Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » boesak
Re: boesak [boodskap #30699 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Thu, 18 May 2000 00:00   |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 May 2000 23:53:26 GMT, @home.com wrote:
[/color]
>> Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
>> ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
>> baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
>> hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
>> it.
>>
>
> So, my liewe Charles van der Wath, kom ons kyk
> nou maar net na EEN HONDERD jaar van geskiedenis
> van die vasteland van Europa: Die Eerste Wereld-
> oorlog, die Tweede Wereldoorlog met sy gepaardgaande
> uitmoor van miljoene Jode, die wederwasies van die
> Serbiese imperialiste in die Balkans ens. ens. Ek wonder
> of in die afgelope honderd jaar daar meer mense in Afrika
> gewelddadig gesterf het as in Europa. Moenie snert praat
> nie.>>
Jy mors jou tyd Gloudina, hy antwoord nie op argumente nie. Hy is een
van daardie wat as hy vasdraai net vergeet om te antwoord. Hy het tot
dusver met alle antwoorde so vasgedraai. Almal verloor dus.
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30735 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Fri, 19 May 2000 00:00   |
KaapseKind
Boodskappe: 82 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die logika ontbreek vir my in sommige van hierdie gesprekke.
Wie is die HULLE- die mense wat so onnosel is?
Swartes? Mense met swart velle?
Snaaks dat 'n mens se velkleur jou onnosel maak. Nogal 'n biologies wonder
of hoe?
Selfs 'n titel vir 'n tesis: Die Invloed van die Kopvel-kleur op die werking
van die Brein"
As bogenoemde nie sin maak nie, is die stelling dat swart mense onnosel is
OMDAT hulle swart is, seker bloot gebasseeer op (1) gebrek aan logika en (2)
blatante emosionele irrasionele rassisme.
Ek kan amper nie glo daar is nog mense in hierdie land wat soveel energie
spandeer om hulle eie vrese te voed met vooroordele nie. En dan nog ander
probeer oortuig dat hulle (a) morele karakter het en (b) intelligent is. Dit
is immers duidelik dat daar geen humanitêre inslag is nie en ook weinig
denke was toe die uitspraak gemaak is dat "hulle fokken onnosel is". Suiwer
aggressie teenoor andersoortiges - vanuit 'n onvanpaste denkraamwerk wat die
menslike siel (Christelike perspektief) vergiftig.
Ek is verstom om te sien sulke mense bestaan nog in hierdie land met sy
mense wat vreedsame oplossings soek om saam te werk en op te bou. Dit staan
in die gees van vernietiging.
Groete
KaapseKind
Riaan skryf in boodskap news:8fqsdk$1shi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3926066a.23451443@news.is.co.za...
> On Mon, 15 May 2000 13:14:20 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
> genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
> verstand het.
>
> So "nome" vir my jou boek se naam.
>
> Ek het nooit gese mens moet 'n boek skryf om te bewys dat hy verstand
> het nie. Dis jy wat so laf was.
> So gebruik jou eie reels.
>
> Wat is jou boek se naam.
>
> My oordeel of iemand beskaafd en/of slim is, vereis nie dat 'n boek
> geskryf moet word nie.
>
> ```````````````````````````````````````````````````````````` ````````````````
> ```````````````````````````````
> Hierdie boonste deel is nou presies net soos wat ons jou ken of hoe ou
> Ferdi. Ek dink jy moet kleuterskool toe gaan en gaan leer hoe om te spoeg en
> te plak, as jy die kunsie bemeester het keer terug na jou keyboard toe en
> kom "cut and paste" REG. En asb moenie sinne naamens my tik en dit dan bysit
> in jou paste werk asof ek dit geskryf het nie.
>
> En natuurlik is dit jy wat by my wou weet nou waar is my boek dan nou. Al
> wat ek met die boek deel wou sê is dat as die swarte dan nou so "slim" is
> soos wat jy sê dan hoekom bestaan die volgende dan nou nie ........Ek noem
> net 'n paar van die miljoen om tyd te spaar.
>
> 1. GEEN literêre meesterstukke geskryf in 'n swart taal nie.
>
> 2. Ten spyte van die feit dat daar 12+ swartes is vir elke witmens is die
> getal geskoolde / gegradueerdes / na graadse studente seker 100% presies
> andersom. En voordat jy vir my sê dit is agv apartheid geld die situasie vir
> die hele Afrika.
>
> 3. Tronke is 99% swart .... Nie slim genoeg vir die witman wat hom gevang
> het nie of hoe.
>
> 4. Boesak STEEL hulle ( die armes ) se geld maar hulle probeer keer dat hy
> tronk toe gaan. Toi Toi buite die hof.
>
> 5. Hulle skree vir demokrasie in die naam van kommunisme. SAKP / ANC
> bedmaaitjies. ( Dit is seker die grootste enkele rede waarom ek WEET die ANC
> is 'n spul patete)
>
> 6. Onwettige immigrante steel hulle werk maar as die ou ge-fire word staak
> hulle uit simpatie. ( Nie genoeg vakansie dae in 'n jaar vir die lot nie, so
> skep nog 'n paar. En omdat dit no work no pay is kry hy dan minder die maand
> uit, is lekker die moer in daar oor en ag ja blameer apartheid maar net weer
> daarvoor)
>
> NOU DIT MY LIEWE FERDI IS SOOS JY SE, HULLE IS NIE DOM NIE
> NEEEEEEEEEE................HULLE IS FOKKEN ONNOSEL ! !
