Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tannie (cont)
Re: Tannie (cont) [boodskap #30179] Tue, 25 April 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> HOERA vir die jollie bobbejaan!

Paul, ek weet jy wil meer aandag trek,maar die soort snert verveel my na 'n
ruk soveel, dat ek regtig nie meer
lus is vir al die repartee nie. As jy nou
my aandag wil trek, vertel van Dublin
en omstreke. Het jy al James Joyce
gelees? Weet jy wie Molly Bloom is?
Daar is nou hot stuff.

Die tannie wat hou van hot stuff, nie
vervelerige tame stuff, wat jy probeer
opdis nie.
Re: Tannie (cont) [boodskap #30180 is 'n antwoord op boodskap #30179] Tue, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: August 1998
Karma: 0
Senior Lid
monkey see, monkey do . . .
Jy is so diep in Leswin se poephol op. . . .

skryf in boodskap news:3904FE97.DCAB6094@home.com...
> Phatti wrote:
>
>> HOERA vir die jollie bobbejaan!
>
> Paul, ek weet jy wil meer aandag trek,maar die soort snert verveel my na 'n
> ruk soveel, dat ek regtig nie meer
> lus is vir al die repartee nie. As jy nou
> my aandag wil trek, vertel van Dublin
> en omstreke. Het jy al James Joyce
> gelees? Weet jy wie Molly Bloom is?
> Daar is nou hot stuff.
>
> Die tannie wat hou van hot stuff, nie
> vervelerige tame stuff, wat jy probeer
> opdis nie.
>
Vorige onderwerp: Pull in ek se.
Volgende onderwerp: Kermwapens Nou Beskikbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 19 06:23:28 UTC 2025