berig vir reisiger [boodskap #29161] |
Tue, 29 February 2000 00:00 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil U aanraai vir 'n insig in die geskiedenis van die verskillende bevolkings
groepe in Suid Afrika die boek "Groep sonder grense" deur H.F. Heese van die
West-Kaaplandse Instituut vir Historiese Navorsing te lees. Dit gee in baie
interesante insig oor die samenstelling van die rol en status van die
gemengde bevolking aan die Kaap 1652-1795. Dis 'n publikasie uit 1984 en was
deur die regering van die ou Suid Afrika ongewens. Nie baie mense het dit
derhalwe gelees nie. Hoop dit help.
groete Patrick
|
|
|