Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » boesak
boesak [boodskap #30505] |
Fri, 12 May 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Boesak is in die k@k
ek hoop sy maatjies spyker hom dat die rook trek
|
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30530 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Sat, 13 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
koos wrote:
> maaitjies
Jou Afrikaans is na die maai. Hoekom leer jy nie om jou taal reg te
behandel
nie. Mens spel nie die verkleinwoord
van "maat" so nie. So ek sit jou ook
maar in daardie kategorie van die
soort Suid-Afrikaners wat baie vloek,
hulle Afrikaans radbraak en seksuele
innuendoes maak. Dis jou soort wat
die Afrikanermense moet onteien as
een van hul eie.
Tant Koba, wat haar koffie omroer
met haar groottoon.
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30552 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Sun, 14 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi,
Ek dink jy kyk iets heeltemal mis....
Niemand het ons opgefok soos jy dit stel nie.
Dit is afrikaners wat die Boer in die rug gesteek het om meit te trou
en jol wat ons in hierdie gemors laat beland het. Ons het staatgemaak
op verraaiers. Dit is hulle wat nog steeds saam met die kommunis sit
en koffie drink terwyl die note inrol in hul bankrekenings.
Sodra daardie verraaiers die dag hulle gatte sien en die boy staan
alleen, ou maat, dan sal jy sien hoe `n land regeer word.
Kyk net na jou vrae hier onder....
1. Hoe lyk hierdie land na `94.
2. Van watter Army praat jy. Daai een wat al iets soos 50 0f 60%
besmet is met aids en die offisierstipe wat blindelings mense
doodskiet in Bloemfontein en as `n held begrawe word nadat hy self sy
gat gesien het.
3. Wat beteken die Reserwe bank vandag vir ons. Miskien gaan hulle
petrol subsidieer.
4. Watter Polisie praat jy van. O daai een waar hulle hoof een van die
sersante op `n stasie (sy eie velkleur ne) `n bobbejaan genoem het????
Nee my China, ogies oopmaak en die WAARHEID in die gesig begin kyk...
Groete
On Sun, 14 May 2000 09:06:32 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:
> On Sat, 13 May 2000 21:54:39 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
><<Noem een voorval waar ons army opgefok was.....?>>
>
> En al die ander warra warra wat jou so laat op en af spring:
>
> Wie regeer die land?
> Wie is hoof van die army?
> Wie is hoof van die reserwe bank?
> Wie is hoof van die polisie?
>
> Opgefok, my china, opgefok. Kyk dit reguit in die oe"
>
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30554 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Sun, 14 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Laat ons dit so stel......
Waar val jy nou van die wa af, wat probeer jy eintli sê ???
On Sun, 14 May 2000 13:30:05 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:
> On Sun, 14 May 2000 11:38:49 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie)
> wrote:
>
><<>Ferdi,
> > Ek dink jy kyk iets heeltemal mis....
>> Niemand het ons opgefok soos jy dit stel nie.>>
>
> So wie regeer die land?
>
> Of wat dit eintlik julle plan dat die ANC moet oorvat?
>
> Laat ons dit so stel: As dit 'n rugby game was, het hulle baie meer
> punte as julle gehad.
> As dit 'n krieketwedtsryd was, was julle almal twee keer uitgeboul
> sonder dat julle die helfte van hulle lopies gekry het.
> As dit 'n boksgeveg was, was julle op die vloer met voeltjies wat om
> die kop tweet.
> As dit 'n hofsaak was, was julle met boeie om die polse op pad selle
> toe.
> As dit 'n perdewedren was, het julle van die perd afgeval.
>
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30581 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Mon, 15 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 15 May 2000 13:14:20 +0200, "Riaan" wrote:
genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n[/color]
> verstand het.>>>
So "nome" vir my jou boek se naam.
Ek het nooit gese mens moet 'n boek skryf om te bewys dat hy verstand
het nie. Dis jy wat so laf was.
So gebruik jou eie reels.
Wat is jou boek se naam.
My oordeel of iemand beskaafd en/of slim is, vereis nie dat 'n boek
geskryf moet word nie.
MCSE, MCSD, CNE, en is tans die tegniese bestuurder vir 5 maatskappye. En[/color]
> dit op 'n ouderdom van 29. >>
Oeee!!
Woweee.....
Jissie oom!!
En jy is STEEDS so stupid??
