Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leswin se bronne ?
Leswin se bronne ? [boodskap #30785] |
Mon, 22 May 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leswin waar het jy jou inligting vandaan gekry tov die kam, strykplank en so
meer ( swart uitvindsels ). Want ek kan nie help om te dink dit is so
bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.
Hoekom ek so sê is dat ek dit haas onmoontlik vind om te dink dat die mense
2000 jaar terug nie hulle hare gekam het nie. En die ander ding is dat in
alle respek het 'n swart man / vrou agv hulle haartipe nie regtig 'n kan of
'n borsel nodig nie. So dit maak baie meer sin dat dit deur iemand uitgevind
is met lang reguit hare ... dalk nog 'n vrou.
Het jy nog nooit die grappie gehoor van dat die Grootman daar bo vir die
swartes sulke kroes hare gegee het want Hy het geweet hulle gaan baie agter
op die bakkie ry nie
En die strykplank is van geen waarde sonder die strykyster nie. Wie het dit
uitgevind ?. Dit is tog net 'n logiese ding om jou klere op iets te stryk
.... maak nou nie juis saak hoe groot die stryk oppervlak is nie
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #31039 is 'n antwoord op boodskap #30785] |
Sat, 27 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
knormoer
Boodskappe: 21 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello
Iets wat mens in gedagte moet hou is dat die persoon wat die patent vir iets
het, nie noodwendig die uitvinder was nie. As jy miskien gaan kyk wie die
patent vir die byl en die wiel het, sal jy sien die patentkantoor het dit
nie toegeken aan Unk Tantor van grot nommer 3 in 6000 v.C. nie.
knormoer
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:39:30 UTC 2025
|