Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gatvol? Geniet dit, Ferdi!
Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31870] |
Mon, 03 July 2000 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee, wat, Ferdi!
Skielik is jy besorgd oor welvoeglikheid, die reputasie van Afrikaners en
die nuusgroep! Nou skielik moet ek die brommers kom jaag wat jou drek en
Gloudina se braaksel aanlok?
Ek reken jy en Gloudina en die kafferhaters verdien mekaar.
Geniet die dans van die haatvrate. Ek sit uit.
Vriendelike groete, Leendert
From: ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
Subject: Gatvol vir rassiste
Date: 26 May 2000 00:00:00 GMT
Message-ID:
Content-Transfer-Encoding: 7bit
X-Trace: hades.is.co.za 959335408 231 152.111.85.51
Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
MIME-Version: 1.0
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Die klompie regses wat die nuusgroep die afgelope tyd target en bevuil
met hulle rassisme (seker ou Squirrel se pals) maak my siek.
Hulle maak Afrikaners se naam gat. Onnodig want die meeste Afrikaners
is bitter ver van hulle in houding.
Ek wonder net hoekom deelnemers wat in die verlede baie vinnig was met
antwoorde hulle uitlos.
Lou? Dries? Leendert?
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31871 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Mon, 03 July 2000 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On Mon, 3 Jul 2000 13:46:48 +0200, "THYS" wrote:
>
> > Ons is net so gatvol vir julle en Beeld se ANC propeganda. Julle is die
>> uitvaagsels van ons samelewing. Daar bestaan nie 'n woord in Afrikaans om
>> julle drek te beskryf nie>>
>
>
> O daar is heelwat.
> Try: Suksesvol. Of : Beginselvas. Of : Demokraties.
> Selfs: Christelik.
> Wat van: In die voetspore van Koos de la Rey.
>
Maar Ferdi, heb jij mijn 'forward' gemist in s.c.s-a over de zgn.
zuivere/democratische verrichtingen van diverse SA-observers/monitors bij
de verkiezingen in Zimbabwe? De EC-monitors hadden interessante details te
melden over oa de ANC-handelingen aldaar....
Vooruit, omdat jij het bent:
xxxxxxxxxxxx
FROM: w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink)
SUBJECT: (fwd) Re: Commonwealth monitors accused of whitewash
DATE: Sun, 02 Jul 00 17:34:32 GMT
ORGANIZATION: A1 Internet news-server
NEWSGROUPS: soc.culture.south-africa
From s.c.zimbabwe, thought this might interest people in SA too:
In article ,
pa...@NILSPAM.bigfoot.com (Paul A) wrote:
> From the Sunday Times (UK).
> Paul A
>
> Commonwealth monitors accused of whitewash
> R W Johnson
>
> THE head of the European Union election monitors in Zimbabwe,
> Pierre Schori, has criticised as "wishy-washy" an interim statement
> by Commonwealth observers that failed to blame Robert Mugabe's
> ruling Zanu-PF party for widespread violence and intimidation.
> Schori and other diplomats have identified a deep rift within the
> Commonwealth mission, whose black African members have refused to
> take the hard line adopted by their white colleagues.
>
> EU monitors have also rounded on a separate South African group
> whose blatantly pro-Mugabe line was branded "a disgrace" by one
> observer. The group fell into disarray after its leader, Tony
> Yengeni, of the African National Congress (ANC), appeared
> hand-in-hand with Mugabe on television and denounced the EU for
> "not allowing Africans to express themselves".
>
> To the delight of the Mugabe regime, the observer groups from the
> Organisation for African Unity and the 13 states belonging to the
> Southern African Development Community (SADC) have concluded that
> the election was free and fair.
>
> The EU's fury is based on financial as well as moral grounds:
> Brussels funded both the SADC and the South African monitor groups.
> The ill feeling was compounded by sightings of the ANC group living
> the high life in Harare.
