| Re: Gloudina weet dalk iets! [boodskap #25177 is 'n antwoord op boodskap #24840] |
Do., 05 Augustus 1999 00:00   |
afro...
Boodskappe: 23 Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>
> Ek het jare in Paarl-Oos gewerk en gebly. En kan die indruk wat ek daar gemaak
> het baie beter beoordeel as jy.
>
>
Duh! En jy weet dit verseker?
Cheers
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|
|
|
|
| Re: Gloudina weet dalk iets! [boodskap #25191 is 'n antwoord op boodskap #24840] |
Vr., 06 Augustus 1999 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 06 Aug 1999 13:46:53 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
|Gaan jy se of jy - vereenselwiger met Italiane uit die Middeleeue -
|jou ook vereenselwig met die briljante kerkfilosoof uit die Middeleue,
|Sint. Augustinus?
|
|
|
Ek weet regtig te min van hom af om jou sinvol te antwoord, maar die aanhalings
van en oor hom wat ek al in preke gehoor het, het by my 'n positiewe indruk
gelaat, so kom ek sê dan maar "Ja"...
|
|
|
|