Heuning likeur resep [boodskap #25488] |
Mon, 23 August 1999 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Enige iemand vir my 'n heunning likeur resep?
Ek het so twee jaar terug 'n bottel in Vredendal gekoop - blykbaar
gemaak van Heuning en Mampoer - lekker man - met 'n goeie skop.
|
|
|
Re: Heuning likeur resep [boodskap #120806 is 'n antwoord op boodskap #25488] |
Sat, 06 October 2018 20:24 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Bestanddele vir heuninglikeur:
1 liter wodka
350 g heuning (500 g werk blykbaar ook)
5 naeltjies, grof gekap
½ vanieljeboon, in die lengte gesny
Metode:
1. Gooi die naeltjies, vanieljeboon en wodka in 'n houer en laat 24 uur staan.
2. Dreineer tot skoon en roer heuning in. Hou aan met roer tot als goed gemeng is.
3. Bedien koud.
|
|
|