>
> It is the behaviour of the Commonwealth mission, however, that has
> most rankled with the opposition Movement for Democratic Change.
> Don McKinnon, the Commonwealth secretary-general, caused anger by
> meeting only Mugabe and government officials on his visit in May,
> and now the final Commonwealth report will be vetted by him and
> then submitted to Mugabe before being published.
>
> A Helen Suzman Foundation poll has revealed that one voter in five
> admitted to being either "very scared" or "absolutely terrified"
> and that at least 12% had been bullied out of voting for the party
> they preferred.
>
>
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31875 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Mon, 03 July 2000 00:00   |
thys
Boodskappe: 21 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
FERDIE
ASSEBLIEF, JULLE IS DIE HEEL LAASTE WAT KAN PRAAT VAN BEGINSELS, INDIEN JY
DIT ONTKEN
LIEG JY SO DAT JY JOU SELF GLO
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39689005.18990134@news.is.co.za...
> On Mon, 3 Jul 2000 00:03:35 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> Skielik is jy besorgd oor welvoeglikheid, die reputasie van Afrikaners en
>> die nuusgroep! Nou skielik moet ek die brommers kom jaag wat jou drek en
>> Gloudina se braaksel aanlok?
>>
>> Ek reken jy en Gloudina en die kafferhaters verdien mekaar.
>>
>> Geniet die dans van die haatvrate. Ek sit uit.
>>
>> Vriendelike groete, Leendert>>
>
> 1. Jy antwoord maande laat.
>
> 2. Ek neem dus aan dat jy die erge rassisme kondoneer - op voorwaade
> dit word gedoen in die teenwoordigheid van mense met wie jy nie
> saamstem oor sommige politieke interpretasies nie.
> Dis baie swak styl Leendert en baie, baie beginselloos.
> Dit is ook baie gevaarlik.
> Dit lei reguit in 'n logiese lyn na "hulle is Jode so dis OK as dit
> met hulle gebeur".
> Jy is dalk slim genoeg om "Jode" in die geval met ander etnisiteite te
> vervang?
> Was jy nie baie verbaal in die verlede oor die gevare van sulke dinge
> nie? Onthou jy dalk?
> Nou jaag jy dit aan!
>
> Jy sal dus ook se: Dis heeltemak OK om rassisties teen Afrikaners op
> daai NG te wees want op daai nuusgroep was daar al regse menings
> uitgespreek??
>
> Dis die beginsel wat jy hier stel en ondersteun.
>
> Nou wonder ek net, is dit omdat jy:
> A.) Te dom is om dit raak te sien? Ek dink nie so nie.
> B.) Eenvoudig geen probleem met rassisme het as dit teenoor swartmense
> is nie?
> C.) Bitter en twisted is oor die nuwe SA tot so 'n mate dat jy
> rassisme kondoneer?
> D.) Werklik so op 'n hoop gejaag is deur Gloudina se verskille met jou
> en die semi-politieke verskille wat ons gehad het (waarvan die ergste
> een wat ek kan onthou is dat ek se Verwoerd was boos en jy se hy was
> 'n goeie mens wie se onderlinge sy opdragte verkeerd uitgevoer het, of
> so iets) dat jy van die ergste rassisme sal kondoneer NET omdat dit
> veroordeel word deur my??!!
>
> Sies.
>
> Selfs Carel Boshof veroordeel die soort rassisme hier ter sprake. Sr
> en jr. En hulle het dit al baie gese.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31887 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Tue, 04 July 2000 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On Mon, 03 Jul 00 15:42:05 GMT, w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan
> Markerink) wrote:
>
> > zuivere/democratische verrichtingen van diverse SA-observers/monitors bij
>> de verkiezingen in Zimbabwe? De EC-monitors hadden interessante details te
>> melden over oa de ANC-handelingen aldaar....
>>
>> Vooruit, omdat jij het bent:>>
>
> RW Johnson, I see.
>
> He comes with a tag.
