Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkiesing
Verkiesing [boodskap #22085] |
Do., 25 Maart 1999 00:00  |
Cobus Combrink
Boodskappe: 1 Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat dink julle mense van die komende verkiesing. Watter Party sal Afrikaner
die beste verteenwoordig. Of is enige party ewe goed om 'n opposisie vir
die ANC te wees?
Mens sal dink dat dit die beste sal wees om vir die grootste party te stem
(Teenoor die ANC). Maar die vraag is watter party die grootste is. Die nuwe
NP? Louise Luit?
|
|
|
|
|
|
Re: Verkiesing [boodskap #22160 is 'n antwoord op boodskap #22085] |
So., 28 Maart 1999 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 26 Mar 1999 11:32:52 +0200, "AMAC" wrote:
|Daar is nie so 'n ding soos 'n Boerevolk nie. Daar is net 'n klomp
|onder-mekaar-aan-een-stryende Afrikaanssprekendes.
|As jy nie stem nie, moenie kla nie. Jy is dan 'n draadsittende ouvrou met 'n
|nat panty.
|Kies jou ou en plant jou kruis.
|Vir die ouens wat in ander lande 'n nuwe lewe begin het :
|Moenie slimpraatjies verkoop nie. Jy help niemand nie. Gaan kies jou
|politiek waar jy woon en "adapt".
|
...en die wat tydelik in ander lande is....?
Johan, die ewige realis / optimis.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 27 23:11:35 UTC 2025
|