Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29387] |
Sun, 19 March 2000 00:00  |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En skielik is daar stilte . . .
Ongelooflik, ne, hoe mense se stemme dik is wanneer hulle veilig voel agter
al hierdie "tegnologie" van ons. Maar nie 'n idee het hoe dit regtig werk
nie.
Jy sien, Liewe Tannie met die vonke in haar oge, die mense daar op JOU
vasteland het hard baklei vir iets nl. "Freedom of Information Act".
Met die gevolg dat dom boomrokers sommer lekker kan partytjie hou op ander
mense se krediet kaarte . . .
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29395 is 'n antwoord op boodskap #29387] |
Sun, 19 March 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Phatti wrote:
> Let the games begin . . .
Neewat, ek speel nie met liggewigte nie. En jy maakeen drasties-stupid
fout in jou poste. Het jy al uit-
gevind wat dit is? Dit het te doen met identiteit.
Terloops, waar bly jy? Eenkeer klink jy of jy in
London bly (een van die joggies wat die werk doen
wat die Engelse nie wil doen nie), maar dit lyk
of jou bediener in Ierland is. Is die daffodils al
daar by julle uit?
Gloudina (wat nie vir vrede is nie)
|
|
|
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29396 is 'n antwoord op boodskap #29387] |
Sun, 19 March 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my jy is tog dommer as wat ek gedink het, hoekom vra jy my waar ek woon
as dit dan jou job is om uit te vind?
Nee, ek kuier maar so nou en dan in London en lag vir my maatjies.
Identiteit? Drasties-Stupid?
My, genade, vrou, jy ken my identiteit nou al vir meer as 'n jaar lank, en
het slegs onlangs my naam edel gebruik hier op die NG.
Paul (Satan se wit Afrikaans sprekende kind)
skryf in boodskap news:38D514AC.8BF06CC5@home.com...
> Phatti wrote:
>
>> Let the games begin . . .
>
> Neewat, ek speel nie met liggewigte nie. En jy maakeen drasties-stupid
> fout in jou poste. Het jy al uit-
> gevind wat dit is? Dit het te doen met identiteit.
> Terloops, waar bly jy? Eenkeer klink jy of jy in
> London bly (een van die joggies wat die werk doen
> wat die Engelse nie wil doen nie), maar dit lyk
> of jou bediener in Ierland is. Is die daffodils al
> daar by julle uit?
>
> Gloudina (wat nie vir vrede is nie)
>
|
|
|
|
|
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29433 is 'n antwoord op boodskap #29387] |
Tue, 21 March 2000 00:00   |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi
Ai, man, jy maak my nou moedeloos:
Het jy al ooit vir Gloudina sien haar rug draai op seuntjies (en
dogtertjies) wat gesigte trek.
Ek het nie, Floudina is altyd reg vir 'n fight, dit was nog altyd so.
Maar sy's nou so bietjie in die kak daar in Ottowa . . .
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38d974b2.880075@news.icon.co.za...
> On Sun, 19 Mar 2000 22:52:36 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> >
>
> Een dag was daar 'n seuntjie wat baie onseker van homself gevoel het.
> Hy begin toe die vrou wat langsaan woon, oor die heining te koggel.
> Die vrou het hom 'n rukkie staan en kyk en besluit hy is 'n
> onbelangrike klein snotkop, van hom vergeet en aangegaan om tuin te
> maak.
> Die seuntjie het nog 'n rukkie gesigte getrek en toe ingehardloop in
> die huis waar jy bly en vir sy boete gese: "As ek gesigte trek, is ek
> baie magtig! Ek het nou soveel gesigte getrek dat die tannie langsaan
> haar stem verloor het!!"
>
|
|
|
|
|
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29467 is 'n antwoord op boodskap #29387] |
Thu, 23 March 2000 00:00  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Phatti" wrote:
> Ek volg jou voorbeeld en "change my mind on the fly"
Je weet dat 'fly' ook 'zipper/rits' betekent he?
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie [boodskap #29469 is 'n antwoord op boodskap #29387] |
Thu, 23 March 2000 00:00  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
Kangakid wrote:
> Nee, man! "fly" is gulp -
Mja, maar ik zocht als eerste een aanverwante Engelse term, en dat ging
niet zonder 'zipper', en dus ook 'rits'....van 'gulp' was ik echter niet
zeker of het ook in het Afrikaans bestond....;-))
> daai deel van jou broek wat jy moet oopmaak om te piepie as jy 'n man is.
Als je netjes opgevoed bent dan ga je zitten....;-))
Trouwens, dat openmaken van de gulp geldt voor dames ook hoor....;-))))
Btw, ik zie in 'piepie' als werkwoord ook een frappante overeenkomst met
het Duitse 'pippi machen'....zit dichter tegen het Duits aan dan tegen het
Nederlands.
> Soms is daar knope aan; nie altyd 'n rits nie.
Okay....;-))
En knopen aantreffen terwijl je een rits verwacht is niet zo erg, een rits
terwijl je knopen verwacht wel....dus verschillende soorten broeken is af
te raden....;-))
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:58:11 UTC 2025
|