Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wouter Basson op die web
Wouter Basson op die web [boodskap #28979] Do, 10 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Enigma  is tans af-lyn  Enigma
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gooie webbladsy oor Suid Afrika se chemiese en biologiese oorlog program en
die verhoor van Dr Wouter Basson. Alles wat jy wou weet en nog meer
http://home.global.co.za/~jrad/index.html
Re: Wouter Basson op die web [boodskap #29092 is 'n antwoord op boodskap #28979] So, 20 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> M8 , hou jou by jou eie dinge asseblief en los die witbaas uit....
>
>
> Apartheidsvark
> Frikkie
>

O, my dierbare Frikkie, ek het gedink ek
is op jou kill file. Het nog altyd die suspisie
gehad dat jy maar net so sê. Nog een van
die geslag met die groot bekke en die
benepe hartjies. Gelukkig wys hulle nou
aan ander Afrikaners hul hyena-strepe en
kan die regte Afrikaners vir hulle van die
soort mense (wat altyd seksuele slurs maak,
teen gays is, almal wat hulle nie mee saamstem
beskuldig dat hulle nie blank is nie ens. ens.)
afskei. So word die skape (wat stupid is)
geskei van die bokke (wat intelligent is).

Tant Hessie
Re: Wouter Basson op die web [boodskap #29093 is 'n antwoord op boodskap #28979] So, 20 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Apartheidsvark
> Frikkie
>
>
>>> Die groot doel van die CD en die Site is dat ons herineringe vir ons
>>> kinders beware kan bly
>>
>> Ek hoop jy sluit op die CD in die regte metode om mense uitvliegtuie te stoot
>> (nadat jou vorige eksperiment op hulle
>> misluk het), waar in die Atlantiese Oseaan die beste plek is,
>> en watter soort seep om te gebruik om hulle te laat gly en
>> hulle nekke te laat breek. Ook hoe om bobbejaanfetusse
>> te bekom om op mense se werwe te hang. Dis sal so jammer
>> wees as julle kinders nie meer die nodige savvy het om in
>> hulle vaders se voetspore te volg nie.
>>
>> Oom Kallie, wat sy vrou met 'n handsambok slaan.
>>
>>
>>>
>>
Re: Wouter Basson op die web [boodskap #29094 is 'n antwoord op boodskap #28979] So, 20 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
M8 , hou jou by jou eie dinge asseblief en los die witbaas uit....

Gaan lees hier... Jammer,,,,, dit is die waarheid hoor en sak weg in
die dieptes en bly daar....

http://www.melvig.org/files/100/100facts.html

Groete
Apartheidsvark
Frikkie

On Sun, 20 Feb 2000 13:59:27 GMT, @home.com wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Baie dankie vir hierdie site.
>> Indien jy meer inligting oor Brig. Basson het, wees asseblief so gaaf
>> dat ek dit kry.
>> Ek is besig om `n CD te skryf oor die eens Gerespekteerde Ou Weermag
>> en SAP en sal graag van hierdie dokumentasie op die CD wil aanbrig.
>>
>> Die groot doel van die CD en die Site is dat ons herineringe vir ons
>> kinders beware kan bly en nie verlore sal gaan en dat ons afgemaak sal
>> word as gemors nie.
>> Ons weet mos ons WAS trots op wat ons gedoen het en waaroor dit gegaan
>> het.
>>
>
> Ek hoop jy sluit op die CD in die regte metode om mense uitvliegtuie te stoot
> (nadat jou vorige eksperiment op hulle
> misluk het), waar in die Atlantiese Oseaan die beste plek is,
> en watter soort seep om te gebruik om hulle te laat gly en
> hulle nekke te laat breek. Ook hoe om bobbejaanfetusse
> te bekom om op mense se werwe te hang. Dis sal so jammer
> wees as julle kinders nie meer die nodige savvy het om in
> hulle vaders se voetspore te volg nie.
>
> Oom Kallie, wat sy vrou met 'n handsambok slaan.
>
>
>>
>
Re: Wouter Basson op die web [boodskap #29095 is 'n antwoord op boodskap #28979] So, 20 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Baie dankie vir hierdie site.
> Indien jy meer inligting oor Brig. Basson het, wees asseblief so gaaf
> dat ek dit kry.
> Ek is besig om `n CD te skryf oor die eens Gerespekteerde Ou Weermag
> en SAP en sal graag van hierdie dokumentasie op die CD wil aanbrig.
>
> Die groot doel van die CD en die Site is dat ons herineringe vir ons
> kinders beware kan bly en nie verlore sal gaan en dat ons afgemaak sal
> word as gemors nie.
> Ons weet mos ons WAS trots op wat ons gedoen het en waaroor dit gegaan
> het.
>
>

Ek hoop jy sluit op die CD in die regte metode om mense uitvliegtuie te stoot
(nadat jou vorige eksperiment op hulle
misluk het), waar in die Atlantiese Oseaan die beste plek is,
en watter soort seep om te gebruik om hulle te laat gly en
hulle nekke te laat breek. Ook hoe om bobbejaanfetusse
te bekom om op mense se werwe te hang. Dis sal so jammer
wees as julle kinders nie meer die nodige savvy het om in
hulle vaders se voetspore te volg nie.

Oom Kallie, wat sy vrou met 'n handsambok slaan.

>
Re: Wouter Basson op die web [boodskap #29104 is 'n antwoord op boodskap #28979] Ma, 21 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
"Frikkie Potgieter"

> Ek is besig om `n CD te skryf oor die eens Gerespekteerde Ou Weermag

Hoe de moer "skryf" 'n mens 'n CD? Moet netnie te hard druk op die disk nie
ou maat, jy gaan hom opfoeter!

Beta
Re: Wouter Basson op die web [boodskap #29105 is 'n antwoord op boodskap #28979] Ma, 21 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gaan nie eens probeer verduidelik nie, want jy sal in elkgeval nie
verstaan nie.
Ek kan mos nou nie vir jou prentjies teken nie.

Frikkie

On Mon, 21 Feb 2000 22:53:44 +0800, "Beta One"
wrote:

>
> "Frikkie Potgieter"
>
>> Ek is besig om `n CD te skryf oor die eens Gerespekteerde Ou Weermag
>
> Hoe de moer "skryf" 'n mens 'n CD? Moet netnie te hard druk op die disk nie
> ou maat, jy gaan hom opfoeter!
>
> Beta
>
Re: Wouter Basson op die web [boodskap #29120 is 'n antwoord op boodskap #28979] Wo, 23 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Beta one  is tans af-lyn  Beta one
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ag Frikkie dis sulke dinge waar mens die komiese in sien en dan op die
ingewing van die oomblik daarop reageer. Ongelukkig kan die rekenaar nie die
stemtoon oordra nie en dan gaan die oomblik verlore.

Natuurlik weet ek jy is besig om 'n CD saam te stel met beeld en klank en
"skryf" is nou sommer 'n maklike manier van sê. Maar selfs dan praat ons
eerder van "brand" of toe ons nog viniel plate gehad het "sny." Ek hoop nie
jy het nou seer tone nie :-)
Laat weet meer oor die CD - ek sal dalk belangstel.

Beta.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:38b160c7.13538347@pe-news.iafrica.com...
> Gaan nie eens probeer verduidelik nie, want jy sal in elkgeval nie
> verstaan nie.
> Ek kan mos nou nie vir jou prentjies teken nie.
>
> Frikkie
Vorige onderwerp: Re: Squirrel is voël-vry
Volgende onderwerp: Haiku deur HELENE KESTING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 21:31:53 MGT 2024