Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kindergarten - dispuut
Re: Kindergarten - dispuut [boodskap #22472] Vr, 16 April 1999 00:00
Thorsten Müller  is tans af-lyn  Thorsten Müller
Boodskappe: 103
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Bryan1810 wrote:

> My vraag is, waar stop Kindergarten en begin skool. Ek kon sweer in my
> kleintyd was die eerste 2 skooljare deel van Kindergarten (toe was
> daar nog nie eintlik kleuterskole nie), maar die bronne wat ek
> raadpleeg dui aan dat Kindergarten Kleuterskool is.
>
> Wat sê die onderwys- en taalkundiges?"

Dit verskil sekerlik van land tot land. Hier in Duitsland (waar die
oorspronk van die woord lê :-) gaan die kinders net Kindergarten toe om
ander kinders ken te leer, om te speel, om te sing ensovoort. 'n Vriend
uit Argentinië het vertel dat die kinders daar bv. al leer hoe om te lees
as hulle Kindergarten toe gaan. Klink vir my meer soos die Duitse
"Vorschule". Dus is dit net 'n vraag van definisie, afhanklik van die
heersende opvoedingstanderd.

Groete,

Thorsten
Vorige onderwerp: Homebrew
Volgende onderwerp: Homebrew
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 11:16:59 MGT 2024