Ek ken swartmense, by the way, wat verder geleerd was op jonger
ouderdomme en swartmense wat meer maatskappye besit.
na 25+ jaar diens dit slegs tot Ass Direkteur kon gemaak het.>>>[/color]
En steeds slimmer as jy.
Shame.
Eers verval jy in rassisme.
Daarmee saam onbeskaafde optrede.
Dan verval jy in 'n spoggery en hoop em daarmee intelligensie te
bewys.
Het die perde-brandewyn weer gevloei, of wat?
kind dit maar net weer begin afbreek het soos wat hulle maar geneig is om te[/color]
> doen met alles waarby hulle betrokke raak.>>
... en die wiskunde wat uit swart geledere kom..... hmmmmm? (Egipte).
... en die Griekse mites wat voor Griekeland uit Egipte kom .....
hmmm??
.... en die skryfkuns wat uit die bruin rasse van die Midde-Ooste
kom.... hmmm?
... en die wiel wat deur die nie wit rasse van die Mide-Ooste
uitgevind is....??
En die feit dat Afrikaners nie een van die goed uitgevind het nie?
(Sal maar stil bly oor australipithecus, netnou kry hy 'n oorval....)
Waar gaan dit wees? Weer in Bop?[/color]
>
> Ek myself kan nie wag nie, ek sal 'n magasyn spesiaal eenkant hou vir ouens
> soos jy>>
Net soos laas keer?
Toe julle so skaamteloos weggehardloop het? Dis nou nadat julle vir
drie jaar gedrink en lawaai het oor "die oorlog" wat julle so na
uitsien?
Shame.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30612 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Tue, 16 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 May 2000 00:22:29 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:
Nee wat daar is nou maar net geen medisyne vir dig en dom nie. As
hulle
> dan
>> so slim is, noem asb vir my een boek (novel) wat in 'n swart taal geskryf
> is
>> wat in die annale sal afgaan as 'n meesterstuk.
>
>> Noem uitvindings deur swartes wat veroorsaak het dat SA en/of die wereld 'n
>> beter plek is.
>
> Haai Riaan, wat van reggae en Michael Jackson?
>
> Die knopkierie, die petrolbom, en van goeie ou draadkar? Tsk tsk..>>>
OK kom ons vat reggae en Michael Jackson (by the way, al gehoor van
jazz?) en werk daarmee:
Wat kan die Afrikaner ophou teenoor dit?
Steve Hofmeyer? Oeps. Nee! Hy sing rock wat wortel uit swart
Amerikaanse musiek. Sorry vergeet hom. (Nie in Marley of Dube of
Armstrong of Davies of Fitzgerald of Jackson se klas in elk geval
nie.)
....er.....Boeremusiek!!! Ja!
Sitese en sulke goed.
Oeps. Nee, Dis mos Duits.... O fok.
....er..... er...... o fok....
Hel help hier, man, watter oorspronklike bydraes in musiek was daar
oor die eeue van wit Afrikaners. Komaan ou Charles, man, ek is seker
jy kan hier help....
P.S. Leer bietjie nederigheid. Soos T.S. Elliott sê: "humility is
endless."
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30616 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Tue, 16 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorry Riaan enige bobbejaan kan MSCE, MSCD en CNE kry - jy het nie eens
ervaring in NT of Novell nodig nie, moet maar net soos 'n papegaai kan
leer... Ek weet ek ken 'n hele klomp van die bobbejane.
Waarin het jou jou MCSD gedoen - VB en VC++ of SQL Server?
Riaan wrote in message ...
>
> Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
> genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
> verstand het.
>
> Goeie fok maar jy is 'n idioot. Ek het 'n BS.c graad in rekenaar wetenskap,
> MCSE, MCSD, CNE, en is tans die tegniese bestuurder vir 5 maatskappye. En
> dit op 'n ouderdom van 29. Ek het nie gesê ek is 'n skrywer nie. Wat de hel
> is jy. Jy klink soos 'n 43 jarige staatsamptenaar wat met die Here se genade
> na 25+ jaar diens dit slegs tot Ass Direkteur kon gemaak het.
>
>
>
> Die ANC.
> MK.
> Die grondwet.
> Die handves van menseregte.