Dat is altijd erg handig als iemands mening je niet aanstaat ja.
> Anyway, what is your point?
Mag wel weer in het Afrikaans/Nederlands hoor....
Ik zag ene Ferdi dwepen met hoogstaande democratische principes van het
ANC, en dat toch ozoveel beter was dan tijdens de Apartheid.
Elke keer dat ik een ANC-lid hoor praten over Zimbabwe/Mugabe zie ik
echter al die mooie principes met groot geweld door de afvoer van het
toilet verdwijnen....
> Did you see the results, by the way.
Van de verkiezingen in Zimbabwe zelf bedoel je?
Of van de slappe reacties uit SA, dat het toch allemaal wel meeviel met het
geweld?
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31894 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Tue, 04 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Leendert van Oostrum wrote:
> Hmmm..... Ekke hy laaik nogal die NSA. Soos ekke nogal dikwels al geskrywe
> het.
>
>
Ons weet, Leendert. Miskien moet jy maar
net meer van daardie kant van jou kuber-
persoonlikheid laat blyk, sodat jy nie deur
die ver-regse outjies as hulle vaandeldraer
en held gesien word nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31895 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Tue, 04 July 2000 00:00   |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 4 Jul 2000 02:09:32 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
dit nutteloos. Julle rassisme is grensloos.>>[/color]
OK Leendert. Jy ken die dril. Jy het dit gevestig.
Haal uit en wys. Of vra om verskoning.
Jy sal dus ook se: Dis heeltemak OK om rassisties teen
Afrikaners op
>> daai NG te wees want op daai nuusgroep was daar al regse menings
>> uitgespreek??
>
> Ja. Sluit die ding. Dis wat Mbeki sal oordeel, nie waar nie?>>
Nee. Presies die teenoorgestelde.
Besides Leendert, 'n politikus kan nie 'n nuusgroep sluit nie.
As jy wil sal ek jou basiese detail van iets soos 'n nuusgroep e-mail.
die regse brommers aanlok.>>[/color]
Voel jy OK, Leendert.....?
[/color]
> Stem. Die NG het bewys dat "vrye spraak" 'n sinnelose idee is.>>
Wel, wel....
Daar kom dit toe.
Leendert verwerp vrye spraak.
B.) Eenvoudig geen probleem met rassisme het as dit teenoor
swartmense
>> is nie?
>
> Hmmm......... Ekke het gedog hy laaik nie rassisme nie. Maar ekke hy weet
> nie meer wat rassisme is nie..>>
Daar wys die ware kleure weer.......
> en die semi-politieke verskille wat ons gehad het (waarvan die ergste[/color]
>> een wat ek kan onthou is dat ek se Verwoerd was boos en jy se hy was
>> 'n goeie mens wie se onderlinge sy opdragte verkeerd uitgevoer het, of
>> so iets) dat jy van die ergste rassisme sal kondoneer NET omdat dit
>> veroordeel word deur my??!!
>>
>> Sies.
>
> Ek kondoneer geen brommery nie. Ek het nog nooit die brommers gekondoneer
> nie, en my rekord toon dit. Ek is bloot moeg daarvan om op 'n irrasionele
> manier vir 'n vark uitgeskel te word elke keer as ek 'n mening lug.>>
En wanneer, Leendert, het ek jou as 'n vark uitgeskel?
Haal uit en wys - op jou partroon - of vra om verskoning, ne?
>
Vreemde sin.
Selfs Carel Boshof veroordeel die soort rassisme hier ter sprake.
Sr
>> en jr. En hulle het dit al baie gese.
>
> Hmmmm.... Ek waardeer jou genuanseerde uitsprake oor die Sr. en Jnr. Dit het
> nogal mode geword sedert Chris Louw se fensie artikel in Insig.>>
Nee, sedert hulle albei dieselfde naam het.
