Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Phatti = ou Suid-Afrika?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30099 is 'n antwoord op boodskap #30027] |
Mon, 24 April 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OK, Ferdi, jy sal my iets moet verduidelik:
Hoekom het ek nou juis presies "GUTS!" nodig om my naam hier te plaas????
Hoekom "GUTS"?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3904c821.6477394@news.icon.co.za...
> On Sat, 22 Apr 2000 20:35:26 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> Wel dit begin duidelik te blyk dat jy nie guts het nie.
>
>
>
>
>
>> Wie se vir jou ek het geloof of dat ek geloofsbelydenis afgele het??
>>
>> "Oh my God, a free thinking, white, Afrikaner. Impossible!"
>>
>> "ProPacem" wrote in message
>> news:20000422160356.25536.00003146@ng-ff1.aol.com...
>>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
>>>
>>>> Jy sien, dit is om te sien of jy die guts het om te doen wat jy
>>>> aan ander doen.
>>>
>>> Ek wed jou, Ferdi, dat Phatti een van daai ouens is wat die goue reel
("do
>> unto
>>> others ...") navolgens sy geloofsbelydenis die hardste opsê en kwansuis
in
>> glo.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30165 is 'n antwoord op boodskap #30027] |
Tue, 25 April 2000 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 24 Apr 2000 21:28:01 GMT, "Phatti" wrote:
[/color]
> Hoekom het ek nou juis presies "GUTS!" nodig om my naam hier te plaas????
>
> Hoekom "GUTS"? >>
Twee redes.
1. omdat jy na 'n vetgat klink.
Die tweede een kan jy self uit-figuire
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:58:05 UTC 2025
|