebruik, julle
sal nie glo hoeveel woorde hier die mense rooi kan laat sien.
JHV
Have fun always, no matter what.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39819e04.1949166@news.is.co.za...
> On Tue, 25 Jul 2000 03:24:36 -0400, "bloubul2000"
> wrote:
>
> > word. As iemand my wil uitskel deur my 'n boer te noem, gaan ek vir hom
in
>> sy gesig lag.>>
>
> Wag vir die regte konteks en praat wees.
>
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32736 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Liewe Liza,
Dit maak nie saak in hoeveel woordeboeke 'n bepaalde woord verskyn nie. As
iemand duidelik aandui dat hy nie daardie woord as naam wil hê nie, is dit
bloot goeie maniere om sy wense te respekteer. Dit is bloot bedagsaam om die
woord te vermy as jy die persoon aanspreek of na hom verwys, en dieselfde
geld groepe mense.
Die meeste Afrikaners is tog bedagsame en goedgemanierdie mense, is hulle
nie?
Groete, Leendert
Liza skryf in boodskap news:8lm2lg$su0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek verstaan ook nie die bohaai oor die woord ka**er nie. Die Amerikaners
> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die New
> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
> maar anderstaliges voel vir hulle vere!
>
> L
>
>
>
>
> Orcas wrote in message ...
>> Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
>> dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
>> volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan haar
>> wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
>> moslems is nie.
>>
>> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>> rasistiese woord nie?
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32739 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek neem kennis van jou siening Leendert.
Liza
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Liewe Liza,
>
> Dit maak nie saak in hoeveel woordeboeke 'n bepaalde woord verskyn nie. As
> iemand duidelik aandui dat hy nie daardie woord as naam wil hê nie, is dit
> bloot goeie maniere om sy wense te respekteer. Dit is bloot bedagsaam om die
> woord te vermy as jy die persoon aanspreek of na hom verwys, en dieselfde
> geld groepe mense.
>
> Die meeste Afrikaners is tog bedagsame en goedgemanierdie mense, is hulle
> nie?
>
> Groete, Leendert
>
> Liza wrote in message
> news:8lm2lg$su0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan ook nie die bohaai oor die woord ka**er nie. Die Amerikaners
>> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die
> New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!
>>
>> L
>>
>>
>>
>>
>> Orcas wrote in message ...
>>> Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
>>> dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
>>> volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan
> haar
>>> wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
>>> moslems is nie.
>>>
>>> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons
> WAM's
>>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>>> rasistiese woord nie?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32740 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal saamstem as dit van die ander kant ook kom maar ek moet maar my bek
hou as ek n wit boer genoem word.
Reenen van Niekerk
Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:8lm3bo$t68$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe Liza,
>
> Dit maak nie saak in hoeveel woordeboeke 'n bepaalde woord verskyn nie. As
> iemand duidelik aandui dat hy nie daardie woord as naam wil hê nie, is dit
> bloot goeie maniere om sy wense te respekteer. Dit is bloot bedagsaam om die
> woord te vermy as jy die persoon aanspreek of na hom verwys, en dieselfde
> geld groepe mense.
>
> Die meeste Afrikaners is tog bedagsame en goedgemanierdie mense, is hulle
> nie?
>
> Groete, Leendert
>
> Liza wrote in message
> news:8lm2lg$su0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek verstaan ook nie die bohaai oor die woord ka**er nie. Die Amerikaners
>> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!
>>
>> L
>>
>>
>> Orcas wrote in message ...
>>> Voor julle my stenig lees eers hier. So 'n paar dae gelede wys 'n moslem
>>> dame my 'n webwerf oor moslems en hulle gebruike. Op die blad kom die
>>> volgende woord af kaafir (so gespel as ek reg onthou). Ek vra toe aan haar
>>> wat beteken die woord. Sy noem toe aan my dat dit beteken mense wat nie
>>> moslems is nie.
>>>
>>> Stam die gehate woord nie van hierdie arabiese woord af nie. Het ons WAM's
>>> (Wit Afrikaanse Mans) nie al die jare verniet die skuld gedra vir die
>>> rasistiese woord nie?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32741 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Wed, 26 July 2000 00:00   |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit is waar Ferdi. Maar is almal nie maar oorgevoelig daaroor nie?
Liza
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 26 Jul 2000 09:20:40 +0200, "Liza" wrote:
>
> >
>
> Jys nie swart in Suid-Afrika nie.