>
> Nie een van bogenoemde is deur swartes "uitgevind" nie. Die ANC is bloot 'n
> politieke party, MK is 'n klomp houtkoppe wat soos die weermag van ouds
> probeer dril maar nie mooi weet wat is in pas of 'n reguit lyn nie, om nie
> eers te praat hoeveel van die patete hulle self die lug in opgeskiet het met
> hulle eie pogings om bomme te maak nie. Die grondwet so by the way sowel as
> die handves van menseregte het hulle 80% gesteel van ander lande, en die
> hulp gehad van WITMENSE om die goed vir hulle te skryf.
>
>
> Wat is die regses se uitvindings?
> Dis nou behalwe B&B drink en van perde afmoer.
> Julle het nie eers nuwe vloekwoorde kon uitdink nie.
>
> Die hele werkende infra struktuur soos wat dit bestaan het voor Sipho se
> kind dit maar net weer begin afbreek het soos wat hulle maar geneig is om te
> doen met alles waarby hulle betrokke raak.
>
>
> Ons sien uit daarna.
> Waar gaan dit wees? Weer in Bop?
>
> Ek myself kan nie wag nie, ek sal 'n magasyn spesiaal eenkant hou vir ouens
> soos jy
>
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30618 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Tue, 16 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 May 2000 09:13:56 +0200, "Riaan" wrote:
Ferdi. Ek dink jy moet kleuterskool toe gaan en gaan leer hoe om te spoeg en[/color]
> te plak, as jy die kunsie bemeester het keer terug na jou keyboard toe en
> kom "cut and paste" REG. En asb moenie sinne naamens my tik en dit dan bysit
> in jou paste werk asof ek dit geskryf het nie.>>
Ek cut en paste nie.
Ek gebruik 'n NG leser wat dit nie vereis nie.
(Sal dit 'n verleentheid vir jou wees as ek jou meer daarvan vertel?
Ek meen jy met al die grade en so meer?)
>
Presies. Waar is hy?
Jy het mos die volgende gese
"As hulle dan so slim is, noem asb vir my een boek (novel) wat in 'n
swart taal geskryf is wat in die annale sal afgaan as 'n meesterstuk."
Met ander woorde, die bewys dat hulle slim is, is 'n goeie boek.
Nou, as dit die bewys van intellitgensie is, waar is die boek wat JY
geskryf het?
Anders moet ons mos, wanneer ons JOU ree"l toepas, noodwendig tot die
gevolgtrekking kom dat JY NIE SLIM IS NIE. Volgens jou eie reels.
So swaer, wat is jou boek se naam?
Of erken dat jy bietjie dom is - volgens jou eie intelligensie-toets.
soos wat jy sê dan hoekom bestaan die volgende dan nou nie ........Ek noem[/color]
> net 'n paar van die miljoen om tyd te spaar.>>
En as JY so slim is........ waar in JOUNE....?
[/color]
> 6. Onwettige immigrante steel hulle werk maar as die ou ge-fire word staak
> hulle uit simpatie. ( Nie genoeg vakansie dae in 'n jaar vir die lot nie, so
> skep nog 'n paar. En omdat dit no work no pay is kry hy dan minder die maand
> uit, is lekker die moer in daar oor en ag ja blameer apartheid maar net weer
> daarvoor)
>
> NOU DIT MY LIEWE FERDI IS SOOS JY SE, HULLE IS NIE DOM NIE
> NEEEEEEEEEE................HULLE IS FOKKEN ONNOSEL ! !>>
En steeds het hulle julle uitoorle en opgefok en julle land afgevat en
is hulle besig om julle ekonomie ook te vat!!!!
Hoe dom maak dit JULLE nie??!!
|
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30646 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Wed, 17 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 17 May 2000 00:08:59 +0100, "Charles van der Wath"
> wrote:
>
> > inhoud as op hierdie een.
>>
>> Soos ek al genoem het in een van my vorige posse, was die eerste man op
>> hierdie planeet wat 'n menslike hart oorgeplant
>> 'n Afrikaner.
>>
>> Van musiek gepraat, ek is doodseker daarvan jy luister natuurlik eerder na
>> Black Boyz Reggae Fevah se rap as na Laurika Rauch of na Koos du
Plessis.>>
>
> Wat sing Laurika Rauch en wat het Koos du Plessis gesing?
>
> Westerse ballades wat hul oorsprong in midde Europa en die Keltiese
> wereld het.
> En toe gewild gemaak is deur 'n geslag Britse en Amerikaanse
> pop-kunstenaars met hier en daar 'n Fransman ingegooi, jy weet die
> Jacques Brell is Alive and Well soort lied.
>
> Kopiee"dus. Namaaksels. Papegaai-werk. Heel aangenaam, maar
> papegaai-werk.
