Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die jaar 2003
Die jaar 2003 [boodskap #29587] |
Thu, 30 March 2000 00:00  |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As gevolg van vigs sal daar in die jaar 2003 meer werk wees as wat daar
persone is om dit te doen. Kwazulu Natal het juis in 1999 vir die eerste
keer in die geskiedenis 'n negatiewe geboortesyfer gehad.
Die wet van die natuur is die sterkste een moet oorleef, so dit begin dan
nou vir my lyk asof vigs die natuur se manier is om die wêreld en in
besonder Afrika van oorbevolking te red.
Moeder natuur weet seker nie dat sy met die siekte sy sommer 'n paar vlieë
met een slag doodslaan nie, want nie net keer sy oorbevolking nie maar sy
verminder misdaad, moord, sy skep werk, en nog vele meer.
Moeder natuur weet die beste !
|
|
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29590 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Thu, 30 March 2000 00:00   |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Riaan" Ri...@netech.co.za
> Was dit nie God se wil dat in Noag se tyd die "hele wereld" uitgewis was
> nie, was dit nie God wat opdrag gegee het dat daar in die Bybelse tyd oorloë
> plaasgevind het nie.
Die kern van Christendom militeer teen 'n uitlsuitlik ou testamentiese
interpretasie na die "natuur" of "aard" van God. Die boodskap is weliswaar dat
'n Jaloerse ou testamentiese God in die geskenk van Jesus en die Helige Gees,
'n Liefdevolle God word. Die belofte dat daar nie weer 'n sondvloed sal wees
nie is dan juis in Jesus moontlik. Die Nuwe Testament maak dan plek vir die
prostituut, en stenig hom of haar nie.
Nou val dit my gereeld op dat regse "Christene" van die Riaan-verskeidenheid
hul gereeld op die ou testament beroep, en ek vind dit altyd vreemd dat hulle,
ten spyte van die Christen etiket, die nuwe testamentiese lering so gerieflik
vernalaat soos dit hulle pas. Ek sou jou aanbeveel om, benewens die Bybel, ook
Saint Augustine, Saint Anselm, Saint Thomas Aquinas, te lees maar in soverre
jy nie eens die Bybel kan lees en verstaan nie, betwyfel ek jou vermoe om
hierdie godsdienstige filosowe te lees - let alone verstaan. Soos tevore, lyk
my daar is 'n beduidende (miskien kousale) negatiewe verband tussen rassisme en
intellek.
> Doen jouself 'n guns en piss off, jy irreteer die kak uit my uit.
Ditto (behalwe dat dit irriteer is in my geval)
|
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29592 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Thu, 30 March 2000 00:00   |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Riaan skryf in boodskap news:8buu1g$1u1d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> As gevolg van vigs sal daar in die jaar 2003 meer werk wees as wat daar
> persone is om dit te doen. Kwazulu Natal het juis in 1999 vir die eerste
> keer in die geskiedenis 'n negatiewe geboortesyfer gehad.
>
> Die wet van die natuur is die sterkste een moet oorleef, so dit begin dan
> nou vir my lyk asof vigs die natuur se manier is om die wêreld en in
> besonder Afrika van oorbevolking te red.
>
> Moeder natuur weet seker nie dat sy met die siekte sy sommer 'n paar vlieë
> met een slag doodslaan nie, want nie net keer sy oorbevolking nie maar sy
> verminder misdaad, moord, sy skep werk, en nog vele meer.
>
> Moeder natuur weet die beste !
>
>
Riaan, jy's van jou kop af, man.
Ek gaan nie ingaan in die feit dat die hele probleem met oorbevolking nie
die oorbevolking op sigself is nie, maar uit vrees vir die "oplossings" wat
daarop volg, nie. (Behalwe vir hierdie sin).
Laat ons maar net na die suiwer ekonomiese kant vant die ding kyk. Van jou
toon, sal ek aanvaar dat jy 'n wrede "oplossing" verwelkom. Is jy te dom om
Emmy se punt hieronder in te sien? Of is dit maar net 'n saak van 'n slim
man wat sy brein afskakel? Hierdie epidemie roei uit die mense van die
ouderdomsgroep wat al die werk doen wat vir jou 'n gerieflike stukkie aarde
skep. Jy by nie op 'n eiland nie. Jy het dinge soos polisiemanne,
verpleegsters, onderwysers ens. nodig om die wereld om jou behoorlik to laat
werk. Nou se my wat gebeur as se maar die polisiemag 'n groot persentasie
van sy mees ervare bemanning verloor? Goeie nuus wat jou plaaslike
misdaadsomgewing aanbetref, of slegte nuus?
