Wat's jou regte naam? [boodskap #3784] |
Sa, 24 Januarie 2004 05:55 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is jou regte naam? Jou hobbit-naam? En jou elfnaam?
Besoek www.chriswetherell.com/hobbit en vind uit ....
|
|
|
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3787 is 'n antwoord op boodskap #3784] |
So, 25 Januarie 2004 16:49 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Wat is jou regte naam? Jou hobbit-naam? En jou elfnaam?
> Besoek www.chriswetherell.com/hobbit en vind uit ....
Wat was joune?
Lorinda
|
|
|
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3790 is 'n antwoord op boodskap #3787] |
Ma, 26 Januarie 2004 03:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal moet gaan kyk - die spelling was ietwat van 'n probleem... Dit begin
met Troll .. eh.. iets ...? Daar was verskriklik baie uitroeptekens ...
|
|
|
|
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3792 is 'n antwoord op boodskap #3790] |
Ma, 26 Januarie 2004 11:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Ek sal moet gaan kyk - die spelling was ietwat van 'n probleem... Dit begin
> met Troll .. eh.. iets ...? Daar was verskriklik baie uitroeptekens ...
My hobbit naam was Ruby Peatfingers of Brockenborings, maar my regte
naam wat Katryn op my visa gaan sit is Bramble Rainbowwitch.
Lorinda
|
|
|
Re: Wat's jou regte naam? [boodskap #3793 is 'n antwoord op boodskap #3791] |
Ma, 26 Januarie 2004 11:38 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Het jy jou Flynn gekry Lorinda?
Ek sal dit more kry, ek is op die oomblik in Brighton en ek kan nie
die pos van daardie adres hier kry nie. Baie dankie dat jy dit gestuur
het.
Lorinda
|
|
|