DIT het jy seker geweet?
nie waar nie?>>[/color]
Huh?
|
|
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31899 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Tue, 04 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
THYS wrote:
> Ons is net so gatvol vir julle en Beeld se ANC propeganda. Julle is die
> uitvaagsels van ons samelewing. Daar bestaan nie 'n woord in Afrikaans om
> julle drek te beskryf nie
Laat ek nou reg verstaan. Jy noem die Beeld en die Nasionale Pers"drek," die
"uitvaagsels van ons samelewing." Jy noem sover ek kan
sien omtrent 90 persent van alle Afrikaners "drek" en "uitvaagsels
van ons samelewing." Van wie praat jy as jy van "ONS" praat?
En van watter "samelewing" praat jy? (Die van SA, waar sestig
persent van die inwoners vir die ANC gestem het?)
Die Ruiter in die Dag.
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31900 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Tue, 04 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Leendert van Oostrum wrote:
> Wys jou net hoe aktueel julle gebrabbel geword het.
>
>
> Jy en Gloudina maak
> dit nutteloos. Julle rassisme is grensloos.
>
Komaan, Leendert. Jy kan beter doen as dit. Hierdie
nuusgroep gaan nie uitsluitlik oor "rassistiese" onderwerpe
in SA nie. Dit gaan oor 'n verskeidenheid van dinge.
Dis jy wat in die verlede blykbaar uitsluitlik die nuusgroep
wou gebruik vir target practice teen veral my, Ferdi en
Leswin. Nouja, ons ook nie links nie....
Ek dink dis heeltemal onwaardig van jou om vir ons van
"grenslose rassisme" te beskuldig.... net omdat jy dink ons
is "teen" 'n sekere tipe Afrikaner wat hom nie kan losmaak
van sy arrogante konsep dat hy God's gift to the Universe
is nie. Eintlik weet ek jy voel dieselfde as ek.
Ek is bly om te sien dat jy weer terug is op die nuusgroep.
Ek het jou gemis. Kom ons argumenteer oor iets anders.
Wat dink jy oor die huidige Amerikaanse politiek. Wie dink
jy gaan wen?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31903 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Tue, 04 July 2000 00:00   |
thys
Boodskappe: 21 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
FERDI
MOET ASB. NIE BOERE HELDE BELASTER DEUR JOUSELF MET HULLE TE PROBEER
VERGELYK NIE.
EK HET NOOIT KON DINK DAT EK N AFRIKAANS SPREKENDE, NIE NET JY NIE, DAAR IS
N PAAR VAN JULLE,
MEER AS N HOUTKOP, N JOOD EN N ENGELSMAN SAL KAN HAAT EN VERAG NIE.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:396bc366.97691153@news.is.co.za...
> On Tue, 4 Jul 2000 02:09:32 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
> "erge
>> rassisme" van elke soort. Ek dink nou dis nutteloos. Jy en Gloudina maak
>> dit nutteloos. Julle rassisme is grensloos.>>
>
> OK Leendert. Jy ken die dril. Jy het dit gevestig.
> Haal uit en wys. Of vra om verskoning.
>
> Jy sal dus ook se: Dis heeltemak OK om rassisties teen
> Afrikaners op
>>> daai NG te wees want op daai nuusgroep was daar al regse menings
>>> uitgespreek??
>>
>> Ja. Sluit die ding. Dis wat Mbeki sal oordeel, nie waar nie?>>
>
> Nee. Presies die teenoorgestelde.
> Besides Leendert, 'n politikus kan nie 'n nuusgroep sluit nie.
> As jy wil sal ek jou basiese detail van iets soos 'n nuusgroep e-mail.
>
> drek is wat
>> die regse brommers aanlok.>>
>
> Voel jy OK, Leendert.....?
>
> >
>> Stem. Die NG het bewys dat "vrye spraak" 'n sinnelose idee is.>>
>
> Wel, wel....
> Daar kom dit toe.
> Leendert verwerp vrye spraak.
>
> B.) Eenvoudig geen probleem met rassisme het as dit teenoor
> swartmense
>>> is nie?