En wat val al die VIGS babas. Watse toekoms wag hulle in? Wat is die kanse
vir 'n styging in die misdaadsyfers tot nog bo die wat ons huidiglik
verduur?
VIGS word jou probleem op die oueinde. VIGS maak jou werkers onproduktief,
en vernietig die stelsels wat die vrede om jou onderhou.
Hierdie is uiters kak redes hoekom 'n mens nie bly moet wees oor VIGS nie,
maar ek vermoed dat net hierdie verstand 'n kans het om daai toegemaakte ore
van jou deur te dring na daai grys ding wat jy nou besluit het om nie te
gebruik nie.
|
|
|
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29603 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Fri, 31 March 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verwys nie na die hele Brittanje nie. Ek verwys na London as 'n entiteit.
Natuurlik geniet mense in die Scottish Highlands vars water.
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8c2pun$19j$1@porthos.nl.uu.net...
> Paul schreef...
>> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir vir
>> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
>> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
>> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
>> anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
>> skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
>> Naar, maar waar.
>
> Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
> inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water dat
> uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
> getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water maar
> liefst 7 maal moeten hergebruiken.
>
> Groeten,
> Arthur
>
> Aannamen:
> neerslagoverschot: 0,40 meter
> oppervlak: 248 000 km2
> aantal inwoners: 64 000 000
> waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
>
|
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29605 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Fri, 31 March 2000 00:00   |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Riaan heeft geschreven in bericht
...
>> Die wet van die natuur is die sterkste een moet oorleef, so dit begin dan
>> nou vir my lyk asof vigs die natuur se manier is om die wêreld en in
besonder Afrika van oorbevolking te red.
>
> Wat een onzin......in de westerse wereld heeft men medicijnen aidsremmers)
> en arme mensen hebben dat helaas niet.
Emmy, jou taalgebruik is so verfrissend. Verduidelik tog wat "vaak" beteken?
Beteken "groetjes" kleine groete?
>
> Hoeveel zieken heeft aids patiënten heeft ZA in toekomst en wie moet die allemaal verplegen?? Dat kost zoveel geld dat er voor andere ziekenzorg
> geen geld meer overblijft. En dat gaat jaren duren........aids openbaart zich vaak jaren later.
>
Die dwelmhandel is 'n baie groter probleem, maar verskaf soveel werk in die
wereld dat dit haas nie meer uitgeroei MAG word nie.
> Nog een vraagje Denk je dat dit gods wil is?? Dan is god wreed met zijn
eigen schepping.....of niet soms vooral voor de kinderen die aids hebben
gekregen in onschuld.
>
Onskuld? Miskien in die begin, ja. Maar hedendaags? Verseker nie.
Homoseksualiteit het toegeneem; dwelmmisbruik ook; vrye sekspraktyke - nog
meer. Beslis nie oningelig nie. Mense gee net nie om nie. In sommige Afrika
kulture word Vigs ook verwerp as toordery!
> Denk je!! Een van de oorzaken van misdaad is armoede...........en wie moet
dan het werk doen als de meeste mensen ziek zijn......een ramp voor jouw
en heel Afrika..........
>
Dit sal eers 'n ekonomiese ramp word as 'n land soos die V.S.A. met 2%
werkloosheid in dieselfde getalle sterf. Werkloosheid verskans nog die
getalle omdat die werkers nog nie dramaties verminder nie. Oorbevolking is
'n wereldwye probleem. Die natuur is wreed, ja, maar ook regverdig.
Natuurrampe soos modderstortings, siklone, droogtes, aardbewings is ook
besig om baie mense te dood. Oorbevolking is weer eens die oorsaak van die
mens se groter weerloosheid. Weer God se wreedheid?
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29606 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Fri, 31 March 2000 00:00   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Paul schreef...
> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir vir
> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
> anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
> skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
> Naar, maar waar.
Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water dat
uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water maar
liefst 7 maal moeten hergebruiken.