> En nie so goed soos Brell of Donovan of Baez of Dylan of Guthrie of
> wie ook al nie.
> (Noem gou vir my 'n goeie lied wat Laurika self geskryf het, toe.)
>
> Miskien het jy DIT nie geweet nie?
>
> Reggae aan die ander kant, is 'n oorspronklike pop-vorm. Heeltemal
> nuut. En dit was met reg ook baie gewild - en wyd nageboots deur
> Westerse musikante.
> As ek reg onthou was dit omtrent die derde oorspronklike nuwe pop-vorm
> wat uit die swart gemeenskap van die Karribbiese eilande die eeu gekom
> het? Was ska en calypso nie ook nuut en van daar nie?
>
> Maar die groot een is natuurlik jazz. Probeer dit 'n slag. Jy sal op
> iets afkom wat net so groot is soos die Westerse klassieke
> musiek-tradisie.
>
> En jazz is oorspronklik ontwikkel deur .... OE! ...Shit! ... nee nie
> dit se nie! Sommige mense gaan dit nie maklik oorleef nie!
-----Original Message-----
From: Ferdi Greyling
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Date: 17 May 2000 08:50
Subject: Re: boesak
> On Wed, 17 May 2000 00:08:59 +0100, "Charles van der Wath"
> wrote:
>
> > inhoud as op hierdie een.
>>
>> Soos ek al genoem het in een van my vorige posse, was die eerste man op
>> hierdie planeet wat 'n menslike hart oorgeplant
>> 'n Afrikaner.
>>
>> Van musiek gepraat, ek is doodseker daarvan jy luister natuurlik eerder na
>> Black Boyz Reggae Fevah se rap as na Laurika Rauch of na Koos du
Plessis.>>
>
> Wat sing Laurika Rauch en wat het Koos du Plessis gesing?
>
> Westerse ballades wat hul oorsprong in midde Europa en die Keltiese
> wereld het.
> En toe gewild gemaak is deur 'n geslag Britse en Amerikaanse
> pop-kunstenaars met hier en daar 'n Fransman ingegooi, jy weet die
> Jacques Brell is Alive and Well soort lied.
>
> Kopiee"dus. Namaaksels. Papegaai-werk. Heel aangenaam, maar
> papegaai-werk.
> En nie so goed soos Brell of Donovan of Baez of Dylan of Guthrie of
> wie ook al nie.
> (Noem gou vir my 'n goeie lied wat Laurika self geskryf het, toe.)
>
> Miskien het jy DIT nie geweet nie?
>
> Reggae aan die ander kant, is 'n oorspronklike pop-vorm. Heeltemal
> nuut. En dit was met reg ook baie gewild - en wyd nageboots deur
> Westerse musikante.
> As ek reg onthou was dit omtrent die derde oorspronklike nuwe pop-vorm
> wat uit die swart gemeenskap van die Karribbiese eilande die eeu gekom
> het? Was ska en calypso nie ook nuut en van daar nie?
>
> Maar die groot een is natuurlik jazz. Probeer dit 'n slag. Jy sal op
> iets afkom wat net so groot is soos die Westerse klassieke
> musiek-tradisie.
>
> En jazz is oorspronklik ontwikkel deur .... OE! ...Shit! ... nee nie
> dit se nie! Sommige mense gaan dit nie maklik oorleef nie!
die e met die kappie op (ê) maak 'n mens so... vingertjie op ALT en dan 136.
Jazz, reggae, rap, ska(??) alles ewe simpel om na te luister. Goddank dit
was NIE 'n blanke wat dit uitgevind het nie :)
Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
it.
Here Greyling, is jy dan blind? Hoeveelkeer moet geskiedenis jou nog leer?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30653 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Wed, 17 May 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Charles van der Wath wrote:
> Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
> ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
> baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
> hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
> it.
>
So, my liewe Charles van der Wath, kom ons kyk
nou maar net na EEN HONDERD jaar van geskiedenis
van die vasteland van Europa: Die Eerste Wereld-
oorlog, die Tweede Wereldoorlog met sy gepaardgaande
uitmoor van miljoene Jode, die wederwasies van die
Serbiese imperialiste in die Balkans ens. ens. Ek wonder
of in die afgelope honderd jaar daar meer mense in Afrika
gewelddadig gesterf het as in Europa. Moenie snert praat
nie.
Gloudina
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:37:54 UTC 2025
|