>>
>> Hmmm......... Ekke het gedog hy laaik nie rassisme nie. Maar ekke hy weet
>> nie meer wat rassisme is nie..>>
>
> Daar wys die ware kleure weer.......
>
> jou
>>> en die semi-politieke verskille wat ons gehad het (waarvan die ergste
>>> een wat ek kan onthou is dat ek se Verwoerd was boos en jy se hy was
>>> 'n goeie mens wie se onderlinge sy opdragte verkeerd uitgevoer het, of
>>> so iets) dat jy van die ergste rassisme sal kondoneer NET omdat dit
>>> veroordeel word deur my??!!
>>>
>>> Sies.
>>
>> Ek kondoneer geen brommery nie. Ek het nog nooit die brommers gekondoneer
>> nie, en my rekord toon dit. Ek is bloot moeg daarvan om op 'n irrasionele
>> manier vir 'n vark uitgeskel te word elke keer as ek 'n mening lug.>>
>
> En wanneer, Leendert, het ek jou as 'n vark uitgeskel?
> Haal uit en wys - op jou partroon - of vra om verskoning, ne?
>
> moet word.?>>
>
> Vreemde sin.
>
> Selfs Carel Boshof veroordeel die soort rassisme hier ter sprake.
> Sr
>>> en jr. En hulle het dit al baie gese.
>>
>> Hmmmm.... Ek waardeer jou genuanseerde uitsprake oor die Sr. en Jnr. Dit het
>> nogal mode geword sedert Chris Louw se fensie artikel in Insig.>>
>
> Nee, sedert hulle albei dieselfde naam het.
> DIT het jy seker geweet?
>
> penniek,
>> nie waar nie?>>
>
> Huh?
>
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31910 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Wed, 05 July 2000 00:00   |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thys,jy mors jou asem op die ding,hy is so verward omdat hy die heeldag moet gat
kruip vir sy ou "joppie".Jy sien: hy is ook 'n volksvreemde.Ek wonder of hy nie
dalk "under cover" werk vir Mugabe nie.
Boertjie
THYS wrote:
> FERDI
> MOET ASB. NIE BOERE HELDE BELASTER DEUR JOUSELF MET HULLE TE PROBEER
> VERGELYK NIE.
> EK HET NOOIT KON DINK DAT EK N AFRIKAANS SPREKENDE, NIE NET JY NIE, DAAR IS
> N PAAR VAN JULLE,
> MEER AS N HOUTKOP, N JOOD EN N ENGELSMAN SAL KAN HAAT EN VERAG NIE.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:396bc366.97691153@news.is.co.za...
>> On Tue, 4 Jul 2000 02:09:32 +0200, "Leendert van Oostrum"
>> wrote:
>>
>>
>> > "erge
>>> rassisme" van elke soort. Ek dink nou dis nutteloos. Jy en Gloudina maak
>>> dit nutteloos. Julle rassisme is grensloos.>>
>>
>> OK Leendert. Jy ken die dril. Jy het dit gevestig.
>> Haal uit en wys. Of vra om verskoning.
>>
>> Jy sal dus ook se: Dis heeltemak OK om rassisties teen
>> Afrikaners op
>>>> daai NG te wees want op daai nuusgroep was daar al regse menings
>>>> uitgespreek??
>>>
>>> Ja. Sluit die ding. Dis wat Mbeki sal oordeel, nie waar nie?>>
>>
>> Nee. Presies die teenoorgestelde.
>> Besides Leendert, 'n politikus kan nie 'n nuusgroep sluit nie.
>> As jy wil sal ek jou basiese detail van iets soos 'n nuusgroep e-mail.
>>
>> > drek is wat
>>> die regse brommers aanlok.>>
>>
>> Voel jy OK, Leendert.....?
>>
>> >>
>>> Stem. Die NG het bewys dat "vrye spraak" 'n sinnelose idee is.>>
>>
>> Wel, wel....