Groeten,
Arthur
Aannamen:
neerslagoverschot: 0,40 meter
oppervlak: 248 000 km2
aantal inwoners: 64 000 000
waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29625 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Sat, 01 April 2000 00:00   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Paul schreef...
> Ek verwys nie na die hele Brittanje nie. Ek verwys na London as 'n entiteit.
> Natuurlik geniet mense in die Scottish Highlands vars water.
Ik begrijp niet hoe een weldenkend mens dit soort "broodje aap"-verhalen
voor waar kan houden.
Je kent de reputatie van het Engelse klimaat toch? En zelfs Engelsen zijn
niet zo gek dat ze een enorme hoeveelheid energie en chemicaliën gaan steken
in het drinkbaar maken van rioolwater, terwijl er nog steeds aanmerkelijk
makkelijker te zuiveren oppervlaktewater beschikbaar is afkomstig uit de
Thames en de Lea.
Nou ja, waterbottelaars als Perrier, Spa en Victoria varen wel bij de
goedgelovigheid van de mensen. Misschien kwaad gedacht, maar de bron van je
verhaal kan wel eens bij één van hen liggen!
Groeten,
Arthur
> "Arthur Hagen" wrote...
>> Paul schreef...
>>> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir vir
>>> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
>>> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
>>> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit
>>> iemand anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep,
>>> gestort, skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
>>> Naar, maar waar.
>>
>> Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
>> inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water
>> dat uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
>> getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water maar
>> liefst 7 maal moeten hergebruiken.
>>
>> Aannamen:
>> neerslagoverschot: 0,40 meter
>> oppervlak: 248 000 km2
>> aantal inwoners: 64 000 000
>> waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
>
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29637 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Sun, 02 April 2000 00:00   |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dank je voor die interessante links, Paul. Ik beschouw mezelf als redelijk
goed geīnformeerd als het om "water"-zaken gaat. Ik ben op de hoogte van
heel veel manieren om verstandiger met water om te gaan en om water zo vaak
mogelijk te hergebruiken.
Meestal gaat het bij dit soort zaken om het hergebruik van afvalwater voor
andere doelen dan drinkwatervoorziening. Bijvoorbeeld in landbouw, industrie
of grijswatercircuits (toiletwater, water voor wasmaschines, water om de
tuin mee te sproeien en dergelijke). En tot dusverre blijft het voornamelijk
(helaas) bij kleine experimentele toepassingen.
Je oorspronkelijke bericht ging echter over drinkwater. Ik haal aan:
"Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.".
Paul schreef...
> I considered you a more informed individual:
> http://www.iawq.org.uk/paris2000/paris3.htm
> http://www.cranfield.ac.uk/sims/ecotech/projects/water.htm
> http://www.ecocentre.org.uk/resources/bog.htm
> http://www.iawq.org.uk/spgroups/wreuse.htm
> http://www.voelckerscience.co.uk/water/waas.html
> http://www.bttg.co.uk/WaterAndEffluent/Default.htm
In geen van deze artikelen is terug te vinden dat er daadwerkelijk op groter
schaal water hergebruikt wordt in Londen. Lees maar eens op de site van
Thames Water wat ze nu precies allemaal doen:
http://www.thames-water.com/treatment/tindex.html
"Water flows into rivers, lakes and underground stores; and more importantly
into our homes and taps. A network of underground pipes, pumping stations
and treatment works ensures that clean, fresh drinking water is delivered to
you every day of the week. After water has been used, Thames Water collects,
transports and then cleans this dirty water and returns it safely back into
rivers where it can continue its journey downstream to the sea."
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29638 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Sun, 02 April 2000 00:00   |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur Hagen skryf in boodskap news:8c7atj$buv$1@porthos.nl.uu.net...
> Dank je voor die interessante links, Paul. Ik beschouw mezelf als redelijk
> goed geīnformeerd als het om "water"-zaken gaat. Ik ben op de hoogte van
> heel veel manieren om verstandiger met water om te gaan en om water zo vaak
> mogelijk te hergebruiken.
>
> Meestal gaat het bij dit soort zaken om het hergebruik van afvalwater voor
> andere doelen dan drinkwatervoorziening. Bijvoorbeeld in landbouw, industrie
> of grijswatercircuits (toiletwater, water voor wasmaschines, water om de
> tuin mee te sproeien en dergelijke). En tot dusverre blijft het voornamelijk
> (helaas) bij kleine experimentele toepassingen.
