|
|
|
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30356 is 'n antwoord op boodskap #30298] |
Sat, 06 May 2000 00:00 |
Tobie de Villiers
Boodskappe: 50 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ferdie het jy vir Samuel die joppie by Beeld gekry, jy werk mos by Beeld nê?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39159591.5426422@news.is.co.za...
> On Thu, 4 May 2000 19:06:24 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
[color=blue]>
|
|
|
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30357 is 'n antwoord op boodskap #30298] |
Sat, 06 May 2000 00:00 |
Samuel Murray
Boodskappe: 66 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Tobie skryf in boodskap news:8f1qhq$22o$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ferdie het jy vir Samuel die joppie by Beeld gekry, jy werk mos by
Beeld nê?
Nee, een van die gawe subs by Beelt het die vakatureberig op 'n e-poslys
gepos en ek het die kans aangegryp. Ek weet nie of ek sy naam mag noem
nie.
|
|
|
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30387 is 'n antwoord op boodskap #30298] |
Sun, 07 May 2000 00:00 |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja Samuel, en vir die wat wil weet, vir eers bly ek net hier.
Jou selnommer bly dieselfde? Is jy dan steeds in dieselfde sel?
Davie Davis
Samuel Murray skryf in boodskap news:8eml9s$96r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vir die wat belangstel of wat belange het...
>
> Ek het 'n vertaalpos by die Afrikaanse koerant Beeld in Johannesburg
> aanvaar, en sal so teen middel-Mei al in Johannesburg woon. My
> webadresse, e-posadresse en selnommer bly voorlopig dieselfde.
>
> Samuel Murray
> smurra...@yebo.co.za
> http://www.oocities.org/lacialacia/
>
|
|
|