>
> word Yankees genoem, die Australiërs Wallabies, die Engelse Pommies, die New
>> Zealanders Kiwi's, die blanke Suid-Afrikaners Boere, ens. Dit verwys vir
>> my net na 'n sekere groep mense. Ongelukkig vir al die swart
>> Suid-Afrikaners is die woord in woordeboeke reg oor die wêreld opgeneem en
>> gaan almal nie hul woordeboeke herskryf net om daardie woord daaruit te
>> verwyder nie! Hulle kan miskien in hierdie land skreeu en raas daaroor,
>> maar anderstaliges voel vir hulle vere!>>
>
> Poephol is ook in die woordeboek.
> Net soos baie ander sulke woorde.
>
> Die feit dat dit in 'n woordeboek is, maak geen impak op die
> beledigingswaarde daarvan in 'n beledigende konteks nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32789 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Thu, 27 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Nee, die woord "umlungo" om na 'n witman te verwys, is al sedert Sjaka se
> tyd in gebruik. Dit beteken net so min witman, as wat die woord "kaffer"
> swartman beteken.
>
Ek is geinteresseerd. Wat beteken die woord "umlungo"
dan? In ons Zulu-woordeboek word dit net aangedui
as "white man" en in ons "South African English Dictionary"
dieselfde, met die verdere aanduiding dat dit al meer en meer
derogatief gebruik word, soos in die Amerikaanse "honkey."
Maar ek kan sweer dat ek in my dae in Natal mense van
"abelungu" hoor praat het sonder dat daar die derogatiewe
element by was. Sover ek kan onthou, het van my wit kollegas
wat Zulu goed geken het, die woord gebruik om "witmense"
aan te dui. So ek is geinteresseerd. Verklaar asseblief vir
my wat jou informante presies oor die woord gepraat het.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32791 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Thu, 27 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Elaine
>
>> Sakkie
>> wat beteken "umlongo" dan? Ek het dit nog nooit gehoor nie? Nog nie een
>> swart persoon wat ek raakgeloop het, het dit vir my gese nie.
>
> Daar is verskillende betekenisse, maar een daarvan is 'n woord vir die wit
> skuim wat jy sien op die branders by die see. So, met ander woorde, hulle
> noem ons "wit skuim".
>
> Dit is 'n Zoeloe woord, so jy sal dit waarskynlik nie baie hoor buite
> KwaZulu-Natal nie. En hoe fyn luister jy gewoonlik as iemand in Zoeloe met,
> of van jou praat?
>
> Sakkie
Die basiese woord "umlungu" (meervoud abelungu) betekendoodeenvoudig "witman."
Dis die aksies van sommige witmanne
wat dit 'n vloekwoord gemaak het vir sekere nie-blankes.
gloudina
|
|
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32794 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Thu, 27 July 2000 00:00   |
Sakkie[2]
Boodskappe: 36 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
wrote
>
> Die basiese woord "umlungu" (meervoud abelungu) betekendoodeenvoudig "witman."
> Dis die aksies van sommige witmanne
> wat dit 'n vloekwoord gemaak het vir sekere nie-blankes.
>
> gloudina
Nee, die woord "umlungo" om na 'n witman te verwys, is al sedert Sjaka se
tyd in gebruik. Dit beteken net so min witman, as wat die woord "kaffer"
swartman beteken.
Met betrekking tot die beledigende betekenis daarvan, wil ek nou werklik nie
betrokke raak by 'n stryery nie, want ek is nie self 'n Zoeloe nie. Ek het
hierdie verklaring egter by twee onafhanklike bronne gehoor. Die een was 'n
ou en gerespekteerde Zoeloe man. Die ander was 'n lid van die Zoeloe
koninklike familie.
Dit gaan ook nie vir my oor wie wat aan wie gedoen het om skelwoorde soos
die te regverdig nie. Al wat ek probeer uitwys, is dat dit nie slegs
witmense is wat beledigende terme vir swartmense het nie, maar dat
swartmense dit ook maar doen. Wat my egter wel verbaas, is hoe vinnig
sommige mense op hierdie nuusgroep spring om die gebruik van 'n beledigende
term deur 'n swartmens om na 'n witmens te verwys, te regverdig. Rassisme
is rassisme, maak nie saak watter rede iemand het om 'n beledigende woord
vir 'n ander te gebruik nie.
|
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32821 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Fri, 28 July 2000 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mooi, Gloudina!
Ek sien jy't 'n woordeboek aangeskaf!
Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8lrvth$2pj$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Nogeen vir Gloudine of sou ek se Elaine .............
>
> gezocht: kaffer
>
> Gevonden in het 1-delige Van Dale Groot woordenboek hedendaags Nederlands:
>
>
> ´kaf·fer (de ~ (m.)) [inf.]