>
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30737 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Fri, 19 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
KaapseKind wrote:
> As bogenoemde nie sin maak nie, is die stelling dat swart mense onnosel is
> OMDAT hulle swart is, seker bloot gebasseeer op (1) gebrek aan logika en (2)
> blatante emosionele irrasionele rassisme.
>
> Ek kan amper nie glo daar is nog mense in hierdie land wat soveel energie
> spandeer om hulle eie vrese te voed met vooroordele nie.
>
Dankie vir jou woorde. Jy weet, ek het nou oor dieafgelope paar jaar op hierdie
nuusgroep die ewolusie
gesien van die afhalende woorde wat deur die mense
gebruik word om aan hulle emosies uiting te gee. Dit
het begin by woorde soos "bobbejaan." Die afgelope
tyd merk ek die woord "suurstofdief." Nou, as mens
nou na die woord kyk en wonder wat agter die keuse
van die woord staan, dan kom jy tot interessante
gevolgtrekkings: (1) Daar is net 'n beperkte hoeveelheid
"suurstof" (rykdom, werk, grond?) en die gehate "ander"
gebruik dit op. (2) As "hulle" die "suurstof" opgebruik,
kan ek nie asemhaal nie. (3) Hulle "steel" dit van my.
Dit het eers net aan my behoort.
Hierdie mense het werklik sielkundige hulp nodig. Of anders,
godsdienstige leiers wat sulke mense kan red van iets
wat die siel kan laat versmoor, as dit nie ontslae raak van
die patologiese vrese dat daar nie genoeg vir almal is om
asem te haal nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30876 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Tue, 23 May 2000 00:00   |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
--
"Gives a man a mix tape, and he'll dance for a night.
But teach him how to scratch, and he'll dance for a generation."
-Ali G
@home.com wrote in message ...
>
>
> Charles van der Wath wrote:
>
>> Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
>> ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
>> baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
>> hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
>> it.
>>
>
> So, my liewe Charles van der Wath, kom ons kyk
> nou maar net na EEN HONDERD jaar van geskiedenis
> van die vasteland van Europa: Die Eerste Wereld-
> oorlog, die Tweede Wereldoorlog met sy gepaardgaande
> uitmoor van miljoene Jode, die wederwasies van die
> Serbiese imperialiste in die Balkans ens. ens.
En daarna staan Europa weer op en word die eerste-wêreld vasteland wat hy
tans is. Punt klaar.
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30917 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Wed, 24 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Charles van der Wath wrote:
> Oooo... nou kry ek ook die prentjie Ferdi. Ek sou dink dat jy dalk meer
> eerlik te kere sou gaan op hierdie groep as jy onder 'n skuilnaam wou pos
> maar NEE pos onder Ferdi Greyling sodat almal by die Beeld se koerante sien
> hoe mooi en oulike linkse jy is. Dis blerrie obvious jy probeer net een of
> ander swart babba daar bo beindruk met al die snert wat jy praat. Het die
> suboena jou bietjie skrikgemaak of wat?
> Blerrie joiner...
Wys nou hoe dom hierdie vierkleur-wapperaar is vanselfs die mees basiese
realiteite van die "Afrikaner"
realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30994 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Fri, 26 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Charles van der Wath wrote:
>> Gloudina ek dink nie ou is baie oud nie.
>> 'n Mens kan dit uit baie dinge aflei.
>> Die sad ding is dat hy moontlik eendag gaan terugkyk na wat hy
>> kwytgeraak het en dan skaam gaan voel.
>
> So 'n mens moet al grys balhare hê om op hierdie NG te pos. Ou Ferds, begin
> die jig al pla jong?
Nee wat, ek dink nie hierdie ou se jonkheid isdie probleem nie. Daar is 'n
soort ingebore
domheid wat hierdie ouens kenmerk. Soos
byvoorbeeld ou Etienne Terreblanche. Hy
sit daar op sy perd en dink hy is kaas en
die hele wereld lag vir hom. Het jy al opgemerk
hoe hierdie soort ouens altyd dink hulle is
vreeslik macho - selfs ou P.W. gaan kry vir
hom die jong vroutjie. Hulle het hierdie
vreeslike opinies van hulself.
Gloudina
|
|
|
Re: boesak [boodskap #30995 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Fri, 26 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Charles van der Wath wrote:
>> Wys nou hoe dom hierdie vierkleur-wapperaar is vanselfs die mees basiese
>> realiteite van die "Afrikaner"
>> realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
>> 'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
>> het.
>
> Uhmmm, menende Gloudina?
Menende, ou Charles, die NasionalePers.
Tant Alie wat teen ignoramusse is.
|
|
|
Re: boesak [boodskap #31038 is 'n antwoord op boodskap #30505] |
Sat, 27 May 2000 00:00  |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
@home.com wrote in message ...
> Charles van der Wath wrote:
>
>>> Wys nou hoe dom hierdie vierkleur-wapperaar is vanselfs die mees basiese
>>> realiteite van die "Afrikaner"
>>> realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
>>> 'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
>>> het.
>>
>> Uhmmm, menende Gloudina?
>
> Menende, ou Charles, die NasionalePers.
>
> Tant Alie wat teen ignoramusse is.
Ja maar wat daarvan?
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:07 UTC 2025
|