Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Question...
Re: Question... [boodskap #23078] |
Wed, 19 May 1999 00:00  |
Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In skrywe het akoo...@crisp.nl die
volgende te sê gehad ...
>
> My question for you is if you have an idea about the things that I should
> not forget to do before I leave Holland.
Make a last will and testament.
___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Question... [boodskap #23369 is 'n antwoord op boodskap #23078] |
Thu, 27 May 1999 00:00  |
NastyQuaker
Boodskappe: 8 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ongelukkig is die Rand nie veel werd nie. Jy ken die konsep .... neewat, ek
wil dit nie eers gratis he nie, dankie. Dis jammerlik dat die Ou Regering
dit goedgesien het om ons geliefde Rand en Land so op te moer, maar daar le^
die ding. So, ek kan bittergoed verstaan as 'n entrepreneur wat sy/haar sout
werd is, weier om dit te aanvaar. Moet hulle nie verkwalik nie ..... reis
net oorsee ... niemand sal oorsee jou Rand omruil nie, daarvan kan jy maar
vergeet.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 15 08:33:41 UTC 2025
|