Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: The Future...according to a rodent
Re: The Future...according to a rodent [boodskap #22920] Sa, 15 Mei 1999 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Squirrel het nou finaal bevestig wat ek al lank dink - hy is regtig stadig.

Kyk hierna:

> As Afrikaans is not an international language,

Nou hier is 'n groot ontdekking. Dink jy regtig mense weet dit nie?

Daar is sou 'n wonderlike afrikaanse woord om mense soos jy te beskryf - 'n
poephol. (Jammer, ek kon die versoeking nie weerstaan nie.)

> English will surge ahead in the popularity stakes, and ultimately triumph in the
> long term.

Die tale is nie in 'n wedstryd nie - afrikaans, soos honderde klein tale in
die wereld, vervul 'n ander rol.

Jou "smug" uitkyk en al - jou engels is maar bra vrotterig vir iemand wat
aanspraak maak om "engels" te wees. Jy wed jou jy praat daardie swak engels
wat so baie mense in (of van) Natal praat.

En squirrel, laat ek jou weer herhinner aan jou belofte om hierdie NG te
verlaat - asseblief, doen ons die gunsie. Voetsek.

En dan is jy nog 'n closet-rassis ook.

Bees
Vorige onderwerp: 'n Mens het rede om bekommerd te wees oor jouself wanneer....
Volgende onderwerp: Re: The Future of Afrikaans ... Indeed!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:26:38 MGT 2024