>> Daar kom dit toe.
>> Leendert verwerp vrye spraak.
>>
>> B.) Eenvoudig geen probleem met rassisme het as dit teenoor
>> swartmense
>>>> is nie?
>>>
>>> Hmmm......... Ekke het gedog hy laaik nie rassisme nie. Maar ekke hy
> weet
>>> nie meer wat rassisme is nie..>>
>>
>> Daar wys die ware kleure weer.......
>>
>> > jou
>>>> en die semi-politieke verskille wat ons gehad het (waarvan die ergste
>>>> een wat ek kan onthou is dat ek se Verwoerd was boos en jy se hy was
>>>> 'n goeie mens wie se onderlinge sy opdragte verkeerd uitgevoer het, of
>>>> so iets) dat jy van die ergste rassisme sal kondoneer NET omdat dit
>>>> veroordeel word deur my??!!
>>>>
>>>> Sies.
>>>
>>> Ek kondoneer geen brommery nie. Ek het nog nooit die brommers gekondoneer
>>> nie, en my rekord toon dit. Ek is bloot moeg daarvan om op 'n
> irrasionele
>>> manier vir 'n vark uitgeskel te word elke keer as ek 'n mening lug.>>
>>
>> En wanneer, Leendert, het ek jou as 'n vark uitgeskel?
>> Haal uit en wys - op jou partroon - of vra om verskoning, ne?
>>
>> > moet word.?>>
>>
>> Vreemde sin.
>>
>> Selfs Carel Boshof veroordeel die soort rassisme hier ter sprake.
>> Sr
>>>> en jr. En hulle het dit al baie gese.
>>>
>>> Hmmmm.... Ek waardeer jou genuanseerde uitsprake oor die Sr. en Jnr. Dit
> het
>>> nogal mode geword sedert Chris Louw se fensie artikel in Insig.>>
>>
>> Nee, sedert hulle albei dieselfde naam het.
>> DIT het jy seker geweet?
>>
>> > penniek,
>>> nie waar nie?>>
>>
>> Huh?
>>
>>
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31911 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Wed, 05 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
> On Tue, 4 Jul 2000 19:31:55 +0200, "THYS" wrote:
>
>> EK HET NOOIT KON DINK DAT EK N AFRIKAANS SPREKENDE, NIE NET JY NIE, DAAR IS
>> N PAAR VAN JULLE,
>> MEER AS N HOUTKOP, N JOOD EN N ENGELSMAN SAL KAN HAAT EN VERAG NIE.
Wat 'n verbitterde versuurde lewe moet jy ly. Kan jynie sien dat dit jou ewige
siel sal verrot as jy so aangaan
om te haat nie? En waarom haat jy so? Wat doen die
"houtkoppe", jode, engelsmanne en nou ook afrikaners
aan jou? Gaan lees Christus se bergpredikasie en bid
vir die redding van jou ewige siel.
Gloudina
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31912 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Wed, 05 July 2000 00:00   |
A.A. Hagen
Boodskappe: 155 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"THYS" schreef...
> EK HET NOOIT KON DINK DAT EK N AFRIKAANS SPREKENDE, NIE NET JY
> NIE, DAAR IS N PAAR VAN JULLE, MEER AS N HOUTKOP, N JOOD EN N
> ENGELSMAN SAL KAN HAAT EN VERAG NIE.
Thijs, hou toch asjeblieft op die hemeltergende onverdraagzaamheid van je
van de daken te SCHREEUWEN!
Is het iemand trouwens wel eens opgevallen dat mensen, als ze ergens
eigenlijk best wel weten dat ze ongelijk hebben, harder gaan praten alsof ze
de rede (of de waarheid) willen overstemmen? Misschien is dat met Thijs ook
wel zo en blijkt ie ooit nog wel eens voor rede vatbaar te zijn.
