Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina beswadder!
|
|
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26408 is 'n antwoord op boodskap #25802] |
Fri, 17 September 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloutina lieg al weer:
>
> lou wrote:
>
>> Prosedeer? O jy meen ek moet ou Gloudina liegbek hof toe neem? Nee my
>> regsadvies is dat sy nie toerekensvatbaar is nie, maw sy is ietwat
>> onstabiel, van haar trollie af, koekoes. Dit sal dus nie die moeite loon
>> om die ou ding te 'prosedeer' nie.
>>
>
> Watter slegte prokureur het jy, wat vir jou sulke advies gee. My toestand
> het niks met die saak te doen nie. Dis of daar 'n misstap gedoen is, wat
> siviel vervolgbaar is.
> Al wat ek weet - jy het jou bek gerek en gedink ek sal skrik, en nou is
> jy 'n papbroek en kan nie soos 'n man verklaar dat jy 'n fout gemaak
> het nie. Vra om verskoning vir jou dreigement. Anders kan jy miskien
> nog geprossedeer word vir die skyende onwaarhede wat jy van my
> rondskryf. En onthou, ek het familie in SA met baie regskennis agter
> hulle.
>
So jy het 'n 'toestand' ... :)
Nee Gloudina die bewys lê by jou, maar prosedeer (wat 'n simpel woord)
- dan kan ek heelwat goedkoper 'n teen eis instel so hier ter plaatse en
so aan.
Jy ou Gloudina, het jou bek gerek sonder enige bewyse - m.a.w. skrynende
onwaarhede verkondig maar nou kan jy nie jou eie medisyne vat nie né!!!
Vra jý om verskoning vir jou infame leuen!! Of is jy te papbroek om soos
'n vrou met die waarheid vorendag te kom? Kan jy? Duidelik nee want jy
het gelieg!
Oe en voor ek vergeet - ek het familie in Kanada met mediese en lugvaart
agterond ... maar dit maak nog nie van my 'n Medical Rescue Chopper
pilot nie!
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:58:05 UTC 2025
|