Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Is hiedie 'n grap?
Re: Is hiedie 'n grap? [boodskap #22377] |
Sat, 10 April 1999 00:00  |
Johann de Jager
Boodskappe: 30 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wat my 'n bietjie pla is die skerphoekigheid wat sigbaar is op elke hoek en
ook tussen in waar die twee borde bymekaar kom. So al asof iemand die foto
'n bietjie gedokter het.
As ek weet waar kan ek dalk ry en die bord self afneem.
Groetnis
Johann
Bees wrote in message ...
> Iemand op 'n ander nuusgroep het hierdie foto geplaas - blykbaar naby
> Ventersdorp geneem.
>
> Het iemand anders al so 'n teken gesien?
>
> Bees
>
|
|
|
|
|
|
Re: Is hiedie 'n grap? [boodskap #22430 is 'n antwoord op boodskap #22377] |
Tue, 13 April 1999 00:00  |
Johann de Jager
Boodskappe: 30 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit wil voorkom asof hierdie "borde" in 'n grafiese program geskep word. Dit
word dan uitgesny en bo op 'n ander foto geplak. Wanneer jy sny in 'n
program
is die uitgesnede deel normaalweg langwerpig of vierkantig. Dit is dus die
agtergrond
van die skerm waarop die borde ontwerp is wat so pragtig en duidelik in
hierdie voorbeeld uitkom.
My beskeie opinie is dat hierdie foto ook gedokter is.
Ploegskaar wrote in message
...
> Hier's 'n ander een !
> Is hy ook na gemaak???
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 11:45:46 UTC 2025
|