In de tussentijd, Thijs, laat die shift-toets nou eens los of druk eens 1
keer op de caps-lock (helemaal links op je toetsenboord en dan
waarschijnlijk de derde knop van onderen).
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31926 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Thu, 06 July 2000 00:00   |
Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hel Gloudina !
Het iemand jou met die bybel geslaan toe jy klein was ??
skryf in boodskap news:39632D59.E53FE160@home.com...
>
>
>> On Tue, 4 Jul 2000 19:31:55 +0200, "THYS" wrote:
>>
>>> EK HET NOOIT KON DINK DAT EK N AFRIKAANS SPREKENDE, NIE NET JY NIE, DAAR IS
>>> N PAAR VAN JULLE,
>>> MEER AS N HOUTKOP, N JOOD EN N ENGELSMAN SAL KAN HAAT EN VERAG NIE.
>
> Wat 'n verbitterde versuurde lewe moet jy ly. Kan jynie sien dat dit jou ewige
> siel sal verrot as jy so aangaan
> om te haat nie? En waarom haat jy so? Wat doen die
> "houtkoppe", jode, engelsmanne en nou ook afrikaners
> aan jou? Gaan lees Christus se bergpredikasie en bid
> vir die redding van jou ewige siel.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31927 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Thu, 06 July 2000 00:00   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
daar was ou 'thys'
ek's seker hy wassie reg wys
toe wys hy maar na regs
en tik met sy regse hand
op bokas met sy rekenaar
die taal was reg(s) hoorbaar
hy skreeu van die dak af
teen jood, ingelsman,
kaffer, moor, en indiaan
en sommer teen homself
oor wat weet niemand
van af
net hy
en sy bokas rekenaar
Thys de Wet (wat nie skree nie, en ook nie regs betotteld is nie)
> Thijs, hou toch asjeblieft op die hemeltergende onverdraagzaamheid van je
> van de daken te SCHREEUWEN!
>
> Is het iemand trouwens wel eens opgevallen dat mensen, als ze ergens
> eigenlijk best wel weten dat ze ongelijk hebben, harder gaan praten alsof ze
> de rede (of de waarheid) willen overstemmen? Misschien is dat met Thijs ook
> wel zo en blijkt ie ooit nog wel eens voor rede vatbaar te zijn.
>
> In de tussentijd, Thijs, laat die shift-toets nou eens los of druk eens 1
> keer op de caps-lock (helemaal links op je toetsenboord en dan
> waarschijnlijk de derde knop van onderen).
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31929 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Thu, 06 July 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Bep Nieuwhof wrote:
> Hel Gloudina !
>
> Het iemand jou met die bybel geslaan toe jy klein was ??
>
> wrote
> Gaan lees Christus se bergpredikasie en bid
>> vir die redding van jou ewige siel.
Nee, Bep Nieuwhof, niemand het my geslaan metdie Bybel toe ek klein was nie.
Ek lees nog altyd die
Bybel. Dis een van die groot kodes wat mens lei na
die ontdekking van die goddelike in jou. Ek lees ook
die sutras wat vir my aandui hoe om die buddha-velde
in myself te bereik.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31941 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Fri, 07 July 2000 00:00  |
Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina,
My ver-regse gekwetter is geregverdig -
Liewer ver-regste gekwetter dat verraad teen my eie soort -
skryf in boodskap news:3965C9A6.78979399@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> In die coma het daar iets ongelooflik met my gebeur - Met ontwaking het ek
>> met eens besef deur wat ek beleef het dat die huidelike gelowe alleen daar
>> is om die mensdom bymekaar te hou. Ek se nie hulle is sleg nie maar ek toon
>> liewer aan dat ek my eie denke het angaande die verskillende gelowe. Daar is
>> iets veel groter en meer magtig as die aard gode - Voel jou weg met jou siel
>> en hart nie met 'n bybel nie. Bybel is 'n verhaal van iemand anders se lewe
>> en tydperk.
