Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Magersfontein" deur DONALD RIEKERT
"Magersfontein" deur DONALD RIEKERT [boodskap #21858] |
Tue, 16 March 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
MAGERSFONTEIN
Donald Riekert
Die droë bossies waai
taai taai in gelid
vorentoe skep die wind
die lied van die doedelsak
druk aan na die rante
waar die donderweer
vuurslag slaan teen
die swart ysterklip
tog het dit nie gereën nie
maar die wind het gaan lê
(Die slag van Magersfontein
: 11 Desember 1899)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Sun Feb 16 20:00:29 UTC 2025
|