>
> Je oorspronkelijke bericht ging echter over drinkwater. Ik haal aan:
> "Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
> anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
> skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.".
>
> Paul schreef...
>> I considered you a more informed individual:
>> http://www.iawq.org.uk/paris2000/paris3.htm
>> http://www.cranfield.ac.uk/sims/ecotech/projects/water.htm
>> http://www.ecocentre.org.uk/resources/bog.htm
>> http://www.iawq.org.uk/spgroups/wreuse.htm
>> http://www.voelckerscience.co.uk/water/waas.html
>> http://www.bttg.co.uk/WaterAndEffluent/Default.htm
>
> In geen van deze artikelen is terug te vinden dat er daadwerkelijk op groter
> schaal water hergebruikt wordt in Londen. Lees maar eens op de site van
> Thames Water wat ze nu precies allemaal doen:
>
> http://www.thames-water.com/treatment/tindex.html
>
> "Water flows into rivers, lakes and underground stores; and more importantly
> into our homes and taps. A network of underground pipes, pumping stations
> and treatment works ensures that clean, fresh drinking water is delivered to
> you every day of the week. After water has been used, Thames Water collects,
> transports and then cleans this dirty water and returns it safely back into
> rivers where it can continue its journey downstream to the sea."
>
> Groeten,
> Arthur
>
>
Phatti sal seker van Windhoek af moet wegbly, maar sy hoofpunt, voor die
illustrasie, is volgens my, reg. Europa is oorbevolk. Daar's amper nie
ruimte daar om asem te haal nie. Sterkte, ou. Eerder jy as ek.
|
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29640 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Sun, 02 April 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur
I considered you a more informed individual:
http://www.iawq.org.uk/paris2000/paris3.htm
http://www.cranfield.ac.uk/sims/ecotech/projects/water.htm
http://www.ecocentre.org.uk/resources/bog.htm
http://www.iawq.org.uk/spgroups/wreuse.htm
http://www.voelckerscience.co.uk/water/waas.html
http://www.bttg.co.uk/WaterAndEffluent/Default.htm
I can keep going the whole night, but I'm confident you know how to do
research yourself on the I/net....
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8c5hna$t12$1@porthos.nl.uu.net...
> Paul schreef...
>> Ek verwys nie na die hele Brittanje nie. Ek verwys na London as 'n entiteit.
>> Natuurlik geniet mense in die Scottish Highlands vars water.
>
> Ik begrijp niet hoe een weldenkend mens dit soort "broodje aap"-verhalen
> voor waar kan houden.
>
> Je kent de reputatie van het Engelse klimaat toch? En zelfs Engelsen zijn
> niet zo gek dat ze een enorme hoeveelheid energie en chemicaliën gaan steken
> in het drinkbaar maken van rioolwater, terwijl er nog steeds aanmerkelijk
> makkelijker te zuiveren oppervlaktewater beschikbaar is afkomstig uit de
> Thames en de Lea.
>
> Nou ja, waterbottelaars als Perrier, Spa en Victoria varen wel bij de
> goedgelovigheid van de mensen. Misschien kwaad gedacht, maar de bron van je
> verhaal kan wel eens bij één van hen liggen!
>
> Groeten,
> Arthur
>
>> "Arthur Hagen" wrote...
>>> Paul schreef...
>>>> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir vir
>>>> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
>>>> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
>>>> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit
>>>> iemand anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep,
>>>> gestort, skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
>>>> Naar, maar waar.
>>>
>>> Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
>>> inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water
>>> dat uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
>>> getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water maar
>>> liefst 7 maal moeten hergebruiken.
>>>
>>> Aannamen:
>>> neerslagoverschot: 0,40 meter
>>> oppervlak: 248 000 km2
>>> aantal inwoners: 64 000 000
>>> waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
>>
>
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29654 is 'n antwoord op boodskap #29587] |
Mon, 03 April 2000 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gary Bartholomew wrote:
>
> Riaan wrote in message
> news:8buu1g$1u1d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> As gevolg van vigs sal daar in die jaar 2003 meer werk wees as wat daar
>> persone is om dit te doen.
> Nou se my wat gebeur as se maar die polisiemag 'n groot persentasie
> van sy mees ervare bemanning verloor
Dit weet ons mos al klaar :)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:17:16 UTC 2025
|