Min het verander [boodskap #29170] |
Thu, 02 March 2000 00:00 |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goeie dag almal
Dit is lekker om terug te wees in SA na 'n paar maande in Brittanje.
Dit wil voorkom of die enigste verandering in die NG slegs Gloudina se ISP
is.Verder praat en baklei julle nog rustig verder.
Geniet julle dag
Riaan
|
|
|
Re: Min het verander [boodskap #29171 is 'n antwoord op boodskap #29170] |
Thu, 02 March 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 2 Mar 2000 20:43:32 +0200, "Riaan" wrote:
En Leendert het 'n taktiese terugtog uitgevoer, lyk dit.
Dit is lekker om terug te wees in SA na 'n paar maande in Brittanje.[/color]
>
> Dit wil voorkom of die enigste verandering in die NG slegs Gloudina se ISP
> is.Verder praat en baklei julle nog rustig verder.
>
> Geniet julle dag
>
> Riaan
>
|
|
|
Re: Min het verander [boodskap #29182 is 'n antwoord op boodskap #29170] |
Fri, 03 March 2000 00:00 |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iewers maak iets vir my nie sin hier nie, ek is ook by 'n ander ISP maar
hier duik nou 'n Ri...@netech.co.za op.
Is iemand hier dalk besig om omder my naam aan te jaag of wat is fout?
Riaan
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38be301a.6534544@news.is.co.za...
> On Thu, 2 Mar 2000 20:43:32 +0200, "Riaan" wrote:
>
> En Leendert het 'n taktiese terugtog uitgevoer, lyk dit.
>
>
>
>> Dit is lekker om terug te wees in SA na 'n paar maande in Brittanje.
>>
>> Dit wil voorkom of die enigste verandering in die NG slegs Gloudina se ISP
>> is.Verder praat en baklei julle nog rustig verder.
>>
>> Geniet julle dag
>>
>> Riaan
>>
>
|
|
|
|
Re: Min het verander [boodskap #29184 is 'n antwoord op boodskap #29170] |
Fri, 03 March 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 3 Mar 2000 02:24:30 +0200, "Riaan" wrote:
[/color]
> Blond moment aan my kant, ek het per ongeluk my ou besonderhede nog in my
> profile>>
Nou is ek gepuzzle.
As Riaan nr 1 verward is oor 'n ander Riaan (noem hom Riaan nr 2) wat
pos en Riaan nr2 se "ek het per ongeluk my ou besonderhede nog in my
profile" dan beteken dit mos dat Riaan nr2 EINTLIK Riaan nr 1 is, maar
hy het intussen aangemove. Nou kla Riaan nr 1 omdat Riaan nr2 nog soms
hy is.
Het ons hier met twee verskynings van Riaan te doen? Het jy, Riaan,
iewers onlangs in 'n alternatiewe universum geslip? Met ander woorde
die een waarin ons nou almal is en nou is daar twee van jou hier?
|
|
|