>
> 1 lomperd
> 2 sufferd
> ´Kaf·fer (de ~ (m.)) [pej.]
>
> 1 Bantoe in Zuid-Afrika
> ´kaf·fe·ren (onov.ww.)
>
> 1 tekeergaan
>
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:398b8932.21834366@news.is.co.za...
>> On Thu, 27 Jul 2000 20:25:19 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>> >
>>>> Omdat ek weet dat as ek beswaar maak as my mede swart Suid-Afrikaners
>>>> rassisties beledig word, dan kan ek daardie selfde magte en regte
>>>> opeis as ek myself eendag teen sulke beledigings wil verweer.
>>>
>>> Wel, wat jy sê maak sin. Maar komende van jou, lyk dit meer na
> gatkruip.>>
>>
>>
>> Sal ek "in kind" antwoord, ou Sakkie?
>>
>> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
>> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
>>
>> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
>> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
>>
>> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer. Sien, ek
>> weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding die
>> een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
>> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
>> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
>>
>> (Wat jy teen daardie tyd self 'n paar keer al sal geskop het.)
>>
>
|
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32823 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Fri, 28 July 2000 00:00   |
Sakkie[2]
Boodskappe: 36 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote in message
knip
> Of sal ek jou eerder wys daarop dat die beoefening van beginsels die
> soort nederigheid vereis wat mense soos jy as gatkruip beskou?
Mense soos ek. Hoe is ek, Ferdie? Vertel my asseblief.
Daar is 'n groot verskil tussen nederigheid en gatkruip. Ek kan beslis die
verskil sien. Ek sien jou soort gatkruipery elke dag, so ek herken dit
nogal maklik. Jy weet, daardie soort gatkruip wat mens sien by 'n tipiese
werfbobbejaan.
> Miskien moet ek jou eerder vra of jy van die soort is wat reken as 'n
> mens ordentlik met iemand van 'n ander ras is, dan kruip jy gat?
Nee Ferdie, ek is nie een van daai "soort" nie. Ek is altyd ordentlik met
iemand van 'n ander ras, mits hy of sy dit verdien. Om die waarheid te sê,
doen ek my bes om geen onderskeid tussen mense van verskillende rasse te
tref nie. So, ek behandel almal eenders, tensy hulle my 'n rede gee om dit
nie te doen nie.
Ek gaan egter nie uit my pad om "extra nice" met swartmense te wees, net om
aan hulle te bewys dat ek nie 'n rassis is nie. Ek verloën ook nie die
mense van my ras-, taal- of kutuurgroep net om andere te probeer bewys hoe
'n goeie outjie ek nou eintlik is nie.
Is jy dalk een van dié soort?
> Maar ek sal maar volstaan deur jou opmerking te ignoreer.
Wel, as dit is hoe jy iets ignoreer...
> Sien, ek weet dat die kanse in die land goed is dat mense met jou houding
> die een of ander tyd basiese lesse van die lewe leer.
Wat is my houding, Ferdie? En vertel my van die "basiese lesse van die
lewe" waarvan jy skeinbaar so baie weet.
Die "les" wat ek al in die laat 1960's op vyfjarige ouderdom by 'n bejaarde
swart arbeider geleer het, is dat ek ten alle tye trots moet wees op wie en
wat ek is. Dat ek nie teen swartmense moet diskrimineer omdat hulle anders
lyk as ek nie, maar dat ek ook nie agteroor hoef te buig net om hulle te
akommodeer nie.
So watter lesse moet ek nog byleer? Hoe om "nederig" en altyd die minste te
wees sodat andere op my kan trap, omdat ek ly aan 'n wit skuldgevoel?
> Dan gaan jy onder meer na die soort houding van jou terugdink en dan
> gaan jy heel waarskynlik soos jou gat voel.
Watter soort houding? Dat ek nie uit my pad gaan om by mense van ander
rasse gat te kruip nie? Dat ek hulle benader net soos ek enige witmens
benader?
Nee, ek dink nie ek sal ooit gat voel daaroor nie.
|
|
|
Re: Die verbanne woor ka**er [boodskap #32824 is 'n antwoord op boodskap #32565] |
Fri, 28 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Bep Nieuwhof wrote:
> Soos gewoonlik val Gloudine alweer uit die bus ..................
>
Ly jy aan een of ander siekte wat vir jou
skuim om die mond laat kry? Ek het op
geen stadium enigiets gese oor die herkoms
van die woord "kaffer" nie. (Alleen oor
die betekenis van die Zulu-woord "umlungu.")
Gaan die thread na, en vra dan om verskoning,
as jy 'n man is en nie 'n bobbejaan nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 18:21:37 UTC 2025
|