>>
>> Verskoon maar as dit so bietjie deurmekar klink maar dit is mooilik vir my
>> om dit te probeer uitle.
>>
>
> Ek dink jy het 'n waardevolle ondervinding gehad. Ek
> kan net nie verstaan dat jy nie ook meer insig gekry het
> oor hoe jou ver-regse gekwetter nie maar ook die
> maaksel van jou eie ego is nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31942 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Fri, 07 July 2000 00:00  |
Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina,
Dom vrae kry Dom antwoorde ............................ ( 'n groot irritasie
ontwikkel in my rug )
Gloudina ------ Moet ons alles spel !!!!!
skryf in boodskap news:3965E483.C567B904@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> Gloudina,
>>
>> My ver-regse gekwetter is geregverdig -
>>
>> Liewer ver-regste gekwetter dat verraad teen my eie soort -
>>
>
> Wat is jou eie soort?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31944 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Fri, 07 July 2000 00:00  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Bep Nieuwhof wrote:
> In die coma het daar iets ongelooflik met my gebeur - Met ontwaking het ek
> met eens besef deur wat ek beleef het dat die huidelike gelowe alleen daar
> is om die mensdom bymekaar te hou. Ek se nie hulle is sleg nie maar ek toon
> liewer aan dat ek my eie denke het angaande die verskillende gelowe. Daar is
> iets veel groter en meer magtig as die aard gode - Voel jou weg met jou siel
> en hart nie met 'n bybel nie. Bybel is 'n verhaal van iemand anders se lewe
> en tydperk.
>
> Verskoon maar as dit so bietjie deurmekar klink maar dit is mooilik vir my
> om dit te probeer uitle.
>
Ek dink jy het 'n waardevolle ondervinding gehad. Ek
kan net nie verstaan dat jy nie ook meer insig gekry het
oor hoe jou ver-regse gekwetter nie maar ook die
maaksel van jou eie ego is nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi! [boodskap #31945 is 'n antwoord op boodskap #31870] |
Fri, 07 July 2000 00:00  |
Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina,
EK trek my woorde terug - Dit net 'n tipiese ding was 'n erg gelowig mense
sou se - en het dit erg grapig gevind!
Gloudina jy moet darm besef dat Christendom 'n sekte was - net soos meeste
van die ander gelowe.
Die mense ontwikkel volgens sy omgewing - dit is hoe nomes en waardes
onstaan -
Ek was 'n happy klappy vir 'n paar jaar - Toen het daar iets gebeur en ek
beland toe in 'n coma vir paar maande.
In die coma het daar iets ongelooflik met my gebeur - Met ontwaking het ek
met eens besef deur wat ek beleef het dat die huidelike gelowe alleen daar
is om die mensdom bymekaar te hou. Ek se nie hulle is sleg nie maar ek toon
liewer aan dat ek my eie denke het angaande die verskillende gelowe. Daar is
iets veel groter en meer magtig as die aard gode - Voel jou weg met jou siel
en hart nie met 'n bybel nie. Bybel is 'n verhaal van iemand anders se lewe
en tydperk.
Verskoon maar as dit so bietjie deurmekar klink maar dit is mooilik vir my
om dit te probeer uitle.
skryf in boodskap news:39647EB9.14CF8EAD@home.com...
> Bep Nieuwhof wrote:
>
>> Hel Gloudina !
>>
>> Het iemand jou met die bybel geslaan toe jy klein was ??
>>
>> wrote
>
>> Gaan lees Christus se bergpredikasie en bid
>>> vir die redding van jou ewige siel.
>
> Nee, Bep Nieuwhof, niemand het my geslaan metdie Bybel toe ek klein was nie.
> Ek lees nog altyd die
> Bybel. Dis een van die groot kodes wat mens lei na
> die ontdekking van die goddelike in jou. Ek lees ook
> die sutras wat vir my aandui hoe om die buddha-velde
> in myself te bereik.
>
> Gloudina
>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:52:06 UTC 2025
|